FPL Krieket. Ruben Crous, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is gekies vir die 0/16 FPL Krieket span.
Hierdie span word saamgestel uit die beste seuns krieket spelers in die Vrystaat. Die span neem gedurende November deel aan ‘n toernooi in Bloemfontein.
FPL Cricket. Ruben Crous, learner of Goudveld High School in Welkom, was selected for the 0/16 FPL Cricket team.
This team is composed of the best boy’s cricket players in the Free State. The team participates in a tournament in Bloemfontein during November.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf