)
Hoërskool Sentraal Geesvang

Tralie Trots Week – Geesvang. Dis ‘n fees om ‘n Tralie te wees!

Hoërskool Eldoraigne leerder skitter in krieket

‘n Skitterende prestasie vir Eldo Krieketster, Kyle de Bruyn. Hierdie Gr 8 leerling het gister in die LPL O.15 Krieket Liga Finaal gespeel vir sy span, Die Bank All Stars.…

Primêre Skool Jim Fouché Koor-optrede

Skerms het skielik so belangrik geraak en omdat Primêre Skool Jim Fouché die koor op ‘n manier wou voortsit en die kinders wou blootstel (nie aan die virus) maar aan…

Hoërskool Jim Fouché leerders presteer by ATKV-DigiToneelkompetisie

Baie geluk aan Janney Lues en Stephanie Hattingh van Hoërskool Jim Fouché wat mooi uitslae behaal tydens die ATKV-DigiToneelkompetisie. Janney Lues ontvang twee silwer sertifikate vir Spel en Teks vir…

Primêre Skool Jordania Teen-Boelie Week

Tydens Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Teen-Boelie week het die Jorrie-leerders weer bewus geraak oor boelie. Daar is elke dag iets gedoen om leerders te herinner wat boelie is…

Hoërskool Die Wilgers Gebeds-aksie

Ons vra almal om asseblief hierdie gebedsaksie, vir ons leerders, te ondersteun. ROMEINE 8:31WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons…

Pietermaritzburg Girls’ High School Throwback Thursday

Pietermaritzburg Girls’ High School was originally housed in a Victorian-style family mansion, Morningside, which was the home of Peter and Mary Davis. Education for women during this period was not…

Hoërskool Fichardtpark Astro-nomiese Projek

“Ondersteun asseblief u kind en die skool … ons het die fondse nodig om ‘n Hokkie Astro te bou! “

Bloemfontein Kinderkoor/ Children’s Choir

Die Bloemfontein Children’s Choir is baie trots en bevoorreg om deel van hierdie waardige en betekenisvolle projek, Children 4 Children, te wees.

Laerskool Jordania atlete het 3 liga-wedlope agter die rug

Foto vlnr: Voor: Milé Bezuidenhout, Morné Bossert, Anabelle Bezuidenhout, Ryan Sartain, Ruhan Cilliers, Jandré Esterhuizen, Ruan Lombaard, Dehan Cilliers, Aninke Bezuidenhout, Aneldi Bezuidenhout, Ruan Esterhuizen Agter: vlnr: Elianke van Reenen,…

St Andrew’s School for Girls tranferred Owls into the school’s owl pen

There was elation last week at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, as EcoSolutions transferred 3 young Barn Owls (Tyto alba) into the school’s owl pen. The young owls are…

Hoër Landbouskool Boland – om ‘n kalf te vang is nie speletjies nie

Vroegoggend op die plaas. Goeie tye! Die seuns moes behoorlik bontstaan en hulle het bitter vinnig besef om ‘n Brahman-kalfie te vang én te laat sit is heelwat moeiliker as…

Welkom Gymnasium learner excels at Talent Africa, Performing Arts

Congratulations to Tara Buckley! She recently took part in the Talent Africa, Performing Arts International Poland/Ireland competition. They had to compete against many different countries. Tara recieved 2 Silver and…

St Andrew’s School for Girls learner to 2021 World Rowing Jnr Championship

The International Commission announced the rowing crews selected to participate at the 2021 World Rowing Junior Championship, to be held in Plovdiv, Bulgaria, from 11 – 15 August 2021. St…

Hoër Landbouskool Boland JLV Uitstappie

Hoër Landbouskool Boland van die Paarl se JLV-uitstappie was ongelooflik! Die seuns was bevoorreg om oud-Bolander, Willie Dreyer (onderhoofseun 1980), se splinternuwe wynkelder (Leeuwenkuil) te besoek. Wynmaker, Pieter Carstens, was…

Welkom Volkskool leerder presteer tydens Streek Skietkompetisie

Jaden Potgieter van Welkom Volkskool het op 5 Junie in Bethlehem aan ‘n Streek Skietkompetisie deelgeneem. Jaden verwerf die volgende medaljes: Goud vir 0/9 Springer skiet Silwer vir 0/13 .22…

St Andrew’s School for Girls ‘Moms and daughters Painting Day’

St Andrew’s Grade 4 to 7 Moms and Daughters spent a beautiful morning on Saturday, 29 May, at the school’s ‘Paint Morning’.  A most enjoyable morning was spent on the…

St Andrew’s School for Girls Grade 8 Debaters took part in the SACEE Debating League

St Andrew’s Grade 8 Debaters took part in the SACEE Debating League recently.  After 8 rounds, they were victorious in 4, allowing them to proceed to the Plate Octofinals.  With…

Grey College MTB team took part in the Free state Provincial XCO Series

Photo: Neil MacLeod This past weekend the Grey MTB team took part in the Free state Provincial XCO Series held over two days at Happy Valley in Bloemfontein. The following…

Laerskool Stulting sien Belofte van die Reënboog

Die Gr. R Dolfyn-maatjies van Stulting was onlangs so bevoorreg om weer op ‘n baie spesiale manier herinner te word aan die belofte wat God aan Noag gemaak het.  Mag…

Laerskool Stulting leerder ‘n Gimnas om dop te hou

Vir Dewald Duvenhage is ouderdom net ‘n getal en het die feit dat die 1ste en 2de plek wenners van die kompetisie 3 jaar ouer as hy is, hom glad…

St Andrew’s School for Girls Preschool hosted ‘Parent’s Day’

The Preschool celebrated their parents by hosting a ‘Parent’s Day’ in the school’s garden.  All parents were invited to take time out to spend a quality hour with their children,…

St Andrew’s School for Girls attended Blood Drive

St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, would like to thank everyone who attended the St Andrew’s Blood Drive, and helped save lives! #BloodDrive

Hoërskool Die Wilgers gee erkenning aan hul Eerstespanne

Dit is elke jong Wilgie se droom om eendag vir die skool se eerstespan te speel. Die Wilgies is vanjaar gepootjie deur die Covid-19 regulasies. Hulle het hard gewerk om…

Hoërskool Die Wilgers leerder verkies as finalis in KykNet se Speeltoneel-kompetisie

Hoërskool Die Wilgers vul hul skatkis van filmsterre aan met Liané Chomse (graad 9). Sy is verkies as ‘n finalis in KykNet se Speeltoneel-kompetisie. As finalis het sy opleiding van…

Former Paul Roossers in Springbok Squad

With the announcement on Saturday, 5 June, of the Springbok Rugby squad for the upcoming series against Georgia and the British and Irish Lions there was a lot of reason…

Hoër Meisieskool Oranje kry nog 11 onderskeidings ná hernasien

Hoër Meisieskool Oranje se aantal vakonderskeidings in die 2020 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen het die 400-kerf verbygesteek. Dít nadat nog 11 leerders ’n onderskeiding behaal het ná hulle vraestelle hernagesien is.…

Laerskool Westwood Top 10 Akademiese leerlinge Kwartaal 1

Laerskool Westwood van Boksburg maak hul Top 10 leerders vir die 1ste kwartaal bekend.

Hoër Meisieskool Oranje sussies praat wêreld aan die brand

Baie geluk aan Ellè en Elri Cloete van Hoër Meisieskool Oranje wat albei ‘n Laureate ontvang het tydens hulle Podium Pret toespraak. Die twee sussies was deel van die Suid…

Hoërskool Hoopstad leerders presteer in Gimnastiek

Tydens die Gimnastiek-klubkompetisie te Bultfontein het die volgende leerders puik presteer: Vlak 1: Caydé Labuschagne – Silwer Vlak 2: Nicola Barnard – Silwer Vlak 3: Clemé Labuschagne – Goud, Annabelle…

Life Healthcare nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021

Congratulations to all the nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021! We celebrate you and all your hard work in contributing to #MakingLifeBetter for our patients…

Hoërskool Strand maak hul Top Akademiese Presteerders bekend

Graad 12 Derik Nortjé – 92,6%; 2. CJ Smit – 91,1%; 3. Anjanka Olivier – 90%; 4. Marli Botha – 88,1%; 5. Lisa Westraad – 87,9%; 6. Maryna Erasmus –…

Pietermaritzburg Girls’ High School pupil selected to represent SA in the Victual Dressage Competition

Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 8 pupil Sarah Diedericks of Pietermaritzburg Girls’ High School has been selected to represent South Africa in the Victual Dressage Competition. She will be competing…

Curro sealed victory over Californian school district in international Minecraft friendly

Photo above: Stephen Reid, Senior Customer Engagement PM at Microsoft discussing the game with the Curro and Fresno learners on Microsoft Teams. Monday, 7 June 2021: In a first for…

Camps Bay High School Matric students involved in raising awareness for the plight of big cats in captivity in SA

Camps Bay High School Matric students, Drew Goldie and Sebastian Byrnes have been passionately involved in the raising awareness for the plight of big cats in captivity in South Africa and…

Primêre Skool Jordania by SA Jagters Riemland Junior Streekskiet kompetisie

Agter, v.l.n.r: Hesri Scheepers, Isabelle Swart, Zané Wessels, Leibrandt Swart, Christiaan Venter, Zanike van Zyl en Henru Venter Voor, v.l.n.r: Dian Nel, Gerrit Scheepers, Pieter Wessels, Ashley Collie, Micah Swart…

Primêre Skool Jordania leerder skitter in Tennis

Mieke le Roux van Primêre Skool Jordania van Bethlehem het skitterend presteer by Pro-Kennex en Grothpoint FS Super 8 tennistoernooie. Sy het die volgende uitslae behaal: Pro- Kennex FS Mini2…

Camps Bay learner receives his honours blazer

Last week Matric Learner, Lochlan Williamson from Hout Bay, received his Honours Blazer from Camps Bay High School Principal, Mr Louis Mostert, at a special Assembly for Matric Learners. The…

Camps Bay High School Prefects spread message of Kindness

On Thursday last week, the Camps Bay High School Prefects visited the Camps Bay Primary School Preparatory Campus in what has become a tradition at the school.  Every year the…

Grey Kollege skitter by 2021 ATKV DigiToneel-kompetisie!

Veels geluk aan al leerders van Grey Kollege wat uitstekend gevaar het in die 2021 ATKV DigiToneel-kompetisie! In besonder geluk aan Johan du Plessis, Eckard van Heerden en Hanko Steenkamp…

Erries skud hul vere reg vir debat

V.l.n.r: Johan Strauss, Zané du Plessis en Johnke Prinsloo Op Woensdagmiddag 2 Junie is ‘n debatswerkswinkel van 14:00 – 17:00 vir al die Errie-debatteerders aangebied. Dr. Gustav von Bratt, ‘n…

St Dominics Newcastle Matrics make meaningful memories

Learners Image: From the left: Lianka Grobler (Deputy Head Girl); Nkazimulo Mnisi (Head Boy); Aran Hsu (Deputy Head Boy) and Jade Pienaar (Head Girl) are seen here unboxing St Dominics…

Hoërskool Kroonstad leeder wen met skryfkuns

Chanél Morgan ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Kroonstad is die wenner van die LitNet se Vonkfiksie-skryfkompetisie “Vuur in die argief”. Haar wenskrywe was “Vuur op my tong”. LitNet het leerders…

Hoërskool Outeniqua blink uit met ATKV Digitoneel

V.l.n.r is Anja van der Merwe en Juanette Spangenberg. Gedurende die inperkingstyd in 2020, het die ATKV ‘n nuwe kompetisie geloods. Leerders het die geleentheid gekry om hul eie monoloog…

Hoërskool Sentraal leerders presteer in skaak

Hoërskool Sentraal leerders, Albert Smit, Arno Moolman, Morné Robberts en Stefan Robberts het baie mooi presteer tydens die Mangaung Skaak kwalifiserende rondtes. Die uitslae is as volg: Afdeling A: Albert…