Hoofseun & Hoofdogter:Â Jayden Odendaal en Anke Botha
Hoërskool: Hoofleiers 2020/21
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat as hoofleiers van die skool verkies is. Ons wens julle sterkte toe met die diensjaar wat voorlê.
Hoofseun & Hoofdogter:
Jayden Odendaal en Anke Botha
Onderhoofseuns:
Ricardo Williams, De Wet Barnard en Leonard Fick
Onderhoofdogters:
Gemma Gadd, Xené Fowlds en Leane Oosthuizen