Maluti Hoogland School donates blood
Left to right: Anna Radebe, Siyabonga Nxumalo, Juwan Hattingh ang Gielie van der Westhuizen Maluti Hoogland School in Bethlehem supported the SANBS Bethlehem branch for the Schools That Rock and SANBS Blood drive, by…
Hoërskool Punt leerder deur na Nasionale finaal van Oppie-Tong af
Marinei Botha van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op Vrydag, 21 Augustus, aan die Oppi-Tong af Redenaarskompetisie deelgeneem. Dit is op ‘n digitale platvorm gedoen. Sy dring nou…
Die graad 4’s van Primêre Skool Jordania in Bethlehem leer in PSW van verskillende kulture en hulle kossoorte. Dit was ‘n groot hoogtepunt hierdie jaar. Dankie vir almal se moeite.…
Hoërskool Wilgerivier kies Koshuisprefekte
Hoërskool Wilgerivier in Frankfort het bekend gemaak dat Eloise Snyman en Kylie de Klerk verkies is tot prefekte van die Eeufees Meisiekoshuis. Baie geluk aan Eloise en Kylie! Die…
Hoër Meisieskool Oranje oud-leerder hoofspreker by gradeplegtigheid
’n Oud-eend Anzelle Kiddie het onlangs op haar gradeplegtigheid nie net ’n spesiale toekenning in ontvangs geneem nie, sy was sommer ook die hoofspreker. Kiddie (gebore Steyn) het in 1999…
Glenwood High School learner awarded honours for Acagemics
Srivaths Maharaj from Glenwood High School in Durban, has been awarded an honours scarf for Academics and a tie for his toastmaster accolade. Srivaths was placed first in the schools’…
Hoërskool Waterkloof se Justine Barwise Nasionale wenner van Olimpiade vir 2020
Justine Barwise, graad 12-leerling van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is gister tydens ‘n regstreekse prysuitdelingsfunksie as die nasionale wenner van die Rekenaartoepassingstegnologie Olimpiade vir 2020 aangewys. Dit is ‘n uitsonderlike…
Hoërskool Bothaville spog met Akademie en Koshuis
Hoërskool Bothaville Opedag – Video2 – Akademie en Koshuis
Hoërskool Nelspruit se Dux’e kom tot ‘n einde
Handré Homann en Milda van Dyk (Dux’e 2019/2020) het hul rol as hoofleiers heelhartig en met passie uitgevoer ten spyte van 2020 se buitengewone uitdagings. Hulle was geliefde hoofleiers waarna…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Georgia Catzavelos. I am the Head of Athlone House. I started at St Andrew’s in Grade 0. I would say my fondest memory at St Andrew’s…
Schools That Rock and SANBS Blood Drive Challenge
Dr Abdul Patel Dr Abdul Patel challenge the different neighbourhoods in the Goldfields to come and donate blood at The Strip shop, 36 Stateway, Welkom Monday: 10:00 – 17:00 Tuesday: …
Grey Kollege Primêr Top 10 presteerders 1ste kwartaal
Baie geluk aan Grey Kollege Primêr se Top 10 presteerders van die Eerste Kwartaal. Congratulations to our Top 10 achievers for the First Term. We are so proud of you.…
Primêre Meisieskool se Lika Claassens presteer in Digikuns
Lika Claassens, Gr. 3 in Primêre Meisieskool Oranje, het onlangs deelgeneem aan ATKV se DigiKUNS kompetisie. Die kompetisie was oop vir nasionale – en internationale deelname. Lika het die Kykerskeuse-…
Paarl Girls’ High Matrics, You Are Invited
SURPRISE! 2020 Matrics, YOU are invited! So far this year has been filled with ups and many downs, but today things are looking up for our matric class. Ons is…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria: boodskap aan Matrieks
Oud Presidente Philissa Reynecke (matriek 2016) se boodskap aan die 2020 matrieks, gr 8’s van 2016.
Laerskool Willem Postma en Laeskool Bloemfontein trap fiets vir fondse
Willem Postma en Laerskool Bloemfontein het Vrydag 1 512km afgelê ten bate van liefdadigheid! Dit was ‘n virtuele fietstrap poging vanaf Bloemfontein na Kaapstad. Verskeie kinders en onderwysers het deelgneem…
BVHS Storie van Hoop
Reeks van Hoop deel 2 vanuit die Bestuur van Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Mnr Dries Pretorius deel sy storie met julle!
Hoërskool Oosterlig doen die Jerusalema Challenge!
Hier is hy nou! Pret in 2020 – Oosies doen die Jerusalema Challenge! #Matriek2020 #Oosterlig #Jerusalema #Challenge #JerusalemaChallenge Hoërskool Oosterlig, Boksburg, is trots op dit wat hulle in ‘n…
Krugersdorp High School: Physical Science
Catch what Mrs van Blerk has to say about Physical Science at Krugersdorp High School. There is no wonder, like Economics and Visual Art, Krugersdorp High School is one…
Primêre Skool Fichardtpark Welpies hou Fietsiedag
Fichie Welpies se fietsiedag was ‘n reuse sukses! #oefening #ErvaarDieVerskil #welpies #Fichies Fichies se Welpies het baie pret, bak en brou, boekies en buitespel. Hulle is ook baie fisies, baie…
Hoërskool Sentraal verwelkom Gr 8 en 9’s terug by die skool
Die res van Hoërskool Sentraal se gr. 8 en 9’s word vanoggend met ‘n warm Traliehart verwelkom. #tralietillidie #tralietrots Hoërskool Sentraal se kantoor van Leerderondersteuning en –ontwikkeling bied die volgende…
Hoërskool Waterkloof Kultuurweek
Hoërskool Waterkloof se kultuurkomitee, onder leiding van ons bekwame kultuurhoofleiers van 2020, Estian Vermaak en Jaclyn Greyling, skop hierdie week Kloof se kultuurweek af met die vrystelling van die skoolkoor…
Hoërskool Nelspruit kondig Dux’e van 2020 /2021 aan
Veels geluk aan Ruben Gründlingh en Naomi van der Nest wat die leisels as Dux’e van 2020/2021 oorneem. Ons wens vir julle ‘n jaar gevul met vele hoogtepunte by NHS.…
Cornel Saunders van Hoërskool Kroonstad vereer deur Ruggas.co.za
Cornél Saunders, hoofseun en matriekleerder van Hoërskool Kroonstad, is ‘n jongman om dop te hou op die rugbyveld. Hy is geïdentifiseer deur Ruggas.co.za as een van die top 50…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Claudia Dybala, and I am in Grade 12 Athlone. I started at St Andrew’s in Grade 2. My fondest memory at St Andrew’s has to be the…
Laerskool Postmasburg Onderwyseres behaal graad by Unisa
Suné Rossouw, onderwyseres by Laerskool Postmasburg het haar B. ED Intermediêr en Senior fase graad verwerf aan die Universiteit van Suid-Afrika Baie geluk, Suné. Laerskool Postmasburg is baie trots op…
Hoërskool Ermelo vergemaklik inteken tydens COVID-19
Siphesihle Mtsweni se QR-kode word geskandeer Te wyte aan van COVID-19, is die inteken van leerders elke oggend ‘n groot uitdaging vir baie skole. Die Erries is egter gerat om…
Hoërskool Monument #oppadna100jaar
#MonnasHoof #Monnas #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes #DaarsIetsBesondersAanMonnas #OppadNa100Jaar
Paarl Girls’ High Arts
The Arts Department at Girls’ High creates opportunities in which our girls can express themselves on canvas, through music, on stage and with dance. In hierdie episode van ‘Coffee with…
Glenwood High School welcomes Daniel Beaumont in 2021
Glenwood High School, Durban, is pleased to welcome old boy, Craig Beaumont and his son Daniel to Glenwood in 2021! Craig attended Glenwood from 1995 to 1999. He was a…
Hoërskool Vrede se ATKV-tak wen Vrede Vonk toekenning
Hoërskool Vrede is verskriklik trots op die Vrede Vonk ATKV-tak wat ‘n toekenning by die Algemene Jaarvergadering gewen het. Vrede het die prys ontvang vir die jeugtak met die hoogste…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Kyla da Costa. I am in Farrar, Grade 12. I started at St Andrew’s in the Preschool. My fondest memory at St Andrew’s is joining the rowing…
Vereeniging Gimnasium: 2020 Gr 12’s Top 10 akademiese presteerders
Vereeniging Gimnasium het hul Graad 12’s se Top 10 akademiese presteerders bekend gemaak. Henru Verhoef – 92,9 Anne-Marie Ellis – 84,6 Raché Viviers – 82,1 Michelle Stofberg – 81,7 Melanie…
Hoërskool Nelspruit stel hul 2020/2021 Bestuurskomitee bekend
Vlnr: Nicolize Aucamp, Danel Bekker en Saartjie Breytenbach Hoërskool Nelspruit is baie trots om hul Bestuursraad vir 2020/ 2021 bekend te stel. Vlnr: Jacinta Capazorio, Jana Engelbrecht en Amé Hope…
Fichardtpark Primêre Skool: Maak seker van jou kleuter se plek
Verseker nou jou kleuter se plek vir 2021! #Welpies #ErvaarDieVerskil welpies@fichies.co.za
Laerskool Hartenbos verwelkom nuwe leerders
So vinnig as wat jy kan sê “Dolfyn” word nuwe leerders deel van ons skoolfamilie! Baie welkom aan al die nuwe Dolfyne! Laerskool Hartenbos se Akademiese benadering Elke opvoeder, ouer…
Hoërskool Waterkloof wys Hoofleiers vir Huis Kloofsig aan
Baie geluk aan die volgende koshuisleerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria wat as hoofleiers van Huis Kloofsig vir 2021 aangewys is: – SEUNS – Hoofleier: Ruben Sutherland Onderhoofleier: Dohan Cilliers…
Hoërskool Witteberg: Kultuurdas-oorhandiging
BLOU gaan oor mense, moontlikhede en áltyd – die soeke na uitnemendheid. Ons jeugdigheid lê in kombinasies van ryk talent, deeglike voorbereiding en uiterste volharding. Daarom bou ons hoër, verder,…
Hoërskool Waterkloof kondig Hoofleiers vir 2021 aan
Baie geluk aan die volgende Klofieraadslede wat as hoofleiers vir 2021 aangekondig is: – SEUNS – JP Boensch Victor Breedt Riegardt Denysschen Cilliers Diedericks Michael Dreeckmeier Rikus Wessels – DOGTERS…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Emma Paget. I am in Farrar, Grade 12. I came to the school in grade 8 and have made memories and friends that will last a…
Hoërskool Brackenfell High: Graad/ Grade 8 Top 20
Hoërskool Brackenfell het gister die eerste 20 leerders op die graad 8 merietelys beloon vir hulle harde werk in die eerste kwartaal. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders vir…
Hoër Meisieskool Oranje verwelkom Graad 8’s
Ná net mooi vyf maande se afwesigheid (die skool het op 18 Maart vir die vakansie gesluit) het Oranje se gr. 8’s en 9’s oplaas weer gesig gewys by die…
Hoërskool Fichardtpark Rugby-seuns “gecap”
Ses van die nege Graad 12-rugby-seuns van Hoërskool Fichardtpark se eerstespan is “gecap”. Baie geluk!
Union High School look back at the un-brrr-lieveable snowfall of October 1953
An unforgettable snowstorm With freezing temperatures and snowfall being experienced throughout the Karoo these past two days, we thought we’d share this #throwback to October of 1953 when a snowstorm…
Hoër Meisieskool Oranje sluit weens…. sneeu!
Diegene wat opgewonde was oor die kapok wat Dinsdagoggend vir ’n kort wyle by Oranje geval het, sou spyt wees hulle was nie 56 jaar gelede al op skool nie,…
Hoërskool Vryburg aansoeke sluit 31 Augustus
Onthou aansoeke vir 2021 sluit 31 Aug 2020! Kyk na die video van ons 2019 opedag: Remember applications for 2021 closes on 31?Aug 2020! Have a look at our 2019…



























































