Vrede Skool Hoofleiers. Vrede Skool het hul Prefekte vir 2023 aangewys. Die Hoofleiers sal in die vierde kwartaal, tydens die prysuitdeling, aangewys word.
Die volgende Vrede Skool Prefekte is gekies:
Dogters – Prefekte: Anjamé Cairncross, Elri Greyling, Ninke Greyling, Chané Massyn en Elandri van der Westhuizen.
Koshuis prefekte: Anika Breedt, Elri Greyling, Ninke Greyling en Marizel Stemmet
Seuns – prefekte: PJ Botha, Henco Crouse, Paul du Plessis, Theo van Zyl en Awie Viljoen.
Koshuis prefekte: PJ Botha, Henco Crouse, Paul du Plessis en Awie Viljoen.
Vrede School has designated their Prefects for 2023. The Head Leaders will be appointed in the fourth quarter during the awards ceremony.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/vredeskool/
Photo’s supplied