Leerderraad ingewy. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het vandag hul nuwe leerderraad vir 2023 tydens ‘n spoggeleentheid voor die skool ingewy.
Die nuwe hoofleiers is ook tydens die geleentheid aangewys:
- Hoofmeisie: Mckyla van der Walt
- Hoofseun: Jaco Grobbelaar
- Onderhoofmeisie: Helen Fourie
- Onderhoofseun: Willie Volschenk
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf