)
Griffons 7’s Rugbyspan – BHVS se Fano Linde gekies vir span

Griffons 7’s Rugbyspan. Fano Linde, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is gekies vir die Griffons 7’s rugbyspan. Die span sal eerskomende Oktober aan ‘n toernooi deelneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/…

SA Cross Country – BVHS learners in Free State Team

SA Cross Country – Six Bethlehem Voortrekker High School learners participated at the SA Cross Country Championships. It It took place on 17 September in Rustenburg. The following learners, as…

FPL Krieket – Ruben Crous van Hoërskool Goudveld in span

FPL Krieket. Ruben Crous, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is gekies vir die 0/16 FPL Krieket span. Hierdie span word saamgestel uit die beste seuns krieket spelers in die…

Hoofdogter Sentraal – Schools That Rock gesels met Marné Botes

Hoofdogter Sentraal. In ons reeks oor hoërskole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Marné Botes. Marné, Hoofdogter van Hoërskool Sentraal vir 2023, vertel ons meer van…

FPL Krieket – Jayden Swaine gekies vir 0/19 span

FPL Krieket. Jayden Swaine is ‘n krieket speler van Hoërskool Goudveld in Welkom. Jayden is gekies is vir die 0/19 FPL krieket span wat in November aan ‘n toernooi in…

Vrystaat Fast 5 Netbal – Hoërskool Goudveld eindig tweede

Vrystaat Fast 5 Netbal. Hoërskool Goudveld, Welkom, se 0/17 netbal Fast 5 netbal span het deelgeneem aan die Vrystaat Fast 5 toernooi wat op 17 September plaasgevind het. Gouties se…

Lejweleputswa Krieket Span – Hoërskool Goudveld het 3 spelers in span

Lejweleputswa Krieket Span. Gouties, Welkom, is baie trots op hul spelers wat ingesluit is in die Lejweleputswa Krieket Span. Die drie manne is Hendro Boardman, Ruben Crous en Eldonn Bodenstein.…

Fast 5 Vrystaat kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché presteer

Fast 5 Vrystaat kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het vier spanne gehad wat gekwalifiseer het vir die Fast 5 Vrystaat kampioenskappe in Frankfort op 17 September.  Albei o/17 spanne het…

7’s Rugby – Hoërskool Goudveld spelers na Argentinië en Mauritius

7’s Rugby. Ses van Hoërskool Goudveld in Welkom se 7’s rugbyspelers is gekies vir die Travel en Sport Sewes Uitnodigingspanne wat volgende jaar na onderskeidelik Argentinië (o/15) en Mauritius (o/17)…

Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg skitter teen Ladybrand

Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se dogterskrieket span het op 19 September teen Hoërskool Ladybrand op hul tuisveld te staan gekom. Dit was hul eerste wedstryd van die nuwe 20-beurt seisoen.…

Fast 5 Netbal Vrystaatbeker – Hoërskool Trio O.15 span wen beker

Fast 5 Netbal Vrystaatbeker. Hoërskool Trio van Kroonstad se O.15 Fast 5 Netbal span het die Vrystaatbeker gewen. Die toernooi het op Saterdag, 17 September, in Bloemfontein plaasgevind. Die span…

SANESA Vrystaat – Karlien van Jaarsveld ontvang goue medaljes

SANESA Vrystaat. Karlien van Jaarsveld is ‘n graad 5 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Sy het Saterdag, 10 September by die SANESA Vrystaat prysuitdeling die trofee ontvang vir…

Bethlehem Eisteddfod – Bethlehem Voortrekker Hoërskool skitter

Bethlehem Eisteddfod. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het geskitter tydens die Bethlehem Eisteddfod. Die leerders het werklik briljant gevaar. Voortrekker het die volgende toekennings behaal: A++ 67 A+ 78 A…

Golf – Grey College boys in Free State Junior teams

Golf. Eight boys from Grey College in Bloemfontein were selected by the Free State Golf Union. They will represent the Union at the Neighbour Golf Challenge in Kimberley on the…

Skaak – Ses leerders ingesluit in SA Junior Kampioene 2022

Skaak – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem is baie trots op hul ses leerders. Hierdie leerders is ingesluit om aan die SA Junior Skaak Kampioenskappe 2022 deel te neem. Hulle…

WOW Spelfees – Hoërskool Sentraal deur na Nasionale Kompetisie

WOW Spelfees. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se leerders het aan die provinsiale uitdunne van die WOW-spelfees deelgeneem. Drie leerders het deurgedring na die Nasionale kompetisie wat op 15 Oktober in Stellenbosch…

Landboutegnologie – Witteberg Agri enig in sy soort by Witteberg

Landboutegnologie. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het in Januarie 2022 amptelik begin met sy splinternuwe vakpakket.  Landboutegnologie, met `n nuut-opgerigte landboulaboratorium, is nou tot beskikking van die leerders. Landbouwetenskappe as vak is…

Hoofleiers en Koshuisleiers – BVHS kondig 2023 leiers aan

Hoofleiers en Koshuisleiers. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hoofleiers en Koshuisleiers vir 2023 is tydens ‘n spesiale seremonie aangewys. Bethlehem Voortrekker High School’s school leaderss for 2023 were announced in a…

Provincial Learner Skills Competition – BVHS leerders presteer

Provincial Learner Skills Competition. Ryno Hattingh en Pieter van der Linde het die afgelope naweek aan die jaarlikse “Provincial Learner Skills Competition” deelgeneem. Die kompetisie is in Bloemfontein by HTS…

Inter Afrika Tennistoernooi – Hoërskool Witteberg behaal Top 10

Inter Afrika Tennistoernooi. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se twee eerste tennispanne het tydens Inter-Afrika tennistoernooi hul plek onder die Top 10 met trots behaal. Die 1ste span seuns het algeheel…

Fichie Koor – Hoërskool Fichardtpark beste gemengde koor

Fichie Koor. Hoërskool Fichardtpark se koor, oftewel Fichie Koor, is tydens die Vrystaat Kunswedstryd aangewys as die beste gemengde skoolkoor. Dr Joanita Erasmus-Alt is ook as as die beste afrigter…

Careers – Three ways to turn university rejection into career redirection

Careers. Over the next few weeks, more than a million determined grade 12’s across South Africa will be hurrying to complete their application for a place at most higher education…

Eskom Expo – Primêre Skool Naudeville presteer puik

Eskom Expo. Primêre Skool Naudeville van Welkom is baie trots op hul leerders. Hulle het Saterdag, 10 September, aan die Eskom Expo deelgeneem het en puik presteer het! Die volgende…

Hengel – Nicus Engelbrecht presteer by Vrystaat Kampioenskappe

Hengel. Nicus Engelbrecht is ‘n Graad 5 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Hy het Saterdag, 10 September, aan Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem vir die 0.19 span. Nicus se span…

Witteberg Sporttoernooi – O.15 Fast5 Netbalwenners

Witteberg Sporttoernooi. Hoërskool Witteberg se o.15 Fast 5 Netbalspan is as die wenners van die Witteberg Sporttoernooi gekroon. Die span het met 22-14 teenoor Hoërskool Goudveld van Welkom geseëvier. Jané…

Six-A-Side Hokkie – Witteberg O.17 wenners van Sporttoernooi

Six-A-Side Hokkie. Tydens die Witteberg Sporttoernooi, is Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se O.17 Six-A-Side hokkie meisies as wenners gekroon. Witteberg het ‘n oorwinning van 5 – 1 teen Hoërskool Goudveld behaal.…

Witteberg MTB – Hoërskool Witteberg fietsryers presteer

Witteberg MTB.  Hoërskool Witteberg van Bethlehem se Witteberg MTB-span het die afgelope naweek, 10 September deelgeneem aan die laaste skole byeenkoms in Bloemfontein. Afgesien daarvan dat dit ‘n baie warm en uitdagende…

Vrystaat Stoei – Hanno van Jaarsveld behaal tweede plek

Vrystaat Stoei. Hanno van Jaarsveld is ‘n leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Hanno het op 3 September aan die Vrystaatse Stoei kampioenskappe deelgeneem en het ‘n tweede plek…

Dogterskrieket – Primêre Skool Naudeville onderwysers presteer

Dogterskrieket. Primêre Skool Naudeville in Welkom is trots op twee van hul dogterskrieket onderwysers. Juf. Anzel Schoeman en Juf. Alexandra Styles is verkies as Lejweleputswa dogterskrieket keurders en afrigters by…

Stoeikampioenskappe – Eben Jonker behaal 1ste plek

Stoeikampioenskappe. Eben Jonker van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 3 September aan die Vrystaatse Stoeikampioenskappe deelgeneem. Eben het baie goed presteer en het ‘n eerste plek behaal. Wresling Championships. A…

Drama – BVHS leerders hou Toneelfees

Drama – Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul debuut gemaak in ‘n drama produksie. Die naam van die drama was: Paradysstraat – ‘n Komedie met skop! Wian Burger, Onderhoofseun…

Chess – Sebastian Piek from BVHS in Mangaung Chess team

Chess. Sebastian Piek is a Grade 10 learner at Bethlehem Voortrekker High School. He was selected for the U/18 Mangaung chess team that will compete in the South African Championships…

Sewes Rugby – BVHS spanne vaar uitstekend

Sewes Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/15 en o/17 sewes rugby spanne het verlede Vrydag aan Hoërskool Trio, Kroonstad, se 7sewes kompetisie deelgeneem. Ongelukkig kon die spanne nie die toernooi…

Fast 5 TBM – Hoërskool Witteberg se Netbalspelers maak amok

Fast 5 TBM. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se twee Fast 5 netbalspanne het Maandag aan die TBM Uitspele deelgeneem en amok gemaak! Die o.17’s het die uitspele gewen en is as…

Voortrekkers – Hoërskool Fichardtpark Presidentverkenners

Voortrekkers. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het twee Presidentverkenners opgelewer. Twee van Fichies se Voortrekkers, Jeanré Coetzee en Elané Bender, het hul Presidentverkenners-eksamen geslaag. Hulle is lid van Brandkop Voortrekkerkommando. Jeanré…

Hoofleiers 2023 – Hoërskool Sentraal kondig Hoofleiers aan

Hoofleiers 2023. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hul hoofleiers vir 2023 aangekondig. Die volgende leerders is verkies: Sentraal High School in Bloemfontein has announced their Head Leaders for 2023. Hoërskool…

FSMCA Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark presteer

FSMCA Cheerleaders. Die Cheerleaders van Hoërskool Fichardtpark wat tydens die Vrystaat kompetisie van die FSMCA deelgeneem het, het puik vertonings gelewer: All Girls Large group: Fichardtpark -eerste Co-Ed Large group:…

Karate – Matheas le Roux-Breshears wen silwer en Brons

Karate. Matheas le Roux-Breshears van Laerskool Truida Ketell het by die Taekwondo Suid-Afrikaanse Karate Kampioenskappe in die Core Skills afdeling deelgeneem en ‘n silwer medalje vir stokgeveg en brons medalje…

Perdry – Hanzelle Hattingh in Vrystaat “Core League” Span

Perdry. Hanzelle Hattingh van Laerskool Truida Kestell is vir die Vrystaat “Core League” perdry Span gekies.  Sy sal aan die Nasionale kampioenskappe deelneem vanaf 30 September tot 4 Oktober. Die…

Lejweleputswa Meisies krieket – Primêre Skool Naudeville spelers in span

Lejweleputswa Meisies krieket. Vier dogters van Primêre Skool Naudeville in Welkom is gekies vir die Lejweleputswa meisies krieket spanne. René Steenberg 13 jaar oud  (A-span) Cheneldi Le Gras 12 jaar…

Vrystaat Skaak – Kai de Klerk in O.14 Vrystaat Skaakspan

Vrystaat Skaak. Kai de Klerk van Truida Kestell Laerskool in Bethlehem, is gekies vir die Vrystaat O.14 Skaakspan. Die span gaan vanaf 3 tot 12 Desember aan die “South African…

Artistatue Nasionale Finaal – Truida Kestell Redenaars presteer

Artistatue Nasionale Finaal. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het briljante uitslae behaal by die Artistatue Nasionale finaal. Dit is op 1 en 3 September by Midstream College in Centurion aangebied. Die…

Mental Health – Rocco van Rooyen, Olympic javelin thrower, shares his story

Mental Health. Mental health is something many learners are suffering of in today’s life. Children struggle to cope with a lot of challenges today. Under the umbrella of mental health,…

Hoofleiers – Hoërskool Sentraal kondig Hoofleiers 2022/23 aan

Hoofleiers. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het met trots hul Hoofleiers vir 2022/23 aangekondig. Head leaders. Sentraal High School from Bloemfontein proudly announced their Head leaders 2022/23. More school news: https://schoolsthatrock.co.za…

Artistatue Redenaarsfinaal – Liam Lloyd Doman behaal eerste plek

Artistatue Redenaarsfinaal. Liam Lloyd Doman van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek ‘n eerste plek by die Artistatue-redenaarsfinaal in Pretoria ontvang. Mila Kotzé, ook van BVHS, het onder die…

Primêre Skool Willem Postma – Verwelkom Tian Beneckhé

Primêre Skool Willem Postma. Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein verwelkom graag ‘n nuwe Onderwyser by hul skool. Tian Beneckhé is as onderwyser by die skool aangestel en sal Sosiale…

Bloemhof Super Sesse Krieket – Hoërskool Bultfontein presteer

Bloemhof Super Sesse Krieket. Hoërskool Bultfontein se O.11-krieketspan wat die afgelope naweek aan die Bloemhof Super Sesse toernooi deelgeneem. Bulties se O.11-A krieketspan het in die finaal teen Vryburg te…