)
Vaandeloorhandiging – Primêre Skool Oranje

Vaandeloorhandiging. Deur die jaar het die leerders van Primêre Skool Oranje punte bymekaar gemaak vir hulle sporthuise om te bepaal wie die jaar die Vaandel dra. Sport en kultuur, akademie…

Sone C-atletiekbyeenkoms – Primêre Meisieskool Oranje skitter

Sone C-atletiekbyeenkoms. Vier-en-sestig atlete van Primêre Meisieskool Oranje het Maandag, 30 Januarie, aan die Sone C-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Oranje het uitstekend presteer en behaal ‘n totaal van 25 eerste plekke, 11…

Gerrie Berner Tennis – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Gerrie Berner Tennis. Oranje se eerste tennisspan het vanaf 27 tot 29 Oktober aan die Gerrie Berner Tennis toernooi in die Paarl deelgeneem. Daar was altesaam 32 skole wat aan…