)

Laerskool Mooirivier kies Hoofleiers vir 3de kwartaal

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul hoofleiers vir die derde kwartaal aangekondig.  Veels geluk aan hierdie seuns en dogters wat moet leiding neem vir die nuwe kwartaal.

Visie

Laerskool Mooirivier wil kinders met liefde en deernis opvoed om hulle volle potensiaal in die wêreld te verwesenlik en om ʼn leidende rol op akademiese, kulturele en sportgebied te speel.

Missie

Laerskool Mooirivier is ʼn Afrikaanse openbare skool, wat daarna streef om op ʼn holistiese manier kwaliteit onderrig en ontwikkeling aan leerders te verskaf.

Dit moet bereik word deur :

• Kinders ongeag geslag, taalvoorkeur of herkoms altyd menswaardig te behandel.
• Afrikaans as onderrigmedium te gebruik.
• Engels as eerste addisionele taal vanaf gr. 1 tot 7 te onderrig.
• Setswana as tweede addisionele taal stelselmatig vanaf gr.1 by die onderrigplan in te sluit.
• Roepingsbewuste onderwysers aan te stel en te ontwikkel.
• Waar enigsins moontlik en prakties haalbaar, die jongste tegnologie in te span om onderrig te verbeter.
• Die handhawing en uitbouing van bestaande waardes, norme en standaarde en die uitlewing daarvan op alle gebiede.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal