)
Sport Stars with disabilities – Sport Stars Lauded

Sport Stars with disabilities. The Free State Sport Stars dinner honours the best sportsmen and women with disabilities in the province. The prestigious event, presented by Central24 and the University…

Oppie Tong af – Primêre Skool Jordania leerders blink uit in redenaars

Oppie Tong af – Primêre Skool Jordania in Bethlehem spog met twee wenners in die Oppie Tong af Redenaarskompetisie. Anabelle (Graad 5) en Milè Bezuidenhout (Graad 3) het aan die…

SA Bokkies Afrigters – Hoërskool Ermelo trots op personeel

SA Bokkies Afrigters. EHS is besonder trots op hul SA Bokkies afrigters personeel, me U-Vandé Nortje, mnr Xavier de Jager en mnr Estian Horn. Me Nortjé is gekies as die…

Talent Africa Nationals – Pieter Breedt van Naudeville skitter

Talent Africa Nationals. Pieter Breedt is ‘n leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Hy het gedurende die afgelope vakansie aan Talent Africa Nationals deelgeneem. Pieter het twee 2 silwer…

Naudeville Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders presteer

Naudeville Tennis. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het vanaf tot 8 Oktober aan die Kloppers Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie leerders het puik presteer. Seuns o/12 Henrè…

SANESA Nasionale Kampioenskap – Primêre Skool Naudeville

SANESA Nasionale Kampioenskap. Drie leerders van Primêre Skool Jordania het die afgelope week (30 September – 4 Oktober) aan die SANESA Nasionale Kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is by Kyalami Equestrian…

JF Matriekafskeid – Hoërskool Jim Fouché Matriekafskeid 2022

JF Matriekafskeid. Twaalf jaar gelede het hierdie groep pragtige jong mense as Graad 1’s hul skoolloopbaan begin. Nou voltooi hulle hul skoolloopbaan en stap hulle uit na die volwasse lewe.…

Fichies Matriekafskeid – Hoërskool Fichardtpark 2022

Fichies Matriekafskeid. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het van hul 2022 matrieks met ‘n fantastiese matriekafskeid afskeid geneem. Geniet gerus hul pragtige foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf

SPS Brandfort Matriekafskeid – Hoërskool SPS Brandfort Matrieks 2022

SPS Brandfort Matriekafskeid. Brandfort se matrieks van 2022 het geskitter tydens hul matriekafskeid! Daarvan getuig die pragtige foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf

Matrikulant van die Jaar – Amy Jacobs Top Sportpresteerder

Matrikulant van die Jaar. Amy Jacobs, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is aangewys as die top sportpresteerder. Sy is onder die veertien finaliste van die Matrikulant van die Jaar…

Matric of the Year – The winner is Joshua Horak

Matric of the Year. Schools That Rock congratulates Joshua Horak who is the winner of the Matric of the Year Competition 2022! Joshua is a learner of Saint Andrew’s School…

SA’s Fast 5 – Hoërskool Fichardtpark spanne vaar goed

SA’s Fast 5. Hoërskool Fichardtpark se O.15 en O.17nFast 5 netbalspanne het goed gevaar tydens die Fast 5 SA’s Netbal byeenkoms. Die uitslae dag een: O/15 Wen teen Ermelo 37-31…

Bulties Matriekafskeid 2022 – Hoërskool Bultfontein vier met prag en praal

Bulties Matriekafskeid 2022. Hoërskool Bultfontein het onlangs hul matriekafskeid gevier. Daarmee het hulle op ‘n onvergeetlike wyse van hul 2022 matrieks afskeid geneem. Geniet die foto’s! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za/…

Matrikulant van die Jaar – Drie Finaliste van Hoërskool Fichardtpark

Matrikulant van die Jaar. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, spog vanjaar met drie leerders wat as finaliste vir die Matrikulant Van Die Jaar se Top 14 verkies is. Hierdie drie leerders is…

Luggeweerskiet – 20 Skuts van Hoërskool Sentraal bySA Kampioenskap

Luggeweerskiet. Vier-en-vyftig Vrystaat skuts, waarvan twintig Tralies is, neem aan die SANSSU-Luggeweerskiet SA-kampioenskap, in Randburg, deel. Ruben de Wet en Humari Woityczka, beide Tralies, is die kapteine van die Vrystaatspan.…

Voortrekkers – Fichies leerders kry Presidentverkenners Toekenning

Voortrekkers. Twee Voortrekkers van Hoërskool Fichardtpark, Jeandré Coetzee en Elané Bender, ontvang PresidentverkennersToekenning op 8 Oktober. Die toekennings word op Doornkloof toegeken. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf

Tennis – Hoërskool Fichardtpark Tennisspelers by toernooi

Tennis. Drie van Hoërskool Fichardtpark se tennisspelers, neem op 6 tot 8 Oktober deel aan die Kloppers Tennistoernooi. Die spelers is Lienke Badenhorst, Daniel Badenhorst and Janco Pelser. Three of…

Motheo Krieket – Eben Botha van Fichies in O.16 span

Motheo Krieket. Eben Botha van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in die Motheo 0/16 krieketspan. Hy neem deel aan die Vrystaat-week wat van 6 tot 8 Oktober in Bloemfontein plaasvind. Motheo…

SA Skiet Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark skuts in Vrystaatspan

SA Skiet Kampioenskappe. Negentien skuts van Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is ingesluit in die Vrystaat Skietspan. Die span gaan vanaf 2 tot 6 Oktober aan die SANSSU SA Skiet Kampioenskappe in…

Vrystaat 7’s Rugby – Edward Mapinga verteenwoordig Fichies

Vrystaat 7’s Rugby. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul leerders wat mooi presteer het. Hierdie leerders gaan Fichies se ambassadeurs wees wat die skool gedurende die vakansie sal verteenwoordig.…

Vrystaat Gimnastiek – Ixoré Cilliers van BVHS in span

Vrystaat Gimnastiek. Ixoré Cilliers is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy is tydens die Vrystaat Gimnastiek kompetisie verkies om die Vrystaat Provinsie te verteenwoordig tydens die SAGF GYM GAMES.…

Vrystaat Platteland krieketspanne – BHVS leerders vir spanne gekies

Vrystaat Platteland krieketspanne. Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is vir die Vrystaat Platteland Krieketspanne gekies. Presley Lesoro (o/19) Hendrik Janse van Rensburg (o/19) Juan Theunissen (o/16) Die manne sal…

Sirkus Teater – Primêre Skool Willem Postma 6-jaarlikse Teater produksie

Sirkus teater. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, bied Oktober hul een-keer-in-ses-jaar teater produksie aan – Sirkus Teater. Met hierdie produksie neem die hele skool deel. Die vertonings vind plaas op…

Newton O.10 Tennistoernooi – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Newton O.10 Tennistoernooi. Tydens die Newton O.10 Tennistoernooi het Primêre Meisieskool Oranje al hul wedstryde gewen. Dogters A-afdeling: Genevieve Goodchild, Lilly Schutte, Engela Loock en Lisa Viviers. Oranje A wen…

Hokkie – Primêre Skool Jordania ligawenners 2022

Hokkie. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, is baie trots op hul hokkiespanne wat puik presteer het tydens die 2022 hokkieseisoen. Hockey. Jordania Primary School, Bethlehem is very proud of their hockey…

TSA Prokennex Mini 3 – Truida Kestell leerders presteer

TSA Prokennex Mini 3. Joma Viljoen van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die TSA Prokennex Mini 3 in Johannesburg deelgeneem.  Sy het ingeskryf vir 0/16, maar omdat daar…

Podiumpret – Primêre Skool Jordania deur na Nasionale Finaal

Podiumpret. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het gedurende September aan die Podiumpret Semi-finale in Pretoria deelgeneem. Heiken Venter, Leonelle van Niekerk, Danielle Venter, Martyn Oosthuysen en Leoné…

Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe – BHVS leerders kwalifiseer

Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gekwalifiseer om aan die SAJWV se Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe deel te neem. Eloise Snyman en Eckhart Meaker (o/16) neem gedurende…

Provinsiale Krieketspanne – Witteberg leerders opgeneem in spanne

Provinsiale Krieketspanne. `n Groot totaal van veertien krieketspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is in verskeie provinsiale krieketspanne ingesluit. Agt seuns en ses dogters is ook na die eerste rondte…

Sportvrou van die jaar – Donna le Roux aangewys

Sportvrou van die jaar. Donna le Roux is Vrydag, 23 September aangewys as Sportvrou van die Jaar. Dit het gebeur op die Vrystaatse Sporttoekenningsgeleentheid van die Free State Sports Confederation.…

UNISA Musiek Eksamen – Ella Steynberg skitter met 90%

UNISA Musiek Eksamen. Ella Steynberg, `n Graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het  haar UNISA Graad 8 musiek-eksamen geslaag met ‘n totaal van 90%! Ella word op die UNISA Ererol…

Oppie Tong Af – Laerskool Truida Kestell leerders presteer

Oppie Tong Af. Twaalf leerders van Laerskool Truida Kestell het A+ behaal in die Nasionale aanlyn kompetisie van Oppie Tong Af. Twelve learners from Truida Kestell Primary School achieved A+…

FPL Krieket – Laerskool Truida Kestell leerders in span

FPL Krieket. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is gekies vir die Free State Premier League (FPL Krieket) spanne. Die spanne sal later die jaar in Bloemfontein aan…

ASA Atletiekbyeenkoms – Trio se Johannè Jonker skitter

ASA Atletiekbyeenkoms. Johannè Jonker is ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad. Sy het die afgelope naweek geskitter by die eerste ASA Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Dit was die eerste…

Sport en Kultuur – Hoërskool Jim Fouché se trotse Presteerders

Sport en Kultuur. Na afloop van Hoërskool Jim Fouché se sport- en kultuurdinee, kondig hulle met trots die volgende leerders as toppresteerders aan: Suné Deacon – junior kultuurpresteerder Suné Deacon…

Hoofseun BVHS – Schools That Rock gesels met Johan Whitehead

Hoofseun BVHS. In ons reeks oor hoërskole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Johan Whitehead. Johan, Hoofseun van Bethlehem Voortrekker Hoërskool vir 2023, vertel ons meer…

Hoofmeisie BVHS – Schools That Rock gesels met Shannon Purchase

Hoofmeisie BVHS. In ons reeks oor hoërskole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Shannon Purchase. Shannon, Hoofmeisie van Bethlehem Voortrekker Hoërskool vir 2023, vertel ons meer…

Bothaville Leerlingraad: Hoërskool Bothaville 2023 Leerlingraad bekend

Bothaville Leerlingraad. Hoërskool Bothaville het hul leerlingraad vir 2023 met trots bekend gemaak. Die volgende leerders is verkies: Meisies: Monique Botma, Eloise Cloete, Megan Fourie, Elanie Havenga, Bets Steenkamp en…

Nasionale skietbyeenkoms – Hoërskool Reitz leerders verteenwoordig

Nasionale skietbyeenkoms. Elf leerders van Hoërskool Reitz is uitgenooi om die Riemland streek te verteenwoordig by die Nasionale skietbyeenkoms. Die byeenkoms vind in Welkom plaas op 7 en 8 Oktober.…

Lazer Run – Grey Kollege broers by Wêreldkampioenskappe

Lazer Run. Jannes en Hanru Krause twee broers van Grey Kollege in Bloemfontein, is tans in Lissabon, Portugal. Hulle neem deel aan die Laser Run Wêreldkampioenskappe. Lazer Run. Jannes and…

Krieket – Hoërskool Bultfontein vs Hoërskool Sandveld

Krieket. Hoërskool Bultfontein se o.13 krieket span het Hoërskool Sandveld se span aangedurf op die krieket veld. Sandveld se krieket span het eerste gekolf en is almal uitgehaal vir 46…

Griffons Sewes Rugby – Jaco Marx in Griffons Laerskole Sewes span

Griffons Sewes Rugby. Jaco Marx is ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Hy is gekies om deel te wees van die Griffons Laerskole Sewes Span 2022.  Griffons Sevens…

Junior Sportskiet Kampioenskappe – Nienke Venter kwalifiseer vir SAJWV

Junior Sportskiet Kampioenskappe. Nienke Venter van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gekwalifiseer om aan die SAJWV se Nasionale Junior Sportskiet Kampioenskappe deel te neem. Sy sal deelneem vir Randslag (o/16) en…

Karate – Hanré Dreyer van Truida Kestell ontvang Swart Belt

Karate. Hanré Dreyer van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het op 5 September gradeer en het sy Junior Swart Belt in karate ontvang. Hy het ook vir die Vrystaat aan…

Muurbal – Kai de Klerk presteer by “Southern Free State Closed” toernooi

Muurbal. Kai de Klerk van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het die naweek van 16 September aan die “Southern Free State Closed” muurbaltoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Kai het vierde in…

SA Landloop Kampioenskappe – Witteberg atlete presteer

SA Landloop Kampioenskappe. Drie leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek by SA Landloop Kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer. Twee leerders eindig onder die Top sewe in…

Dogters Krieket – Hoërskool Witteberg vs Hoërskool Senekal

Dogterskrieket. Vir hul tweede wedstryd in slegs drie dae het die 1ste dogters krieket span van Hoërskool Witteberg behoorlik gewys waar Dawid die wortels gegrawe het. Dié span van Witteberg…

Hoofseun Sentraal – Schools That Rock gesels met Lambrecht Scheepers

Hoofseun Sentraal. In ons reeks oor hoërskole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Lambrecht Scheepers. Lambrecht, Hoofseun van Hoërskool Sentraal vir 2023, vertel ons meer van homself en…