Vrystaat Fast 5 Netbal. Hoërskool Goudveld, Welkom, se 0/17 netbal Fast 5 netbal span het deelgeneem aan die Vrystaat Fast 5 toernooi wat op 17 September plaasgevind het.
Gouties se span het in die finaal teen Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein gespeel en eindig tweede in die Vrystaat! Die span dring nou deur na die SA Fast 5 kampioenskappe wat op 3 en 4 Oktober plaasvind.

Free State Fast 5 Netball. Goudveld High School, Welkom’s 0/17 netball Fast 5 netball team participated in the Free State Fast 5 tournament that took place on 17 September.
Gouties’ team played in the final against Jim Fouché High School of Bloemfontein and finished second in the Free State! The team now advances to the SA Fast 5 championships which will take place on 3 and 4 October.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied