Hoër Meisieskool Paarl verwelkom Gr 9’s
Alhoewel hulle mooi bygehou het met die aanlyn-lesse is ons dankbaar om hulle weer by ons te hê en hom hulle weer in die oë te kan kyk. Together we’ll…
Hoërskool Pietersburg vier Fotografie-dag
Ter viering van Wêreld Fotografiedag deel ons ‘n paar oomblikke wat deur ons Pietie-fotograwe vasgevang is… PHS…sedert 1921 ‘n skool wat die pas in die Noorde aangee. Hoërskool Pietersburg is in 1921, onder…
BHVS verwelkom Gr 8’s en 9’s
Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom groep 1: Gr 8’s en 9’s! Daar is meer lewe tussen die geboue. Leerders gee asem aan skoolgaan. Die glimlag onder die masker word weerkaats in…
Eunice High School Virtual Tour!
Enjoy this virtual tour from Eunice High School, Bloemfontein.
Worcester Gimnasium leerders gekies vir ‘Mentor My’
Worcester Gimnasium is geweldig trots op Amee Fransman, Anja Theron en Tanya Moses wat gekies is om deel te wees van Mentor My! Hierdie geleentheid-gedrewe Drama Projek is ‘n eerste…
Hoërskool Vryburg: Top 20 Akademiese presteerders Gr 12 kwartaal 1 OP 20 ACADEMIC ACHIEVERS TERM 1 – 2020 GR. 10
Baie geluk aan die eerste kwartaal se Top-20 Graad 12 akademiese presteerders van Hoërskool Vryburg. “Ons is trots op julle!” Yahnè Espag Cassey-Jade Smith Corli Oosthuizen Monthati Butjie Hesham Kana…
Saint Andrew’s School, Bloemfontein donate blood
The Interact club of Saint Andrew’s School in Bloemfontein, once again hosted a blood drive today. In spite of the very cold weather, some grade 12’s and staff who couldn’t…
Hoërskool Brackenfell: Topgoud en Top 20/ Top Gold and Top 20
Hoërskool Brackenfell het gister die eerste 20 leerders op die graad 9 merietelys beloon vir hulle harde werk in die eerste kwartaal. Die skool het dit gekombineer met Topgoud om…
Hoërskool Adamatia leerders neem aan FBI sjefkompetisie deel
Juf. Rheeder, Kayla Oosthuizen, Dillen Kruger en Juf. Oosthuizen Op Saterdag, 15 Augustus, het agt van Hoërskool Adamantia, Kimberley, se Graad 12-Gasvryheidstudieleerders, Carmen Bekker, Dillen Kruger, Tiaan Erasmus, Chamon Olyn,…
Worcester Gimnasium se matrieks vier “forty days”
Class of 2020!!! Niks keer die gees van die Bosvarke, al moet ons aanpassings maak vier ons matrieks nog steeds “forty days”. #classof2020 #40days #bosvarkfamilie Worcester Gymnasium offers a wide…
Crawford International Ruimsig (Maragon): Tournament of minds
Tournament of minds is an international competition where participants engage in creative problem solving activities . Schools across the world participate in this event. The students are provided with a…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria wys hoe lyk hul skool
Welkom by die Afrikaanse Hoër Meisieskool in die hartjie van Pretoria. Ons skool het ‘n trotse geskiedenis wat vanaf 1920 strek. Dit maak Afrikaanse Hoër Meisieskool die oudste Afrikaanse skool…
Hoërskool Jan van Riebeeck se wiskundiges skitter tydens Wiskunde kompetisie
Die universiteit van Pretoria bied sedert 1990 die UP Wiskunde Kompetisie aan. Die kompetisie word aangebied vir leerders van Graad 6 tot 11. Die 2020 kompetisie het vanjaar ,agv die…
Hoërskool Vrede se Luzaan du Plessis slaag Sing Aanlyn oudisie
Luzaan du Plessis van Hoërskool Vrede se sangoudisie, wat deur ABS-Produksies vir 2020 aangebied is, is deur SING AANLYN goedgekeur. Sy kry nou die geleentheid om vir ‘n jaar lank…
Hoërskool Jan van Riebeeck se Johandrie is SARIE se Nuwe Gesig 2020
Foto links: Johandrie saam met Me Lizette Visser (waarnemende skoolhoof) en foto regs Johandrie op SARIE se voorblad En die EERSTE wenner van SARIE se #NuweGesig 2020 is . .…
Hoër Meisieskool Oranje: oud-Oranje leerder, Sumari Hattingh skitter in Fisika
Today we celebrate Miss Sumari Hattingh. Her family moved from Free State to Gauteng and afterwards to Northern Cape for the first 18 years of her life. She attended a…
Hoërskool Salomon Senekal Matrieks skenk 2 vlagpale
Hoërskool Salomon Senekal is baie dankbaar teenoor die matrieks van 2020 vir hierdie unieke geskenk aan die skool. Twee vlagpale en ‘n nuwe skoolvlag pryk nou voor die pragtige skool.…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Georgia Watson. I am in Milner, Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 0. My fondest memory at St Andrew’s would definitely be all my…
Hoër Meisieskool Paarl: Girls’ High Magic
Die uniekheid van elke leerder maak die Girls’ High Magic moontlik. Vandag is die graad 9’s se magic terug by die skool! What a privilege to welcome them back. Dankie…
Hoërskool Nelspruit se Huis Maré verjaar!
HIEP HIEP HOERA – HUIS MARÉ VERJAAR! Die dogterskoshuis op Hoërskool Nelspruit se skoolterrein is op 1 Augustus 1960 in gebruik geneem. Huis Maré is ‘n spesiale plek wat diep…
Laerskool Mooirivier kies Hoofleiers vir 3de kwartaal
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul hoofleiers vir die derde kwartaal aangekondig. Veels geluk aan hierdie seuns en dogters wat moet leiding neem vir die nuwe kwartaal. Visie Laerskool Mooirivier…
Interskole tussen Hoërskool Punt en Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn tydens “Lockdown”
Die naweek van 15 Augustus 2020 sou Hoërskool Punt hul jaarlikse interskole teen Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn hou. As gevolg van die inperkings kon dit egter nie gebeur. Me. Anmarie…
‘n Boodskap aan alle Matrieks
Jy sal 2020 in jou lewe nooit vergeet nie en niemand sal die klas van 2020 ooit vergeet nie. Jou hoogtepuntjaar op skool, jou vir oulaas jaar, het ‘n hartseerjaar…
Hoërskool Punt steeds in Virtuele Rugbykompetisie vir Skole
Op die foto’s bedank leerders die publiek vir stemme, asook wat vir ondersteuning vra. Punt is tans nog in School of Rugby se Campus Cup, ‘n virtuele Rugbyndersteuning vra.kompetisie vir…
A message to all Matriculants
You will never forget 2020 and no one will ever forget the class of 2020. The highlight of your school career, your for-old-times-sake year, has become a sad year. You…
Hoërskool Fichardtpark verwelkom die Graad 7’s
Aan al die Graad 7’s! Ons sien uit om julle deel van die Fichie-familie te maak! Welkom by Hoërskool Fichardtpark Jóú Voorkeurskool Hoërskool Fichardtpark is `n Afrikaanse Hoërskool met `n…
Hoërskool Sentraal verwelkom Graad 8’s en 9’s
Die graad 8 en 9’s word in ware Traliestyl terug verwelkom. Die kantoor van Leerderondersteuning en –ontwikkeling bied die volgende dienste aan die leerders van Sentraal: • Akademiese toetsing en…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Ishika Govan. I am in Athlone Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 8. My fondest memory is meeting the most amazing, generous and supporting…
Crawford International Ruimsig (Maragon) athlete excels
Anaamika Maharaj from Crawford International Ruimsig, was placed fourth in the Gauteng Champs for 1200m. She was selected to represent Gauteng at the SA Champs. “We are very proud of…
Hoërskool Vryburg: Top 20 Akademiese presteerders Gr 10 kwartaal 1
Baie geluk aan die eerste kwartaal se Top-20 akademiese presteerders van Hoërskool Vryburg. “Ons is trots op julle.” 1. Sonalee Dam 2. Llenay McCarthy (afwesig) 3. Marli Van Rensburg 4.…
Hoërskool Adamantia leerders presteer by Noord-Kaap Chef van die jaar
Kayla Oosthuizen Congatulations to Kayla Oosthuizen in 1st place and Dillen Kruger in 2nd place (both Adamantia) as well as Ane Oosthuizen from Upington Hoërskool in 3rd place in our…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Vrydagreeks oor Hoop
TrekkerTv bied aan:Â ‘n Vrydagreeks oor Hoop. Stories om te deel…uit BVHS se bestuurspan.
The Value of Teaching Girls Confidence
The Head of the Senior School, Mrs Gill Jeffrey, delves into the value of teaching girls confidence.
Hoërskool Ermelo leerder skitter in Danslyn 2020
Errie dans plek los in Danslyn 2020 ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, Johnke Prinsloo, het tydens die inperkingstyd deelgeneem aan SDS- (Solo Dance Schoolsport), SDL- (Solo Danca Latina), asook…
Sentrale Volkskool leerder skitter by ATKV Digipraat
Kaylie Steyl, graad 6 in Sentrale Volkskool Kroonstad, het uitstekend presteer tydens die ATKV Digipraat Kompetisie deur ‘n A++ te behaal. Baie geluk, Kaylie. Senties is baie trots op jou!
Sentrale Volkskool Kroonstad leerder presteer in Kuns
Ilana Samurels, Graad 7, van Sentrale Volkskool Kroonstad, presteer uitstekend in kuns. Sy het ‘n nasionale toekenning verwerf van die Sanlam Kinderkunskompetisie. Ilana neem kuns as ‘n buitemuurse aktiwiteit. Senties…
Laerskool Westwood vier Taaldag
Laerskool Westwood in Boksburg het hul Taaldag op 14 Augustus gevier. Wessies is trots Afrikaans! Foto’s verskaf Laerskool Westwood kweek superhelde met waardes! Elke leerling is vir ons spesiaal en…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria verwelkom Gr 8 en 9’s
Vreugde gister toe die Gr 8 & 9’s na maande weer terug is by die skool! Die matriekdames het hul Baksteentjies spesiaal kom verwelkom! Vakkeuses by AHMP GRAAD 10,11…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Caitlyn Cook. I am in Athlone Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 0. My fondest memory is my first day at St Andrew’s, I…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hoofseun deel sy getuienis
BVHS se 2020 hoofseun, Jan du Toit, deel vandag sy getuienis van hoop met ons. Sy woestynervaring. Ongeredigeer. Uit sy hart. Vandag het iets met my gebeur wat my geraak…
Worcester Gimnasium Graad 8’s terug by skool
Vandag het daar groot opgewondenheid by die Bosvarke geheers. Hul baba Bosvarkies is vandag vir die eerste keer weer terug by die skool. Welkom aan al die graad 8’s. “Ons…
Hoërskool Oudtshoorn bied Mnr en Mej Oudtshoorn aan
Hoërskool Oudtshoorn is baie opgewonde om bekend te maak dat hulle steeds die jaar voortgaan om mnr en mej Struisie te hou. Ons neem die kinders af in verskeie areas…
THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP
Following a successful run during stages five and four of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks.…
Worcester Gimnasium een van Top-20 skole in Wes-Kaap
Vlnr: Mnr. JP Matthee, mevv. Tara Conradie, Louise Tromp, Ethna Snygans, Helma Schoeman, Eloise du Preez en Nesta Olivier Worcester Gimnasium is geweldig trots om as een van die Top-20…
Hoërskool Ermelo atleet nommer een in SA
Tyrone Berning, graad 8-leerder van EHS, is aangewys as die nommer een seunsatleet in Suid-Afrika Skole Sport Sterre in beide hoogspring en 300 meter hekkies in die o/14-ouderdomsgroep. Hy spog…
Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool
Leeuwenhof Akademie reik uit na hul leerders. Skakel via Teams in vir ‘n tienersessie. Sonder ouers en onderwysers. ‘n Heerlike kuier-motiveringsgeleentheid saam met Manie en jou maats. Hierdie halfuur saam…



























































