)
Fast Five Netbal – Hoërskool Bultfontein O.17 presteer

Fast Five Netbal. Hoërskool Bultfontein se O.17 Fast five netbalspan het uitstekend gevaar tydens die Trio Fast five kampioenskappe. Die kampioenskappe het die afgelope Vrydag en Saterdag plaasgevind. Die uitslae…

Trio Blitz Sewes – Hoërskool Witteberg eindig vierde

Trio Blitz Sewes. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se O.17 Sewes rugbyspan het Saterdag, 3 September aan die TRIO Blitz van Kroonstad se sewes toernooi deelgeneem. Saterdag se uitslae was as…

Hoërskool Sentraal Tennistoernooi – BVHS Tennis slaan kishoue

Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Bethlehem Voortekker Hoërskool Tennis het kishoue geslaan tydens die Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Die toernooi het plaasgevind gedurende die naweek van 26 Augustus. BVHS het ‘n baie suksesvolle…

Matrieks – Toekoms wink vir Oranje se 2022-matrieks

Hoër Meisieskool Oranje. Dis amper tyd om die matrieks van 2022 te groet. Vanjaar se graad 12’s is uniek en die gees van die leerders is aansteeklik. Elkeen van die…

Vrystaat Debatspanne – Grey Kollege Junior debatspan in finale rondte

Vrystaat Debatspanne. Die Grey Kollege junior-debatspan was deel van die Vrystaats Debatspanne. Hulle het deurgedring het na die semi- en finale rondte van die landswye ATKV-debatkompetisie. Alhoewel die span nie…

FAK Allegretto Toneelfees – Witteberg Toneel beter en beter

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertoneelgeskappe presteer steeds. Hulle het Saterdag, 27 Augustus, aan die FAK Allegretto Toneelfees in Welkom deelgeneem. Hierdie drie groepe het uitsonderlike…

Luggeweerskiet – Sentraal skitter by Wes-Kaap posliga

Luggeweerskiet. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se skuts het aan die Wes-Kaap posliga deelgeneem. Enige skool in die land wat Luggeweerskiet aanbied, kon aan dié landwye kompetisie deelneem. Sentraal het met…

Vrede Skool Prefekte – Vrede Skool Prefekte vir 2023 aangewys

Vrede Skool Hoofleiers. Vrede Skool het hul Prefekte vir 2023 aangewys. Die Hoofleiers sal in die vierde kwartaal, tydens die prysuitdeling, aangewys word. Die volgende Vrede Skool Prefekte is gekies:…

CUT Rugby – Tiaan Naude van Witteberg teken rugby kontrak

CUT Rugby. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is trots op hul leerder, Tiaan Naude. Tiaan het onlangs sy kontrak geteken met CUT rugby in Bloemfontein. Hy sal sy rugbyloopbaan en studies by…

Redenaars/Debaters – Hoërskool Vrede High School Redenaarsfees

Redenaars/Debaters – Hoërskool Vrede High School se leerders het deelgeneem aan die Senekal Redenaarsfees vir Laerskole. Die Redenaars/Debaters het uitstekend gevaar by die jaarlikse Redenaarsfees vir Laerskole. In kategorie 1…

ATKV Tienertoneel 2022 – Vrede Skool by Gauteng-streeksfees

ATKV Tienertoneel 2022. Vrede Skool is ongelooflik trots op hul leerders se deelname aan Tienertoneel 2022. Dit is die heel eerste keer wat Vrede se leerders aan so-iets deelneem. Hulle…

Kovsie Liga/League Rugby – Vrede Skool wenners van Klein skole

Kovsie Liga/ League Rugby. Al wat jy sien is die Witmasjien! Dit is nou Vrede Skool se eerste rugbyspan! Dit was tydens die Kovsie Liga/ League Rugby. Die verskil tussen…

Krieket/Cricket – Seuns gekies vir Thaba Mofutsanyane-krieketspan

Krieket/Cricket. Vyf krieket seuns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die O.18A Thaba Mofutsanyane-krieketspan. Die seuns is André Heunis, Wean Claasen, Hendrik Janse van Rensburg, Johan Whitehead en Presley…

Thaba Mofutsanyane Cricket/krieket – BVHS girls in team

Thaba Mofutsanyane Cricket/krieket. Kara Janse van Rensburg and Mikayla Fourie are cricket players from Bethlehem Voortrekker High School. They have been selected for the Thaba Mofutsanyane cricket team. They will…

Training Centre/Oefensentrum – Fichardtpark High Upgrade/opgradering

Training Centre/Oefensentrum. The training centre at Fichardtpark High School, Bloemfontein, recently underwent a massive upgrade. The Fichies are excited to work even harder on their fitness and health for the…

Kovsie Gala – Cherna Fouché vaar uitstekend/ performed admirably

Kovsie Gala. Cherna Fouché, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die naweek van 26 Augustus aan die Kovsie-gala te Bloemfontein deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar. Cherna Fouché, learner from Bethlehem…

Gebed vir al die Matrieks – A Prayer to All our Matrics

Gebed vir al die Matrieks. To all the Matrics: Schools That Rock wish all of you a very blessed and prosperous Record exams. May you stay calm during the exams…

Matriekraad 2023 – Hoërskool Hoopstad maak Matriekraad bekend

Matriekraad 2023. Hoërskool Hoopstad het hul Matriekraad vir 2023 bekend gemaak. Die volgende leerders is tot die raad verkies: JF Booysen Hanno Botha Esmé De Koker Juan Dreyer Arrie Ferreira…

VRL 2023 – Hoërskool Fichardtpark Graad 10 en 11 lede

VRL 2023. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, maak hul Graad 10 en 11 VRL vir 2023 bekend. Graad 10: Meisies: Megan Bolton, Janicka Eksteen, Tienike Fick, Beaunay Fransman, Crystal Maguire, Zianca Minnie,…

WOW Spelfees – Primêre Skool Naudeville leerders neem deel

WOW Spelfees. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 29 Augustus deelgeneem aan die WOW-spelfees. Die Spelfees is in Kroonstad aangebied. Ignus Maritz, Menishia Heyneke en Abigail Dicks…

Miss Photoshoot 22 – Tegan Botes ontvang modetoekenning

Miss Photoshoot 22. Tegan Botes, ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het onlangs ‘n modetoekenning ontvang as Miss Photoshoot 22. Tegan het ook gedurende Junie vanjaar deelgeneem aan…

Fichies Hoofseuns – Hoërskool Fichardtpark vier generasies Hoofseuns

Fichies Hoofseuns. Vanoggend, tydens die inhuldiging van Hoërskool Fichardtpark se hoofleiers, was daar vier generasies se hoofseuns teenwoordig. JT van der Walt – 2020 Jandré Van der Merwe – 2021…

Leerderraad ingewy – Hoërskool Fichardtpark wys Hoofleiers aan

Leerderraad ingewy. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het vandag hul nuwe leerderraad vir 2023 tydens ‘n spoggeleentheid voor die skool ingewy. Die nuwe hoofleiers is ook tydens die geleentheid aangewys: Hoofmeisie: Mckyla…

Fezile Dabi Fast 5 – Hoërskool Trio presteer by Netbal

Fezile Dabi Fast 5. Hoërskool Trio, Kroonstad, het pragtig presteer tydens die Fezile Dabi Fast 5 Netbal Toernooi. Die O.17 netbalspan van Hoërskool Trio het die volgende prestasies behaal: Hoërskool…

Vrystaat Gimnastiek – Hoërskool Bultfontein leerders in span

Vrystaat Gimnastiek. Hoërskool Bultfontein is baie trots op hul nege leerders wat ingesluit is in die Vrystaat Gimnastiek span. Hierdie leerders gaan deelneem aan die SAGF Gym Games wat vanaf…

Kovsie Liga Finaal – Hoërskool Jim Fouché vs Hoërskool Trio

Kovsie Liga Finaal. Finale glorie vir die “Greenmachine” van Hoërskool Jim Fouché in 2022 was hulle ongelukkig nie beskore nie. Hoërskool Trio van Kroonstad het as wenners van die Kovsie-liga…

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg Kraai Koning

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertoneelgeskappe het die afgelope naweek aan die FAK Allegretto Toneelfeesdeelgeneem. Die toneelfees isin Welkom aangebied en Witteberg het weereens met trots…

Voortrekker Rugby – BVHS beleef seisoen van Kampioene

Voortrekker Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se rugbyspanne het waarlik ‘n seisoen van kampioene beleef!  Die o/15 A-span het die finale van die Kovsiebeker vir groter skole oortuigend met 57 –…

Nasionale Dressage – Primêre Meisieskool Oranje se Mia van der Merwe presteer

Nasionale Dressage. Mia van der Merwe is ‘n leerder van Oranje Primêr in Bloemfontein. Mia het op 20 Augustus aan die Nasionale Dressage skou deelgeneem. Sy het die volgende prestasies…

Nautiluskamp – Primêre Meisieskool Oranje leerders neem deel

Nautiluskamp. Op 20 Augustus het Primêre Meisieskool Oranje die derde Nautiluskamp van die kwartaal gehou. Sestien van Oranje se dogters het deelgeneem aan die Nautiluskamp. Emma Myburgh, graad 4, het…

Vrystaat Gimnastiek – Cassie Bresler ontvang ses goue medaljes

Vrystaat Gimnastiek. Cassie Bresler is ‘n leerder van Primêre Skool Nadeville in Welkom. Cassie het 20 Augustus deelgeneem aan die Vrystaat Gimnastiek kompetisie. Hy het tydens die Vrystaat Gimnastiek kompetisie…

BHVS Leiers 2023 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool Leierskorps

BHVS Leiers 2023. “A leader is best when people barely know he exists, when his work is done, his aim fulfilled, they will say: we did it ourselves”. — Lao…

