)

Hoërskool Pietersburg vier Fotografie-dag

Ter viering van Wêreld Fotografiedag deel ons ‘n paar oomblikke wat deur ons Pietie-fotograwe vasgevang is…

PHS…sedert 1921 ‘n skool wat die pas in die Noorde aangee.

Hoërskool Pietersburg is in 1921, onder leiding van Mnr PC Vercueil, gestig. Nagenoeg 100leerders en vyf personeellede het deel van die aanvanklike Pietie-korps gevorm.

Vir die afgelope 97 jaar het PHS onder die bekwame bestuur van sewe hoofde gestaan, waarvan die huidige hoof, mnr Willie Schoeman, in Julie 2008 by die skool aangesluit het. Die skool se dissipline, sport, akademie en kultuur floreer onder mnr Schoeman se streng en doelgerigte leiding. Sy hande word versterk deur nagenoeg 70uiters bekwame, akademiese personeel, wat daagliks gereed staan om die 1300 Pieties van die beste opleiding te voorsien.

Hiervan getuig die talle uitsonderlike prestasies waarmee gereeld op akademiese, sport- en kulturele vlakke gespog word.

Hoërskool Pietersburg is die enigste enkelmediumskool in die Limpopo Provinsie en slegs Afrikaansword as medium van onderriggebruik ( behalwe in die vak, Engels).

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal