)

Hoërskool Florida: Verbruikerstudie

Verbruikerstudie is die vak wat jou toerus vir die toekoms. GRAAD 9’s……ons wag vir jou!

Hoërskool Florida is bekend vir die uitgebreide verskeidenheid vakke wat aangebied word. Leerders van ander skole neem dikwels addisionele vakke in die middae by ons. Die koste is baie billik en gee leerders ‘n groter keuse om hulle sodoende beter voor te berei vir die toekoms.

Gasvryheidstudies word vanaf 1995 by Hoërskool Florida aangebied. Ons skool het drie goed toegeruste kombuise en een restaurant waar ons leerders hulle praktiese vaardighede kan slyp. Hierdie vak gee leerders die geleentheid om hulself uit te leef en is baie waardevol in die lewe naskool. Gasvryheidstudie is ‘n keusevak wat by ons skool aangebied word. Is jy dalk Suid-Afrika se volgende bobaaskok?

https://www.facebook.com/marietjie.bezuidenhout.391/videos/1257883004560563

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal