Ná net mooi vyf maande se afwesigheid (die skool het op 18 Maart vir die vakansie gesluit) het Oranje se gr. 8’s en 9’s oplaas weer gesig gewys by die skool.
En die gr. 8’s se dames was daar om hulle in te wag met ‘n warm handeklap.
https://www.facebook.com/Oranjevooruit/videos/666630340726964