)

BHVS verwelkom Gr 8’s en 9’s

Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool verwelkom groep 1: Gr 8’s en 9’s!
Daar is meer lewe tussen die geboue.
Leerders gee asem aan skoolgaan.
Die glimlag onder die masker word weerkaats in hul oƫ.
Die weersiens was groot.
Trekkertrots

BETHLEHEM VOORTREKKER HOĆ«RSKOOL het in 1870 sy ontstaan in die konsistorie van die NG-Kerk gehad. Dit is toe tydens die Anglo-Boereoorlog onderbreek en daarna is dr. Clarke as die eerste hoof van Bethlehem HoĆ«rskool aangestel. Spoedig het die skool n belangrike rol gespeel om die Afrikanerideaal in stand te hou en om versoening tussen die twee taalgroepe te bewerkstellig – n ideaal waarna ons vandag nog steeds strewe soos weerspieĆ«l word in ons leuse: NON SIBI SED PATRIAE (Nie vir myself nie, maar vir my vaderland!)

Voortrekker is famous for its keen spirit and zest for life. Not only are we achievers on every possible terrain, but we also know how to get the most out of life.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal