BHVS leerder 1ste in SA met Redenaars
Trekker eerste in SA met redenaars! Keaan de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is aangewys as die nasionale wenner van die graad 11 Oppie Tong Af-kompetisie se vermaaklikheidstoespraak-kategorie. Baie geluk, Keaan!…
Afrikaanse Hoër Seunskool: Affieraad Graad 11/12, 10/11, 9/10 en 8/9
Die nuwe Affieraad vir 2021 is vanoggend met ‘n lewendige uitsending vanuit die hoof se kantoor aangekondig. Baie geluk aan die volgende Graad 11 seuns wat in hul matriekjaar die…
Hoërskool Fichardtpark: Boodskap van die hoofseun
*Om ‘n Fichie te wees is ‘n eer vir my en ook vir die Blou Blazer aan my sy.* Dit is vir my ‘n groot voorreg om as Hoërskool Fichardtpark…
Leeuwenhof Akademie se Voorskool kleuters leer van kuikens
Kuikens wat kiep en kleuters vol vere, vlerke van alle kleure en geure! Fantasie Vrydag was ‘n vlug vol pret, hulle het selfs geloer watter tande kuikens het! Die broeikaste…
Hoër Meisieskool Oranje lewer twee SA-Redenaarswenners op
Die Hoër Meisieskool Oranje het twee nasionale redenaarskampioene opgelewer. Dit nadat Rehanjo Swanepoel en Kamryn Lowe koning gekraai het in die ATKV Oppie Tong Af-redenaarskompetisie wat die afgelope week aanlyn…
Saint Andrew’s School, Bloemfontein donated blood
Saint Andrew’s School, Bloemfontein, held a blood drive on 6 October. In a time of need, you will always find support from the Saints community. Thank you to everyone who…
Leeuwenhof Akademie leerder blink uit in Kleiduifskiet
Karel Mestdagh van Leeuwenhof Akademie het die afgelope naweek tydens die Freestate Standard Championship uitgeblink in Kleiduifskiet (Skeet en ATA Trap) en het die afgelope naweek die volgende prestasies behaal:…
Hoërskool Hoopstad maak 2021 leiers bekend
Hoërskool Hoopstad het die leiers vir 2021 bekend gemaak. baie geluk aan Baie geluk aan Daniël Botha, Jan Hendrik de Kock, Magriet du Toit, Marna Greeff, Janaé Griessel, Janie Horn,…
Primêre Skool Jordania skitter by Eisteddfod
Foto vlnr: Mike le Roux, Lené Labuschagne, Lanri Labuschagne, Cara Cilliers, Like Bernard, Zelri de Beer, Carli Olivier, en Gerrit Scheepers Tydens die Eisteddfod, wat hierdie jaar aanlyn plaasgevind het,…
Hoër Meisieskool Oranje: SA senior kortbadkampioenskap
Chloë le Roux (gr. 10) van Hoër Meisieskool Oranje is een van twee Vrystaatse swemmers wat gekies is om op die Suid-Afrikaanse senior kortbadkampioenskap later vandeesmaand in Pietermaritzburg mee te…
St Andrew’s School for Girls: Gauteng Equestrian Championships
Congratulations to St Andrew’s School for Girls’ equestrian girls on their wonderful results from the 2020 Gauteng Championships. Emma Watson competed in the junior 1m championship and placed 1st. Michaela…
Pietermaritzburg Girls’ High School participating in Canoe Marathon
Melonie Croeser from Pietermaritzburg Girls’ High School, will be participating in both the singles and doubles events at the 2020 South African Marathon Championships on Sunday 11 October (Single Canoe…
Hoërskool Randburg Studenteforum 2021
Vlnr: Mion van Tonder, Chloë Morrow en Suné Jooste Baie geluk aan Hoërskool Randburg se Studenteforum vir 2021! Mag 2021 vir julle ‘n jaar wees vol groei, sukses en ongelooflike…
Hoër Meisieskool Oranje Matrieks 2020 se Studiekeuses
MEDIESE VELD GEWILDE STUDIEKEUSE VIR OMS MATRIEKS 2020 – Deur Ivanke van Jaarsveld Die wye wêreld roep, die toekoms wink en kort voor lank is die OMS-matriekklas van 2020 oor…
Union High School announced new appointment
Union High School is delighted to announce the appointment of Mrs Hanel Weidemann who began teaching at the school today, Monday, 5 October. Mrs Weidemann – who taught at Muir…
Primêre Meisieskool Oranje leerder neem deel aan 2020 Bethlehem Eisteddfod
Lika Claassens, Gr 3,van Primêre School Oranje het onlangs deelgeneem aan die 2020 Bethlehem Eisteddfod. Dit het hierdie jaar op ‘n digitale platvorm plaasgevind. Lika het meriete toekennings ontvang vir…
Primêre Meisieskool Oranje vier Onderwysersdag
Primêre Meisieskool Oranje het vandag met onderwysersdag gewys wat hulle alles vir hul leerders beteken. Jou ligte is nog aan as almal sin al af is! Jou kind is nog by…
Hoër Meisieskool Oranje se VRL Hoofleiers
Magé Troskie is verlede week as die Hoër Meisieskool Oranje se hoofmeisie vir 2021 aangewys. Zelmi Marx en Irmarie Buys is die onderhoofleiers. Magé, wat in 2016 die Laerskool Gill…
Grey College manne wys hul staal by SA o/21 Rugby
Dertien voormalige Grey-rugbymanne het gister, 4 Oktober, hul staal gewys tydens die SA o/21 rugbykampioenskappe wat op Emiratespark aangebied is. Vir die Vrystaat Cheetahs, het die volgende manne uitgedraf: Janco…
St Andrew’s School for Girls appreciate their Teachers
In appreciation of the exceptional teachersIÂ at St Andrew’s on this World Teachers’ Day, we would like to share a tribute from Gomolemo Moloi. “I personally bow, salute and pay tribute…
Hoër Meisieskool Oranje Graad 10 leerders doen hul voor in mondeling as Skoolhoof/Hoofdogter
Hoër Meisieskool Oranje se Gr 10’s moes vir hulle Afrikaanse mondeling hul voordoen as die skoolhoof/hoofdogter wat die nuwe leerders op Oranje se Pampoenrokfunksie toespreek. Dis 2040 en Marita Oosthuizen…
2020 Treverton College Matric service followed by Speech and Prize Giving Day
Sunday evening 4th October 2020 Treverton College held their Matric Valedictory Service followed by their Matric Speech Day and Prize Giving on Monday morning with both events being streamed live.…
Hoërskool Upington gholfers presteer
Foto links: Jano Malan – Foto regs: P.A. Karsten en Jano Malan Die afgelope naweek is die Lime Acres Junior Ope aangebied. Dit is die eerste Noord-Kaap order of merit toernooi…
Mnr en Mej NHS-2020 aangewys
Na vele uitdagings en ‘n digitale grand finalé, is die sjarmante JG Pansegrouw en die pragtige Lourese Kempen van Hoërskool Nelspruit as 2020 se Mnr. en Mej. NHS aangewys. Dié…
St Charles College Pietermaritzburg Dux 2020
Pictured: Boaz Hansen, St Charles College Dux for 2020 The staff of St Charles College give their highest credit to their top academic. Dux is awarded at the Advanced Subsidiary…
Oud-leeder van Hoërskool Strand ontvang Rektorstoekenning
Misha Erasmus, oud-leerder van Hoërskool Strand (matriek 2016), het die Rektorstoekenning vir akademiese uitnemendheid in Fisioterapie ontvang. Wat ‘n ongelooflike toekenning om te ontvang. Hoërskool Strand is trots op hierdie…
Hoërskool Salomon Senekal hou Geesweek
Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon het ‘n geesweek aangebied vanaf 28 tot 2 Oktober 2020 met verskillende temas. Maandag het hulle afgeskop met ‘n Nerd-dag in gewone klere. Die kinders…
Camps Bay canoe’ists headed to the SA Champs
Grade 8 Camps Bay High School learner, Holly Smith, took part in the Fidelity ADT Western Cape Canoe Union Marathon Champs on 19 and 20 September and finished in first…
Hoërskool Ermelo kuns-leerders presteer tydens Mpumalanga Kunskompetisie
Die Erries neem elke jaar deel aan die kunskompetisie wat deur die Departement van Onderwys geloods word en vele top tien plekke is al deur die Erries ingepalm. Hierdie jaar…
Grey Kollege Voortrekkers slaag Presidentverkenner-eksamen
Baie geluk aan Alex Els, Theuns Botha, Sakkie Steenkamp en Jonathan du Plessis van Grey Kollege met die behaling van hul Presidentsverkenner toekenning.
Cornelia Saaiman skenk haar 32ste eenheid bloed
Mev Cornelia Saaiman van Bloemhof het op 1 Oktober haar 32 ste eenheid bloed geskenk. Sy daag nou almal in die gemeenskap van Bloemhof uit om dieselfde te doen. Foto…
Krugersdorp High School learners excel in Hockey
Krugersdorp High School celebrated Excellence in Hockey on Tuesday. A group of players from the 1st team who have played over a 100 games received their white jerseys. Thank you…
St Andrew’s School for Girls enjoying last days before final exams
St Andrew’s School for Girls throwback to the grade 8 and 12 camp in January 2016. These grade 8s are now the leaders of our school, enjoying their last few…
Hoërskool Oranje Meisies se Hoofdogter van 2020 se emosies lê vlak met afskeid
Hoërskool Oranje Meisies se Flo Truter het emosioneel gesê dat dit vir haar ‘n voorreg was om die Hoofdogter van die skool vir 2020 te kon wees. Saam met al…
St Andrew’s School for Girls announced 2021 Head Girls
2021 Leaders St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, congratulate Marvelous Aderibigbe, their 2021 head girl and Elena Mandić and Andzani Mthenjane their 2021 deputy head girls. “We are so grateful to…
Willem Postma Primêre Skool leerder neem deel aan internasionale konsert
Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein, is baie trots op Denise Cilliers. Sy het deelgeneem aan ‘n internasionale virtuele konsert. Sy was slegs een van 8 gekose Suid Afrikaners wat gekies…
Paarl Girls’ High hockey players selected for Cape Town Premier Hockey Leaque
Paarl Girls’ High is very proud of their hockey players who were selected to take part in the Cape Town Premier Hockey League. This is a very exciting hockey tournament…
Hoër Meisieskool Oranje kondig VRL aan vir 2021
Hoër Meisieskool Oranje het hulle Verteenwoordige Raad vir Leerders bekend gemaak. Baie geluk aan die volgende leiers: Magé Troskie (Hoofdogter), Irmanie Buys (Onderhoofdogter), Zelmi Marx (Onderhoofdogter), Joané Bekker, Lizka Fouché, Karli…
HTS Witbank: Aandag alle Graad 7’s
HTS Witbank – die voorloper skool!  Waardes  Akademie  Sport  Kuns en kultuurank is die voorloper in: Pret Veiligheid Join our blue family for an unforgettable high school experience! #DieVoorloperskool #TheBlueCrew…
Hoërskool Strand leerders gekies vir Hokkie liga
Hoërskool Strand wens die leerders wat gekies is om aan die “Cape Town Premier Hockey League – CPL” by die Westelike Provinsie Krieket Klub deel te neem baie geluk! Die…
Hoërskool Bothaville bied ‘n blinde veiling aan vir Fondsinsameling
Bothaville Hoërskool plaas as deel van hul fondsinsamelingsprojek van 2020 die volgende versamelstuk op ‘n blinde veiling aan. Versamelstuk: Joost vd Westhuizen huldeblyk nr 22 van slegs 89 geproduseer. Hoe…
Hoërskool Sentraal se Tennis Aktiwiteite
Hoërskool Sentraal beskik oor 8 tennisbane waarop daagliks geoefen word. Sentraal beskik ook oor ‘n tennismasjien. Aktiwiteite gedurende die jaar: Jaarliks ’n kampioenskap by die skool om die ranglyste te…
St Andrew’s School for Girls learner excels in show jumping
Congratulations to Michaela Bousfield from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, who recently competed in show jumping in the following equestrian shows. – Placed 1st and 2nd in the 115m…
Grenville High School – One woman who stands out for her everlasting positivity
Complaining and being frustrated is often too easy, whereas finding the positivity in yourself is a challenge. If there is one woman who stands out for her everlasting positivity and…
Laerskool Menlopark Gr 7’s braai op Erfenisdag
Kyk, as 2020 jou graad 7 jaar in Laerskool Menlopark is en jy het soveel van die gewone lekkertes gemis, maak mens ‘n plan en jy massabank saam met Meneer…




















































