Die manspersoneel het saamgespan en ‘n video gemaak om hulde te bring aan die skoner geslag vir 2020 se Vrouedag! Geniet hierdie video en bederf vandag (en elke ander dag) die dames in jou lewe. #pietietrots #pietiegees #vrouedag2020
https://www.facebook.com/hspietersburg/videos/348688972798242