)

Sone C-atletiekbyeenkoms – Primêre Meisieskool Oranje skitter

Sone C-atletiekbyeenkoms. Vier-en-sestig atlete van Primêre Meisieskool Oranje het Maandag, 30 Januarie, aan die Sone C-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Oranje het uitstekend presteer en behaal ‘n totaal van 25 eerste plekke, 11 tweede plekke en 12 derde plekke.

Oranje het ook die podium by die volgende items, waar die eerste-, tweede- en derde plekke deur Oranje dogters behaal is:

  • 80m, o.10
  • Verspring, o.12
  • Hoogspring, o.13
  • Spiesgooi, o.13

Baie geluk aan die 47 dogters wat kwalifiseer om op 15 Februarie aan die Motheo/Xhariep-byeenkoms deel te neem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal