)
Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Die Wilgers

Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms. Jean-Jacques Ellis, leerder van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het die afgelope naweek by Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms aan die 0.15-Verspring en Driesprong deelgeneem. Jean-Jacques verewig sy naam in die…

Schools Cricket 50 Caps – St Alban’s College

Schools Cricket 50 Caps. Two 1st XI cricket players of St Alban’s College, Pretoria, Liam Basch and Tim Hewitt, were awarded their special caps during last week’s assembly on 13…

Skole Hokkie – Grey College teen Die HoĆ«rskool Menlopark

Skole Hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek teen HoĆ«rskool Menlopark se spanne gespeel. Uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto’s: Marlize Photography

SA Jagters Suikerbosrand streekskiet – HoĆ«rskool Overvaal

SA Jagters Suikerbosrand streekskiet. HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, skuts het 8 Maart deelgeneem aan die SA Jagters Suikerbosrand Streekskiet. ‘n Totaal van 86 skuts van 5 streke het ingeskryf en die…

Gauteng Atletiek Kampioenskappe – Laerskool Westwood

Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Karla Smit is ‘n leerder van Laerskool Westwood in Boksburg. Sy het uitstekend presteer deur 1ste te eindig by die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Die Kampioenskappe is op…

Rugby 2025 1ste tuiswedstryde – Affies teen Helpmekaar Kollege

Rugby 2025 1ste tuiswedstryde. Affies se rugbyspanne het vandag, 15 Maart, hul Rugby 2025 1ste tuiswedstryde van die seisoen teen Helpmekaar Kollege gespeel. Affies uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Zwarrie-tennis – HoĆ«rskool Zwartkop tennisspelers presteer

Zwarrie-tennis. HoĆ«rskool Zwartkop se dogters tennisspanne is goed aan die gang. Swarrie-tennis se dogterspanne het op 12 Maart op Zwarrie-bodem aan verskeie wedstryde deelgeneem. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Orators 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers

Orators 2025 – On the evening of 6 March 2025, HoĆ«rskool Die Wilgers hosted its annual oratory competition, a highlight in the school’s cultural calendar. The event showcased the willingness…

Hockey squad received caps – Jeppe High School

Hockey squad received caps. The 2025 first team hockey squad received caps at a dinner on Friday night. The guest speaker, Callum Birkenfield, was the captain of the 2017 team.…

Wildeklawer Super 16 Atletiek – HoĆ«rskool Transvalia

Wildeklawer Super 16 Atletiek. Die atlete van Valia Atletiek, Vanderbijlpark, het uitmuntende prestasies gelewer tydens die 2025 NWU Wildeklawer Super 16 Atletiek byeenkoms. Medaljewenners: 0.19 Seuns 0.19 Dogters 0.17 Seuns…

Junior Stadsraad – HoĆ«rskool Oos-Moot

Junior Stadsraad. Rafael Weyers, leerder van HoĆ«rskool Oos-Moot, is verkies tot verteenwoordiger van die Graad 10 Junior Stadsraad. Rafael het tydens die onderhoude gewys dat hy ’n toegewyde en bekwame…

Technifibre Open Squash Tournament – St Andrew’s School for Girls

Technifibre Open Squash Tournament. Hannah Whyte, Grade 11 student from St Andrew’s School for Girls, competed in the Bloemfontein Technifibre Open Squash Tournament. This is the biggest squash tournament in…

SA Schools Rowing Champs – St Andrew’s School for Girls

SA Schools Rowing champs. Photo: St Andrew’s staff: Mr Mostert (Head of Outdoor Education), Mr Croly (Head Coach), Amber Potgieter (Rowing Captain), Mrs Nooy (Head of Sport), Mrs Jeffrey (Exec…

SA Schools Rowing Championships – St Benedict’s College

SA Schools Rowing Championships. This past weekend the SA Schools Rowing Championships brought together young athletes from across South Africa for an unforgettable weekend of fierce on-the-water competition. The prestigious…

InterhoĆ«r Swem 2025 – HoĆ«rskool Eldoraigne

InterhoĆ«r Swem 2025. HoĆ«rskool Eldoraigne se swemspan het baie goed gevaar tydens die InterhoĆ«r Swem 2025. Prestasies behaal: (Intern uitgewerk volgens die interhoĆ«r uitslae) Individuele items: Sumari Putter (Dogters o/15)…

Waterpolo – Afrikaanse HoĆ«r seunskool

Waterpolo. Waterpolo uitslae van Affies by toernooie vanaf 27 Februarie tot 2 Maart. 1ste span – Reef Cup Toernooi O.15A – Parktown Toernooi O.14A – Jeppe Feestoernooi Lees meer skolenuus:…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. In die mĆ“re jubel ek oor u troue liefde, want U was vir my ‘n toevlugsoord, But I will sing about your strength, my God, and…

Interne redenaars – Laerskool Westwood redenaars presteer

Interne redenaars. Laerskool Westwood se redernaars het die afgelope week aan die skool se Interne redenaars deelgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf

D6 Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood atleet presteer

D6 Atletiek byeenkoms. Laerskool Westwood, Boksburg, spog met hul Top Atleet, Karla Smit. Karla het Donderdag, 27 Februarie, aan die D6 Atletiek byeenkoms deelgeneem.Ā  Sy het die 0.11 hoogspring rekord…

Tshwane Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers

Tshwane Atletiekkampioenskappe. Vier van HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, se atletiekmanne gaan deelneem aan die Tshwane Atletiekkampioenskappe. Hierdie vier atlete het na afloop van die distrik-atletiekbyeenkoms deurgedring na die Tshwane Atletiekkampioenskappe…

Die WonnieDragonflies van 2025 – Die HoĆ«rskool Wonderboom

Die WonnieDragonflies van 2025. Die volgende tien dogters is vandag, 28 Februarie, aangekondig as WonnieDragonflies. Die Dragonflies is die Eerste Netbalspan van HoĆ«rskool Wonderboom, Pretoria. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wonnies.co.za/…

Vakature – HoĆ«rskool Witteberg

Vakature. HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem beskik oor ‘n vakature vir ‘n gekwalifiseerde onderwyser. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/

Belgiese uitruilleerders – HoĆ«rskool Garsfontein

Belgiese uitruilleerders. In 2002 het ā€˜n Belgiese leerder van die Oscar Romero College in Dendermonde, BelgiĆ«, ’n Afrikaanse skryfkompetisie gewen. ‘n Deel van sy prys vir die kompetisie was ’n…

Vrystaat Junior Men Gholfliga – HoĆ«rskool Driehoek leerder skitter

Vrystaat Junior Men Gholfliga. Daar is geen keer aan Wicus Brand, leerder van HoĆ«rskool Driehoek in Vanderbijlpark nie! Wicus het homself bewys tydens die Vrystaat Junior Men Gholfliga. Buiten dat…

D6-Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood

D6-Atletiek byeenkoms. Twaalf atlete van Laerskool Westwood in Boksburg het deurgedring na die D6-Atletiek byeenkoms wat 27 Februarie plaasvind, by Germiston Stadion. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf

Wetenskap-Olimpiade – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Wetenskap-Olimpiade. Twee Graad 12 leerders van Affies, Nicolas Alberts en Andru van Zyl, het onlangs aan die finale rondte van die Wetenskap-Olimpiade deelgeneem. Nicolas behaal die nasionale eerste plek in…

Grey Kollege skaaktoernooi – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Grey Kollege skaaktoernooi. Sestien skaakspelers van Affies het die afgelope naweek aan die Grey Kollege skaakstoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die toernooi is oor 5 rondtes beslis en 67 skaakspanne van…

Futballing Girls NPO – HoĆ«rskool Noordheuwel

Futballing Girls NPO. Marni Vermaas, graad 9 leerder van HoĆ«rskool Noordheuwel, is deur die Futballing Girls NPO aangewys as die West Rand ā€˜School Sport Athlete of the year.’ Sy word…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Julle hoef nie bekommerd te wees nie. Peace I leave with you; My (perfect) peaceI give to you; not as the world gives do I give…

Akademiese prysuitdeling – Afrikaanse HoĆ«r seunskool

Akademiese prysuitdeling. Affies se Akademiese prysuitdeling is Woensdagaand in die Potgietersaal aangebied. ā€˜n Spesiale woord van geluk aan die vier Dux-leerders van 2024: Trofees ontvang: vak-trofees: graad 10’s van 2024:…

Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala – HoĆ«rskool Wesvalia

Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala. AJ Brits, leerder van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp, het deelgeneem aan die Gauteng Provinsiale Lewensredding Gala te Germiston en skitterend presteer! Hy neem deel in die…

InterhoĆ«r Atletiek – HoĆ«rskool Overvaal

InterhoĆ«r Atletiek. HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, se atlete het hul merk gelaat by hierdie jaar se InterhoĆ«r atletiek. Die skool is baie trots op elke deelnemer wat die skool se naam…

Skole Waterpolo – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Skole Waterpolo. Afrikaanse HoĆ«r Seunskool Skole Waterpolo uitslae van verskeie toernooie en wedstryde waaraan daar van 14 tot 16 Februarie deelgeneem is. 2de span – Northwood Toernooi: 1stes en o.14A`s…

Hoofseun 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers

Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Lourens…

Hoofdogter 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers

Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so. Vandag gesels ons met Laura-Mari Lachmann,…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Want die berge kan padgee en die heuwels verdwyn. The mountains may shift, and the hills may be shaken…

Vakature – HoĆ«rskool dr EG Jansen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.egjansen.co.za/

Senior Meriete-aand – HoĆ«rskool Kemptonpark

Senior Meriete-aand. HoĆ«rskool Kemptonpark het hul leerders beloon tydens hul Senior Meriete-aand. Toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://kempies.co.za/ Foto’s voorsien

Versatilis Toekenning – Die HoĆ«rskool Wonderboom

Versatilis Toekenning. ā€œVersatilisā€ beteken veelsydig. Hierdie toekennings gaan aan die graad 10- en 11-leerder wat op al die terreine van die skoollewe die beste prestasie behaal het of die beste…

SANESA Ruitersport – Helpmekaar Kollege presteer

SANESA Ruitersport. Helpmekaar Kollege se ruiters het aan hul eerste SANESA Ruitersport, Johannesburg -Sentraal kwalifiserende rondte deelgeneem. Drie Helpie-ruiters het elk ‘n top-5 posisie beklee in hul kategorie: Lees meer…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Koop die tyd uit, omdat die dae vol boosheid is.These are evil times, so make every minute count. Efesiƫrs 5:16,17 / Ephesians 5: 16,17

Johnny Waite T20 Krieket – HoĆ«rskool Noordheuwel

Johnny Waite T20 Krieket. HoĆ«rskool Noordheuwel, Krugersdorp, beleef weer ā€˜n goeie week op die krieketveld, ondanks die reĆ«n en ongure weer. Die seuns speel ook hulle laaste rondte Johnny Waite…

Head Girl 2025 – Roodepoort High School

Head Girl 2025. Like we did the past number of years,Ā schoolsthatrockĀ is talking to the Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to Alyssa Du Preez, Head…

Head Boy 2025 – Roodepoort High School

Head Boy 2025. This year, schoolsthatrock is once again talking to the Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to Sammy Ramsammy, Head Boy 2025 of…

Hoofdogter 2025 – Die HoĆ«rskool Menlopark

Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoĆ«rskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Ininke…

Sport en Kultuur Prysuitdeling – HoĆ«rskool Hans Moore

Sport en Kultuur Prysuitdeling. Tydens die Sport en Kultuur Prysuitdeling van Hoƫrskool Hans Moore, Benoni. het sewe van hul leerders Spesiale Toekennings ontvang. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hansmoore.co.za/

Graad 9 VLR – HoĆ«rskool Eldoraigne

Graad 9 VLR.Ā HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, het 20 seuns en 20 dogters van Graad 9 aangewys as die Graad 9 VLR (Verteenwoordigende Leierraad). Seuns: Dogters: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/ Foto…