Netbal. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, het die spelers van hul 1ste netbal span aangekondig. Die spelers is:
- Wilmie Rust
- Danita du Plessis
- Izanne van Aswegen
- Chareze van der Merwe
- Marli van der Merwe
- Elbé van der Merwe
- Nicola van der Wath
- Chené de Villiers
- Keevy-Ann Fourie
- Dani Nienaber
Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf