Willem Postma en Laerskool Bloemfontein het Vrydag 1 512km afgelê ten bate van liefdadigheid!
Dit was ‘n virtuele fietstrap poging vanaf Bloemfontein na Kaapstad.
Verskeie kinders en onderwysers het deelgneem aan die fietstrap.
Dankie aan die Possies vir hul prentjies wat die onderwysers motiveer het!
Dankie aan almal, asook elke onderwyser en ouer wat ‘n aandeel gehad het in hierdie fondsinsameling.
Dit was ‘n reuse sukses!