Griffons 7’s Rugbyspan. Fano Linde, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is gekies vir die Griffons 7’s rugbyspan. Die span sal eerskomende Oktober aan ‘n toernooi deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf