)

Gerrie Berner Tennis – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Gerrie Berner Tennis. Oranje se eerste tennisspan het vanaf 27 tot 29 Oktober aan die Gerrie Berner Tennis toernooi in die Paarl deelgeneem. Daar was altesaam 32 skole wat aan die toernooi deelgeneem het.

Oranje het naam gemaak! Selfs in die strate van die Paarl. Die dogters het uitstekend gevaar en die uitslae van die toernooi is as volg:

  • Oranje wen Gimnasium B met 27 punte teenoor 0.
  • Oranje wen Courtrai met 27 punte teenoor 0.
  • Oranje wen Rhenish met 25 punte teenoor 2.
  • Oranje wen Stellenbosch met 24 punte teenoor 3.
  • Oranje wen Gimnasium A met 18 punte teenoor 9.
  • Oranje wen De Hoop met 14 punte teenoor 13.

Primêre Meisieskool Oranje het al hulle wedstryde gewen, maar as gevolg van die puntesisteem behaal hulle ‘n tweede plek.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal