Fichies Hoofseuns. Vanoggend, tydens die inhuldiging van Hoërskool Fichardtpark se hoofleiers, was daar vier generasies se hoofseuns teenwoordig.
- JT van der Walt – 2020
- Jandré Van der Merwe – 2021
- Dawie Botes – 2022
- Jaco Grobbelaar 2023
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








