Elsie Coetzer Hokkietoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14B-hokkiespan het verlede week op die Elsie Coetzer Hokkietoernooi in Bloemfontein koning gekraai....
SANSSU Top 80. Hoërskool Fichardtpark leerder, Anje Blom, het uitstekende prestasies tydens die SANSSU Top 80 byeenkoms behaal. Sy verwerf...
Provinsiale Taekwando toernooi. Twee van Trio Primêr, Kroonstad, SJ van Rensburg en Aden Jacobs het die naweek aan die Provinsiale...
Oranje Hoofnetbalbaan. Die Sekondêre Meisieskool Oranje hoofnetbalbaan het ’n blink-nuwe voorkoms! Ná ’n jaar se opknapping- en bouwerk word baan...
SA Skole Atletiekkampioenskappe. BVHS is baie trots op hul 31 atlete wat tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe asook ASA Kampioenskappe...
Fichie Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark se 'cheerleaders' neem op 13 en 14 April aan die SAMCA Nasionale Spanproewe te Johannesburg deel....
Vrystaat Skole Tennisspan. Twee van Hoërskool Trio, Kroonstad, se tennisspelers, Jaco Kleingeld (0/19) en Tiané Wessels (0/15), is opgeneem in...
Skole Hokkie. Primêre Skool Naudeville leerder, Kaydene Keyser, is ingesluit in die Noord-Vrystaat o.13A hokkiespan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto...
SA Skole Atletiekkampioenskap. Nege atlete van Hoërskool Fichardtpark het presteer tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Matthew Durow: Goud en silwer...
ITF J30 Tennistoernooi. Hoërskool Jim Fouché leerder, Luise Janse van Rensburg, het vanaf 1 April tot 6 April in Gaborone,...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.