Die Fichies was gedaan na 4 ure op hulle voete tydens die sjef kompetisie … dit was fisies en emosioneel baie uitputtend! Monique Mouton was gister die Bloemfontein skolestreekwenner en het ‘n algehele 3de plek in die Vrystaat behaal!
Baie geluk, Monique! fichies is baie trots op jou.
Become a Sponsor








