Skole Krieket. In skole krieket het Hoërskool Trio van Kroonstad se O.15B krieketspan Hoërskool Viljoenskroon aangedurf op die krieketveld. Hoërskool Trio het as die wenners van die veld gestap deur Viljoenskroon met 130 lopies te wen.
Henno Kruger van Trio het twee paaljies laat kantel vir 38 lopies en Floris Pretorius, neem drie paaltjies vir slegs 47 lopies.
Schools Cricket. In school cricket, Trio High School of Kroonstad’s U15B cricket team captained Viljoenskroon High School on the cricket field. Trio High School emerged as the winners of the field by winning Viljoenskroon by 130 runs. Henno Kruger of Trio tipped two wickets for 38 runs and Floris Pretorius, took three wickets for just 47 runs.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied