Junior Sportskiet Kampioenskappe. Nienke Venter van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gekwalifiseer om aan die SAJWV se Nasionale Junior Sportskiet Kampioenskappe deel te neem. Sy sal deelneem vir Randslag (o/16) en Drukluggeweer (o/16).
Die kompetisie vind op 7 en 8 Oktober 2022 by Sandrivier-58 se Excalibur-skietbaan in Welkom plaas.
Junior Sport Shooting Championships. Nienke Venter from Bethlehem Voortrekker High School qualified to compete in the SAJWV’s National Junior Sport Shooting Championships. She will compete for Randslag (u/16) and Pressure Air Rifle (u/16).
The competition will take place on 7 and 8 October 2022 at Sand River-58’s Excalibur shooting range in Welkom.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Photo supplied