Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Goudveld
Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Mia…
Skolekrieket semi-finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Sentraal
Skolekrieket semi-finaal. HoĆ«rskool Fichardtpark se Tweede Krieketspan het HoĆ«rskool Sentraal in die Skolekrieket semi-finaal die stryd aangesĆŖ. Fichies kolf eerste en teken 131/6 aan. Fichies se beste kolwers: Fichies se…
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida kestell is baie trots op nog ‘n Truida Kestell-atleet wat ‘n rekord verbeter het tydens die Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Esias Scheepers het die S 0.10…
Vrystaat Elite Karateproewe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Elite Karateproewe. Xander de Reuck, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het aan die Vrystaat Elite Karateproewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Xander is na die proewe gekies…
Van Niekerk Koen tennistoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Van Niekerk Koen tennistoernooi. JF se tennisspanne het die afgelope naweek aan die van Niekerk Koen tennistoernooi te Burgersdorp deelgeneem. Die spanne het hul goed van hul taak gekwyt. O.15-Seunsspan…
Motheo Zone 1 Athletics – Eunice High School
Motheo Zone 1 Athletics. Eunice High School athletes competed at the Motheo Zone 1 Athletics meet in Bloemfontein. The athletes won 7 gold, 3 silver and 5 bronze medals! U14…
Midmar Myl 2025 – Grey Kollege presteer
Midmar Myl 2025. Jedrick Geleta, Graad 11 leerder van Grey Kollege, het algeheel 10de geĆ«indig by die aQuellĆ© Midmar Myl. Dit beteken hy was die tiende vinnigste swemmer vir 2025.…
Vrystaat Skole Tennisspan – HoĆ«rskool Witteberg
Vrystaat Skole Tennisspan. Foto: van links: Hugo van Strijp, Evan Nieuwoudt, Tria-Marie Strydom, ZanĆ© Wessels, Marinelle Oelofse en Inneke Fourie Ses tennisspelers van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, Hugo van Strijp,…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Koop die tyd uit, omdat die dae vol boosheid is.These are evil times, so make every minute count. Efesiƫrs 5:16,17 / Ephesians 5: 16,17
Vakature Adjunkhoof – HoĆ«rskool Fichardtpark
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fpark.co.za/
Sentrum vir Leerderontwikkeling – Grey Kollege
Sentrum vir Leerderontwikkeling. Tydens vanjaar se prysuitdeling by die Sentrum vir Leerderontwikkeling (SLO), het leerders erkenning ontvang waar hul in hul onderskeie programme die beste vordering getoon het in 2024.…
SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe. Carli Bouwer, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het gister, Donderdag 6 Februarie, aan die SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe deelgeneem het. Carli het skitterend gery en is gekroon…
T20 Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Sentraal
T20 Krieket. HoĆ«rskool Jim FoushĆ© se eerste krieketspan het in ‘n T20 krieket wedstryd met 73 lopies teen HoĆ«rskool Sentraal gewen. JF het 180/6 aangeteken en beperk Sentraal tot 107/5.…
Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Henneman
Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare hetĀ Schools That RockĀ onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Franco…
Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Henneman
Hoofdogter 2025.Ā Die afgelope aantal jare hetĀ Schools That RockĀ onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met DaniĆ«lle Myburgh,…
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Laerskool Truida Kestell, Mia Rautenbach, Johnathan Matthew en Rianza Boshoff, het rekords verbeter tydens die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…
Kleure-atletiek – PrimĆŖre Skool Universitas
Kleure-atletiek. Tjokkies is sommer baie trots op hul atlete se prestasies tydens hul kleure-atletiek byeenkoms. Nie minder as sewe rekors is verbeter! Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s…
Vrystaat Elite Karate – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Elite Karate. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, Divan Venter, het die afgelope naweek aan die Vrystaat Elite Karate Proewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Divan is na die…
Vrystaat Karate – HoĆ«rskool Sentraal
Vrystaat Karate. By die Vrystaat Karate Federasie se 2024 toekennings het Jahanco Greyvenstein van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein die trofee vir die Elite Junior Karateka van die jaar ontvang. Johanco…
Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, Anri Rautenbach het aan die Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en het puik presteer. Sy het ‘n eerste plek in 100m-hekkies behaal…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Diamantveld
Skole Krieket. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het verras deur HoĆ«rskool Diamantveld van Upington met 19 lopies te wen. JF teken 89/10 aan waarna hulle Diamantveld uitboul vir 70…
Round Robin Tennistoernooi – Grey Kollege PrimĆŖr
Round Robin Tennistoernooi. Die Grey Kollege Graad 2 manne het die naweek aan die Round Robin Tennistoernooi deelgeneem. Luke Oosthuizen en Aiden Jordaan is naaswenners van dubbels 0/8 Meer skolenuus:…
Skole Krieket – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Skolekrieket. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het hul skole krieket wedstryd teen HoĆ«rskool Goudveld van Welkom oortuigend gewen. Ruan Heunis met 94 lopies, Joel Coetzee (71) en Paul Naude (51 nie uit…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. So whenever we are in need, we should come bravely before the throne of our merciful God. Ons hoef dus nie bang te wees of te…
Heidedal & Sentraal Aquatics Gala – Welkom Gimnasium
Heidedal & Sentraal Aquatics Gala. Gimmie swemmers, Dirk Vermaak en Shyenne Laubscher, het die naweek in Bloemfontein deelgeneem aan die Heidedal & Sentraal Aquatics Gala. Hulle het die volgende plekke…
Lejweleputswa o.15A Krieketliga – HoĆ«rskool Fichardtpark
Lejweleputswa o.15A Krieketliga HoĆ«rskool Fichardtpark is baie opgewonde en bevoorreg om vanjaar deel te kan wees van die Lejweleputswa o.15A Krieketliga – HoĆ«rskool Fichardtpark. In hierdie liga kry die 0.15A…
National Aquatic Festival – C&N SekondĆŖre Meisieskool Oranje
National Aquatic Festival. Oranje durf Vrydag, 31 Januarie, die National Aquatic Festival aan met 2 pare sussies in haar geledere. Hulle is MinĆ© (gr. 10) en Leandi Prinsloo (gr. 8…
Wildeklawer Curro Top 14 – C&N SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Wildeklawer Curro Top 14. Oranje het Woensdag 1ste onder die meisiespanne op die Wildeklawer Curro Top 14-Atletiekbyeenkoms in Pretoria geĆ«indig. OMS was 2de in 2024. Daar is 4 nuwelinge in…
Dogters o.17 krieket – HoĆ«rskool Goudveld
Dogters krieket. HoĆ«rskool Goudveld se Dogters o.17 krieket het die week teen HoĆ«rskool Wessel Maree van Odendaalsrus se eerste span dogters krieket gespeel. Goudveld het uitstekend gespeel en klop HoĆ«rskool…
Tie and Blazer Ceremony – Grey College
Tie and Blazer Ceremony. “It’s our roots that really give us our identity.” ā RosalĆa. A part of the roots at Grey College is the illustrious sight of the Grey…
Skoolkaptein 2025 – Grey Kollege
Skoolkaptein 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That RockĀ baie suksesvol onderhoude gepubliseer van Hoofleiers van skole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en gesels ook met die…
VCSV – HoĆ«rskool Sentraal stel tema bekend
VCSV. Dis met groot opgewondenheid dat die VCSV HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se tema van die jaar bekendstel. “Staan op en word verlig” (Jesaja 60:1). Mag Tralieland ‘n jaar beleef waar…
Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Hoofseun 2025. Soos die afgelope aantal jare, geselsĀ Schools That RockĀ vanjaar weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Ons gesels ook met die, Hoofseun 2025 van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in…
4+1 Interprovinsiale Gala – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Cayden en Zivah Carson, het op 25 Januarie die Vrystaat-swemspan verteenwoordig by die 4+1 Interprovinsiale Gala in Kimberley. Hierdie…
Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Hoofdogter 2025. Soos die afgelope aantal jare, gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met Lisa Botha, Hoofdogter 2025 van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in…
Wildeklawer Top 14 Atletiek – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer
Wildeklawer Top 14 Atletiek. Atlete wat aan die Wildeklawer Top 14 Atletiek TUT-byeenkoms in Pretoria deelgeneem het! Fichies het algeheel derde in hul afdeling geĆ«indig en 12 medaljes huis toe…
South African Dance Championship – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
South African Dance Championship. SkylĆ©-Anne Janse van Rensburg, leerder van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het in Desember 2024 aan die South African Dance Championship deelgeneem en soos volg presteer: Skyle-Anne het…
Nuwe onderwyser en student – Laerskool Truida Kestell
Nuwe onderwyser en student – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem spog met twee nuwe personeellede. Carli Shannon het haar as ‘n nuwe student en Elane Heymans as ‘n nuwe onderwyser by…
Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell
Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het hul jaarlikse kleuresport gehou. Mia Rautenbach en Nina Kilian het die kleresport se rekords verbeter. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus:…
Fichie Gholf – HoĆ«rskool Fichardtpark
Fichie Gholf. Gerald Fowler van HoĆ«rskool Fichardtpark het tydens die vakansie aan ān interprovinsiale gholftoernooi deelgeneem. Gerald het ses wedstryde teen spelers van ander provinsies gespeel, waarvan hy vyf gewen…
Seniorkoor oefenkamp – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Seniorkoor oefenkamp – PrimĆŖre Meisieskool Oranje het die afgelope naweek met die Seniorkoor getoer vir hulle eerste oefenkamp. Die dogters is na die Drakensberge geneem. Daar het hulle tuisgegaan by…
Gauteng Central Summer-toernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark
Gauteng Central Summer-toernooi. DaniĆ«l Badenhorst, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het tydens die vakansie aan die Gauteng Central Summer-toernooi en die Geta Baseline Racquets Summer-toernooi in Gauteng deelgeneem. DaniĆ«l…
Keusevak vanaf Graad 10 – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Keusevak vanaf Graad 10 – Verlede Maandag was ān geskiedkundige dag vir SekondĆŖre Meisieskool Oranje. Vir die eerste jaar word die vak IGO (Ingenieursgrafika en -Ontwerp) vir die Graad 10’s…
Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein
Hoofdogter 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Tweede aan die beurt is Mienke Olivier. Mienke is die Hoofdogter 2025 van HoĆ«rskool Bultfontein. ” As hoofdogter…
Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein
Hoofleiers 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van HoĆ«rskole in Suid-Afrika. Eerste aan die beurt is Ryno Karsten van HoĆ«rskool Bultfontein. “My naam is Ryno Karsten.…
Lejweleputswa Tennisspanne vir 2025 – Welkom Gimnasium
Lejweleputswa Tennisspanne vir 2025. Nege tennisspelers van Welkom Gimnasium is ingesluit in die onderskeie Lejweleputswa-tennisspanne vir 2025. O.15: O.17: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. For life is more than food, and the body more thanclothing. Consider the ravens.



























































