)
Tweekamp – Naudies gekies vir Noord-Vrystaat Tweekampspan

Tweekamp – Atlete van Primêre Skool Naudeville, Welkom is gekies vir die Noord-Vrystaat Tweekampspan. Hulle gaan op 1 April 2023 aan die SA kampioenskappe in Tweekamp in Stellenbosch deelneem. Die…

Midmar Myl 2023 – Drie Wittebergers neem deel aan 50ste

Midmar Myl 2023. Drie leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het die afgelope naweek aan die 50ste Midmar Myl 2023 deelgeneem. Hierdie leerders, Nolan Orsmond, Monique Jansen Van Vuuren en…

Midmar Mile 2023 – Eunice High School staff, learners competed

Midmar Mile 2023. Eunice High School is very proud of their 112 learners and four staff members who competed the 50th Midmar mile 2023. It was an unforgettable experience. More…

Midmar Myl 2023 – Laerskool Truida Kestell neem deel

Midmar Myl 2023. Nicke Ehlers en Heilene Meintjes van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het Saterdag 11 Februarie aan die 50ste Midmar-myl deelgeneem. Dit was Heilene se eerste deelname aan…

Midmar Myl 2023 – 139 Van Hoër Meisieskool Oranje neem deel

Midmar Myl 2023. Miché Johns van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, was Sondag die eerste Oranjeniet uit die Midmardam tydens die Midmar Myl 2023. Miché se tyd was ’n blitsige…

Midmar Myl 2023 – BVHS neem deel aan 50ste Midmar Myl

Midmar Myl 2023. Baie geluk aan Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders en onderwysers wat die afgelope naweek aan die Midmar Myl 2023 se 50ste byeenkoms deelgeneem het! Schools That Rock…

Vrystaat Karate – Hoërskool Witteberg leerders in Vrystaat span

Vrystaat Karate. Die Vrystaat Karate Federasie het die naweek van 4 Februarie, hulle jaarlikse Elite proewe aangebied. Dit het plaasgevind by die High Performance Center in Bloemfontein. Gedurende die proewe…

Krieket – Hoërskool Witteberg en St Dominics meet kragte

Krieket – Hoërskool Witteberg, Bethlehem en St Dominics van Welkom se 0/19 krieketspanne het teen mekaar te staan gekom. Witteberg se krieket span wen die loot en besluit om eerste…

Skole Krieket – Hoërskool Trio vs Hoërskool Hoopstad

Skole Krieket. In ‘n skole krieket wedstryd tussen Hoërskool Trio van Kroonstad se tweede span en Hoërskool Hoopstad het Trio met 7 paaltjies gewen. Hoopstad se span is uitgeboul vir…

Graanveld Atletiek Byeenkoms – Hoërskool Witteberg trots op uitslae

Graanveld Atletiek Byeenkoms – Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is baie trots op al hul atlete wat deelgeneem het aan die Graanveld atletiek byeenkoms. Die atlete het puik prestasies behaal tydens die…

Fichie Netbal – Fichardtpark Afrigter deel van Protea Oefenspan

Fichie Netbal. Ané Retief is ‘n oud-Fichie, hoofdogter van 2016 en tans Fichie netbal afrigter. Sy is genooi om vanaf 9 Februarie tot 20 Februarie, die Nasionale Netbalspan, die Proteas,…

Graanveld Atletiek 2023 – Hoogtepunt op die Voortrekkerkalender

Graanveld Atletiek 2023. Graanveld Atletiek 2023 is soos elke jaar ‘n hoogtepunt op die Voortrekkerkalender.  BVHS het in 2023 ‘n uitstekende Graanveld-atletiekbyeenkoms beleef met top prestasies op die veld sowel…

Elite Karate Proewe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Elite Karate Proewe. Die Vrystaat Karate Federasie het die naweek van 4 Februarie, hulle jaarlikse Elite Karate proewe aangebied. Proewe het plaasgevind by die High Performance Center in Bloemfontein. Die…

XCO Bergfiets – Jorries neem deel aan Vrystaatkampioenskappe

XCO Bergfiets – Leerders van Primêre Skool Jordania, Bethlehem het aan die XCO Bergfiets Vrystaatkampioenskappe deelgeneem. Hulle het op 28 Januarie aan die Vrystaatkampioenskappe deelgeneem. Die XCO Bergfiets het plaasgevind…

Saints Squash Festival – St Andrew’s School Bloemfontein

Saints Squash Festival. Now in its 29th year, the prestigious Saints Squash festival, is once again bringing 26 school squash teams to St Andrew’s for a weekend of top level…

Super 8 Atletiekbyeenkoms – Jorries atlete presteer uitstekend

Super 8 Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Jordania het 4 Februarie aan die jaarlikse Super 8 Atletiekbyeenkoms deelgeneem.Die Super 8 Atletiekbyeenkoms is by Laerskool Rissiville in Vereeniging plaasgevind. Tydens hierdie byeenkoms…

Fichies Krieket – Eerste krieketspan stoomroller voort

Fichies Krieket. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieket span het weereens ‘n reuse oorwinning in die Pro20 Super-liga behaal. Fichies krieket het gister teen Landboudal van Jacobsdal kragte gemeet. Fichardtpark het…

Sone 2 Atletiek – Fichies maak amok by byeenkoms

Sone 2 Atletiek. Hoërskool Fichardtpark se atletiekspan behaal 51 eerste plekke, 33 tweede plekke en 25 derde plekke by Sone 2 Atletiek. Verder verbeter Fichies 24 rekords. Twintig prestasies behaal…

Skole Krieket – BVHS 1ste span vs Hoërskool Sentraal 1ste span

Skole Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste krieketspan het Hoërskool Sentraal se eerste span die stryd aangesê in ‘n skole krieket wedstryd. Voortrekker het die loot gewen en besluit om…

Bullsharks/ Seals gala – Hoërskool Bultfontein swem uitstekend

Bullsharks/ Seals gala. Hoërskool Bultfontein is baie trots op die Bultie-swemmers wat uitstekend presteer het tydens die Bullsharks/ Seals gala. Goud: Silwer: Brons: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za/ Foto verskaf

O.15 Krieket – Hoërskool Goudveld vs Hoërskool Witteberg

O.15 Krieket. In ‘n o.15 krieket wedstryd tussen Hoërskool Goudveld van Welkom en Hoërskool Witteberg van Bethlehem, het Goudveld Witteberg met 176 lopies gewen. Hoërskool Goudveld se O.15 krieket span…

Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms – Derde plek vir meisiespanne

Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms. Hoër Meisieskool Oranje se A-span (876 punte) het soos verlede jaar net-net agter Menlopark (882) in die derde plek vir meisiespanne by Tuks se Top 10-atletiekbyeenkoms…

St.Mary’s Aquatics Festival – Eunice’s Leila Yazbek won Gold

St.Mary’s Aquatics Festival. Leila Yazbek, learner of Eunice High School in Bloemfontein, won a gold medal in the 200m junior freestyle event at the St.Mary’s Aquatics Festival in Johannesburg. The…

Sone C-atletiekbyeenkoms – Primêre Meisieskool Oranje skitter

Sone C-atletiekbyeenkoms. Vier-en-sestig atlete van Primêre Meisieskool Oranje het Maandag, 30 Januarie, aan die Sone C-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Oranje het uitstekend presteer en behaal ‘n totaal van 25 eerste plekke, 11…

Superseals Bullsharks Gala – Laerskool Truida Kestell presteer

Superseals Bullsharks Gala. Heilene en Inge Meintjies van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het Saterdag 28 Januarie, aan die Superseals Bullsharks gala deelgeneem. Heilene and Inge Meintjies from Truida Kestell…

Zone 1 Atletiek – Hoërskool SPS Brandfort atlete presteer

Zone 1 Atletiek. Hoërskool SPS Brandfort se atlete het baie goed presteer tydens die Zone 1 Atletiek byeenkoms. Die volgende prestasies is behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://spsbrandfort.co.za/ Foto verskaf

Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark wenners

Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het onlangs as oorwinnaars van baan gestap met die Tuks Top 10-atletiekbyeenkoms in Pretoria. Skole word in verskillende afdelings ingedeel na gelang van…

Netbal – Hoërskool Sentraal maak 1ste netbalspan bekend

Netbal. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, het die spelers van hul 1ste netbal span aangekondig. Die spelers is: Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za https://sentraal.co.za Foto verskaf

Swem en Atletiek – Hoër Meisieskool Oranje spanne aangekondig

Swem en Atletiek. Hoër Meisieskool Oranje se swem- en atletiek span gaan die eerste keer vanjaar vir OMS as ’n span deelneem Die spanne is Maandagaand amptelik bekend gestel. Die…

Fichie Atlete – Hoërskool Fichardtpark Top atlete in Jakarandastad

Fichie Atlete. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, wens die Fichie atlete sterkte toemet die atletiek byeenkoms vandag, Woensdag 1 Februarie. Hulle neem aan die atletiek-byeenkoms in Pretoria deel. “Ons hou styf duimvas…

Free State Provincial XCO – BVHS fietsryers presteer

Free State Provincial XCO. Die West Pack Free State Provincial XCO #1 (reeks van 4) het op Saterdag, 28 januarie in Bloemfontein plaasgevind. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het hul…

BVHS Tennis – Skop 2023 met groot opgewondenheid af

BVHS Tennis. Dit is met groot opgewondenheid dat BVHS tennis 2023 afskop. Sewentien van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se spelers het die naweek van 27 Januarie die jaar begin. Hulle het…

Vrystaat Bergfiets XCO – Hoërskool Trio leerder presteer

Vrystaat Bergfiets XCO. Nadia Campher, leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, het die afgelope naweek in Bloemfontein tydens die Vrystaat Bergfiets XCO kampioenskappe haar ouderdomsgroep gewen. Sy het toe minder…

Fezile Dabi-Tennisspanne – Hoërskool Parys spelers in spanne

Fezile Dabi-Tennisspanne. Tien leerders van Hoërskool Parys is opgeneem in die onderskeie Fezile Dabi-Tennisspanne: 0.19 0.17 0.15 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hs.parys.co.za/ Foto verskaf

Distriks-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Bultfontein skitter

Distriks-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Bultfontei se atlete het skitterende rekords behaal tydens due afgelope Distriks-atletiekbyeenkoms. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za/ Foto verskaf

Badge 3 Danseksamen – Hoërskool Bultfontein leerder skitter

Badge 3 Danseksamen. Clara Nel, leerder van Hoërskool Bultfontein, het tydens haar Badge 3 danseksamen die beste presteer in haar klas. Clara het die eksamen met 92% geslaag. Badge 3…

Oranje Sportakademie – Hoër Meisieskool se droom word werklikheid

Oranje Sportakademie. ’n Projek waaraan Hoër Meisieskool Oranje lank beplan en baie gedroom is, se wiele is uiteindelik aan die rol. Oranje se sportakademie! Dit is verlede sweek amptelik aan…

Trio O.15 Krieket – Hoërskool Trio vs Bethlehem Voortrekker

Trio O.15 Krieket. In ‘n spannende wedstryd tussen hierdie twee sterk krieketskole het Hoërskool Trio se 0/15A-krieketspan ongelukkig teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool met 18 lopies verloor. Voortrekker kolf eerste en…

Swem – Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder presteer

Swem. Kiana Engelbrecht, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek aan die gala in Bloemfontein deelgeneem. Haar uitslae is as volg: Kiana het gekwalifiseer vir vlak 2. Meer…

Interprovinsiale Gala – Hoërskool Bultfontein in Vrystaat span

Interprovinsiale Gala. Hoërskool Bultfontein se swemmers verteenwoordig het die Vrystaat span by die 4+1 Interprovinsiale gala in Potchefstroom verteenwoordig. Die gala het op 28 Januarie plaasgevind. Interprovincial Gala. Bultfontein High…

Eerste sone-atletiek – Hoërskool Jim Fouché laat die vonke spat

Eerste sone-atletiek. Tydens die eerste sone-atletiek, het Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein behoorlik die rekords laat spat! JF se atlete Liané Gerber, Anzelle Lombard en Danny Melaat het die volgende…

Fichies Seuns Atlete – Fichies Seuns-atlete Presteer

Fichies seuns atlete. Tydens die onlangse huissport het die Fichies Seuns-atlete baie goed presteer. Die volgende atlete is as die Top 10 van die huissport-byeenkoms aangewys: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za…

Fichies Huissport – Fichies dogters atlete presteer

Fichies Huissport. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul dogters-atlete wat tydens die onlangse Fichies Huissport-byeenkoms as die Top 10 atlete by hierdie byeenkoms aangewys is: Fichies is trots en…

Skole Krieket – Hoërskool Trio vs Hoërskool Viljoenskroon

Skole Krieket. In skole krieket het Hoërskool Trio van Kroonstad se O.15B krieketspan Hoërskool Viljoenskroon aangedurf op die krieketveld. Hoërskool Trio het as die wenners van die veld gestap deur…

Huissport – Hoërskool Fichardtpark se atlete skitter

Huissport – Natasha Gertenbach en Jaco Grobbelaar het hulle goed van hul taak gekwyt, tydens die huissport van Hoërskool Fichardtpark. Natasha ontvang die Victrix Ludorum trofeë vir die dogtersatleet. Sy…

Atletiek – Diana Pienaar Top 10 verspring in SA

Atletiek. Diana Pienaar, leerder van Hoërskool Ficksburg, het onlangs ‘n toekenning in atletiek ontvang nadat sy as een van die top 10 verspring-atlete in Suid-Afrika aangewys is. Dit is voorwaar…

Pelican Neptunes Gala – Truidies se Lika Zietsman skitter in swem

Pelican Neptunes Gala – Lika Zietsman van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het aan die Pelican Neptunes Gala deelgeneem. Sy is ‘n lid van die Bethseals swemklub. Lika het op…

Fichie Krieket – Fichardtpark kraai koning teen Grey Kollege

Fichie Krieket. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het as oorwinnaars van die veld gestap in hul wedstryd teen Grey Kollege se O.17A span. Die skool bedank hul kriekethoof en hoofafrigter,…

Fichie Krieket – Fichardtpark seëvier met 4 paaltjies teen Sentraal

Fichie Krieket. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is super trots op hul eerste krieketspan met hulle wen met 4 paaltjies teen Hoërskool Sentraal! Fichies se beste boulers: Fichies se beste kolwers: Meer…

Pelicans/Neptune’s Gala – BVHS swemmers presteer

Pelicans/Neptune’s Gala. Drie swemmers van BVHS het die afgelope naweek aan die Pelicans/Neptune’s gala in Bloemfontein deelgeneem . Hierdie drie swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is nou gereed vir die…