Ligbron Akademie Vir Tegnologie
Open Ligbron se virtuele deure vandag en beweeg op jou eie pas deur ons opedag! openday.ligbron.co.za http://openday.ligbron.co.za Open our virtual doors today and explore Ligbron at your own pace. Ligbron…
Hoërskool Waterkloof leerder deur na 2020-nasionale RTT-olimpiade
Justine Barwise, graad 12-leerling van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is een van net elf leerders in die land wat na die derde en finale rondte van die 2020-nasionale RTT-olimpiade deur…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Aatikah Abbas. I am in Athlone Grade 12. I started at St Andrew’s when I was in Grade 8. My fondest memory at St Andrew’s is of…
BVHS leerders dring deur na finaal van Oppie Tong Af
Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Keaan de Klerk en Susan Bender, dring deur na finaal van die Oppie tong af- kompetisie! Die Trekkers is trots op Keaan en Susan…
Hoërskool Kroonstad leerder wen 1ste plek in Nasionale Con Spirito kompetisie
Chanel Morgan’n gr.11-leerder van Hoërskool Kroonstad, het ‘n eerste plek in die Nasionale Con Spirito kompetisie gewen vir haar gedig Die nuwe verfdoek. Bloues is baie trots op jou, Chanel!…
Hoërskool Salomon Senekal leer van veekunde
Die landbouleerders van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die plaas Hopefield besoek waar mnr Hennie Snyman, erkende veekundige, hulle meer van Bonsmaras geleer het. Die leerders van Salomon Senekal…
Hoërskool Robertson Gholfdag 2020
Op 21 November 2020 bied Hoërskool Robertson in samwerking met Robertson Gholfklub ‘n Gholfdag aan. Hoërskool Robertson is geleë in die pragtige dorp Robertson in die Wes Kaapprovinsie wat bekend…
Hoërskool Brackenfell leerder na finaal van Blitsbrein Junior
𝗕𝗟𝗜𝗧𝗦𝗕𝗥𝗘𝗜𝗡 𝗝𝗨𝗡𝗜𝗢𝗥 Sebastian Hahn in graad 9 het deurgedring na die finaal van die 𝗡𝗲𝘁𝘄𝗲𝗿𝗸𝟮𝟰 Algemene Kennis-kompetisie wat op 15 Augustus plaasvind. Baie sterkte, Sebastiaan! Ons hou duim vas. 𝘚𝘦𝘣𝘢𝘴𝘵𝘪𝘢𝘢𝘯…
Hoërskool Florida: Verbruikerstudie
Verbruikerstudie is die vak wat jou toerus vir die toekoms. GRAAD 9’s……ons wag vir jou! Hoërskool Florida is bekend vir die uitgebreide verskeidenheid vakke wat aangebied word. Leerders van ander…
Hoërskool Witteberg verwelkom Gr 9’s en 11’s terug
Baie welkom terug aan al die Gr. 9’s en die Gr.11’s. Dit is lekker om julle terug op die kampus te hê. Klasfoto’s is geneem voor die afsondersmateriaal in plek…
Crawford International Ruimsig (Maragon): Talent Africa Nationals
A big congratulations to Brendan Moorcroft in Grade 10 who competed at Talent Africa Nationals and got gold medals in both his drama performances. He also made the SA team…
Hoërskool Ermelo: Covid-19 het sommiges se wêreld omgekeer
Die tyd waarin almal hulself bevind, het sommige se wêreld omgekeer. Ten spyte van die uitdagings, floreer die Erries steeds en styg uit bo omstandighede. Niks, ook nie COVID-19, sal…
De Kuilen High School: RCL Week 2020
We’re so excited to announce RCL WEEK 2020!!! While this year may not have gone according to plan and many of us are feeling stressed and/or ‘down in the dumps’,…
Hoërskool Tygerberg Dramanuus
Baie geluk aan Courtney Schelhase in Graad 9 wat as finalis deelgeneem het aan die Dramaweb-SA kompetisie. Dit is ‘n wonderlike, aanlyn opvoeringsgeleentheid wat geskep is vir ons jeug en…
Pietermaritzburg Girls’ High School welcomes back Gr 10’s
FINALLY Pietermaritzburg Girls’ High School got to welcome back the Grade 10s. The corridors were filled with shrieks of excitement as the girls saw their friends again, after almost 5…
Glenwood High School learner excels at Computer Olympiad
Alok More (Grade 11) is Glenwood’s top learner in the Second Round of the Computer Olympiad and has been selected to take part in the Final Round. Due to the…
Glenwood High School: Motivational tips by @reinie10, Glenwood’s Director of Sport.
Motivational tips by @reinie10 , Glenwood’s Director of Sport. #motivation #motiovational #motivationalmonday #mondaymotivation #inspiration #love #lifestyle #success #motivationalquotes #life #goals #health #mindset #happy Video by Digitv SA
Langenhoven Gimnasium Gr 9’s terug by skool
Gimmies se graad 9-leerders is vandag na ‘n baie lang tyd weer by die skool. Ons is baie bly om julle terug te hé op die Gimmie-kampus. #gimmiesGr9 Gimmies se…
Langenhoven Gimnasium leerder presteer in Fietsry
Charlissa Schultz van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het op 8 Augustus aan die eerste Junior Dames Suid Afrikaanse fietsry E-Kampioen deelgeneem. Sy was 1ste in die dameswedren. #gimmietrots Langenhoven Gimnasium…
Ligbron Academy Of Technology
Browse through Ligbron’s prospectus to see what we can offer you!
Hoërskool Wilgerivier leerders skitter in Redenaars
Wilgie redenaars het nie nét vakansie gehou in hierdie anderste 2020 skooljaar nie. Hulle het ook deelgeneem aan ATKV se DigiPraat. Hulle het videos van hulle toesprake ingeskryf. Hulle presteer…
Hoërskool Fichardtpark leerder presteer in sjef-kompetisie
Die Fichies was gedaan na 4 ure op hulle voete tydens die sjef kompetisie … dit was fisies en emosioneel baie uitputtend! Monique Mouton was gister die Bloemfontein skolestreekwenner en…
Hoërskool Wilgerivier leerder wen kursus om op TV te verskyn
Kylie de Klerk van Hoërskool Wilgerivier het op die laaste dag voor die sperdatum, ‘n advertensie op Instagram gesien waar daar geadverteer word om ‘n kans te staan om op…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Lesedi Dickson. I am in Farrar Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 8. One of my fondest memories is when I first came to…
Hoërskool Ermelo leerders presteer by Redenaars-kompetisies
Ten spyte van die uitdagings wat die inperkingstyd ook aan die Erries gestel het, het dit die Erries nie gestuit nie. EHS se leerders het aan ‘n verskeidenheid kultuurgeleenthede deelgeneem…
Leeuenhof Akademie se Hoofdogter 2020/2021aan die woord
Wow! Wat ‘n absolute eer en voorreg om as hoofdogter van Leeuwenhof Akademie verkies te word! Ek is so dankbaar vir die geleentheid om my leeu-familie, saam met my mede-leiers,…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Fabiana Cimato. I am in Grade 12 Farrar, and I started at St Andrew’s in Grade 2. My fondest memories at St Andrew’s will always be of…
Hoërskool Pietersburg bring hulde aan al die dames
Die manspersoneel het saamgespan en ‘n video gemaak om hulde te bring aan die skoner geslag vir 2020 se Vrouedag! Geniet hierdie video en bederf vandag (en elke ander dag)…
How To Raise a Happy Child
As parents, the most important thing to us is our children’s health and happiness. These two things are intrinsically tied to each other. Ever since the first moment I held…
Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool 2020/2021 Hoofleiers
Hoofseun & Hoofdogter: Jayden Odendaal en Anke Botha Hoërskool: Hoofleiers 2020/21 Baie geluk aan die volgende leerlinge wat as hoofleiers van die skool verkies is. Ons wens julle sterkte toe met…
Welkom Volkskool Opedag
Hierdie jaar kan Volkies nie sy bekende Graad 1 Opedag hou nie. Graag kyk ons terug na die afgelope paar jaar…kyk saam en sien hoekom ons glo ons die beste…
Hoërskool Fichardtpark CSV
Fichardtpark – Jóú Voorkeurskool Hoërskool Fichardtpark is `n Afrikaanse Hoërskool met `n Christelike karakter. Ons besef dat die hoërskooljare belangrike vormingsjare is. Ons wil elke leerder se talente en vaardighede…
St Andrew’s School for Girl: Celebrating our Class of 2020
My name is Alessia Surmon, and I am in Milner Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 0. My fondest memories at St Andrew’s include participating in the…
Hoërskool Wilgerivier 2019 matrieks behaal A-simbole na hermerk
Nadat die hermerk van 2019-matrieks ontvang is, het die volgende leerders van Hoërskool Wilgerivier ‘n A-simbool verwerf: Daan Muller : Toerisme 80% Jana Smit : IGO 80% Düter Struwig : Engels…
Schools That Rock & SANBS Blood Drive – Witteberg High School
Olga, du Toit, Melincke Maartens and Lizaan Etsebeth SANBS have had a Schools that Rock blood drive this past week, 3 – 5 August for Witteberg High School in Bethlehem…
Hoërskool Upington leerders presteer by ATKV Digipraat Redenaars
Vlnr: Willicia Padmaker en Geo Engelbrecht Op 21 Julie het Willicia Padmaker, Geo Engelbrecht, Jolize Swanepoel en Mar-Zanne Strauss van Hoërskool Upington aan die ATKV Digipraat Redenaars, wat deur Gerrie…
Maak Hoërskool Sentraal jou keuse
Het jy al ‘n keuse vir jou Hoërskool gemaak? Hoërskool Sentraal presteer op talle gebiede waarvan Netbal een is! Sentraal 1e Netbalspan 2020: (3e in SA 2019) Ons speel 14…
Hoërskool Waterkloof leerders presteer in Wiskunde-kompetisie
Die Tukkie Wiskunde-kompetisie het vanjaar ‘n ander formaat aangeneem en leerders kon van 27 Julie tot 2 Augustus die kompetisie aanlyn voltooi. Hoërskool Waterkloof het algeheel derde van die top…
Crawford International Ruimsig (Maragon) learner excels in Dance
Crawford International Ruimsig is so proud of Miya van Niekerk who won two gold medals at Talent Africa for ballet and Freestyle. She has qualified to participate in a New…
Vereeniging Gimnasium – ontmoet die Wit Tiere
As Afrikaanse skool in Vereeniging is Vereeniging Gimnasium ‘n tuiste vir leerders en ouers wat wyd dink en groot droom oor die toekoms. Hoë standaarde, toegewyde onderwysers, goeie TROTS, DISSIPLINE, TRADISIE,…
Hoërskool Upington leerder wen prys op Facebook
Tydens die “lockdown”-tydperk wat op 18 Maart 2020 begin het, het een van ons leerders, Neo-Collin Pretorius, aan ‘n kompetisie deelgeneem op Facebook. ‘n Besigheid, nl. Perfect Bounce Consultants, het…
A song that has transcended our national borders, and has people across the world dancing to its vibrant rhythm. It has inspired a dance challenge that has taken social media…
SANBS Honouring the Resilient Woman of South Africa
“My wish for women is that they understand that they are extremely powerful and that it is their responsibility to take over from where the women of 1956 left off.”…
St Andrew’s School for Girls learners received Colours
Congratulations to the Matrics who received Colours for Performing Arts and Public Speaking. Performing Arts Half Colours were awarded to Claudia Breimaier. Performing Arts Full Colours were re-awarded to Tatiana…
Pietermaritzburg Girls’ High School celebrate 100 years
Pietermaritzburg Girls’ High School celebrated 100 years today, 4 August 2020. Happy Centenary! Please note: spaces were marked out ensuring that social distance was maintained for the photos. Pietermaritzburg Girls’…
Hoërskool DF Malan leerder ontwerp
Die langnaweek lê voor en ons droom van luukse hotelkamers en gastehuise! Hierdie glansryke miniatuur binneruimte is deur Kristin Kirkham in graad 10, Hoërskool DF Malan ontwerp! Ek sou nie…


























