Vrystaatse Kunswedstryd – Hoërskool Fichardtpark skitter

Vrystaatse Kunswedstryd. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se musiekleerders het uitstekend presteer tydens die Vrystaatse Kunswedstryd. Die leerders het die volgende simbole verwerf: Denika Blochlinger (A+) Danielle van der Merwe (A+) Susaan…

Top 10 Akademie – Hoërskool Fichardtpark Graad 10

Top 10 Akademie. Hoërskool Fichardtpark stel hul Top 10 akademiese presteerders, Graad 10 van die tweede kwartaal bekend. Imoné Coetzee met ‘n gemiddeld van 85,50% Adin Engelbrecht met ‘n gemiddeld…

Western Mounted Games – Truida Kestell leerders in Vrystaat span

Western Mounted Games. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is verkies tot die Vrystaat Western Mounted Games span. Ansuri Reynders, Kayleigh Brits en Ziloh Brits gaan gedurende die…

Redenaars – Truida Kestell leerders gekies vir deelname

Redenaars – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem het ‘n hele aantal redenaars wat vir deelname gekies is. Die sprekers gaan vanaf 1-3 September deelneem aan die nasionale rondte in…

Voortrekkers – Hoërskool Sentraal Presidentsverkenner Toekenning

Voortrekkers. Sewe graad 12 leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hul Nasionale Presidentsverkenner toekenning ontvang. Dit is nadat hulle aan die vereistes van die Presidentsverkennerproses voldoen het. Baie geluk…

Rising Star Tennistoernooi – Oranje Primêr neem deel met vier spanne

Rising Star Tennistoernooi. Op Maandag, 8 Augustus, het vier spanne van Primêre Meisieskool Oranje aan die Rising Star Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Oranje se dogters het pragtige tennis gespeel en…

Drummie – JF Trompoppies presteer

Drummie – Hoërskool Jim Fouché se trompoppies van JF se Drummie klub het gekwalifiseer vir deelname aan die FDDCMSA se Nasionale Kampioenskappe. Die Kampioenskappe het onlangs in Bloemfontein plaasgevind. Agt…

Top 10 Akademie – Hoërskool Fichardtpark Graad 11

Top 10 Akademie. Hoërskool Fichardtpark stel hul Top 10 akademiese presteerders, Graad 11 van die tweede kwartaal bekend. Olga Kotze met ‘n gemiddeld van 91,75% Jaco Grobbelaar met ‘n gemiddeld van…

JF Junior Drummie Club – Leanné Hanekom excels at FDDCMSA

JF Junior Drummie Club. Leanné Hanekom is a learner at Jim Fouché Primary School in Bloemfontein. She is also a majorette athlete at the JF Junior Drummie Club. Leanné and…

Leerderraad 2023 – Hoërskool Fichardtpark nuutverkose Raad

Leerderraad 2023. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein kondig met trots hul nuutverkose leerderraad vir 2023 aan. Dogters: Lize Ackerman, Zanté Earle, Helen Fourie, Susan Fowler, Natasha Gertenbach, Junél Herbst, Cilethe Julies,…

Landloop – Jorries atlete gekies vir Oos Vrystaatspan

Landloop – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het ‘n hele aantal langasem atlete wat gekies is vir die Oos Vrystaat landloop spanne. Die seuns wat opgeneem is in die Oos…

Krieket – Jorries spelers opgeneem in Streeks-krieketspanne

Krieket – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem se 0/11 en 0/13 spelers is opgeneem in die Streeks- spanne. Die volgende o/13A spelers wat gekies is vir die Thabo Mofutsanyana Streeks-krieketspanne…

Landloop – Jorries atlete in Vrystaatspan

Landloop – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem spog met vyf landloop atlete wat gekies is vir die Vrystaat Landloopspan. Die volgende atlete verteenwoordig die Vrystaatspan: Dehan Cilliers Demaine van Deventer…

Gimnastiek – BVHS leerder presteer by Vrystaat kwalifiserende kompetisie

Gimnastiek – Ixoré Cilliers, leerder van Hoërskool Bethlehem Voortrekker het goed presteer in gimnastiek. Sy het op 20 Augustus deelgeneem aan die Vrystaat kwalifiserende Gimnastiek kompetisie. Ixoré is ingesluit in…

Vrystaat Landloop – Welkom Gimnasium atlete kwalifiseer

Vrystaat Landloop. Welkom Gimnasium se atlete het gekwalifiseer vir 13 Augustus se Vrystaat Landloop-byeenkoms. Die byeenkoms het in Bloemfontein plaasgevind. Welkom Gimnasium se atlete het goeie uitslae behaal. Hierdie atlete…

Marilie Moolman tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché vs Cradock

Marilie Moolman tennistoernooi. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se meisies tennisspan het aan die negentiende Marilie Moolman tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Hulle speel teen Hoërskool Cradock uitgespeel vir die wisseltrofee…