Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Eldoraigne
Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms. Twee atlete van HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, JeandrĆ© Jacobs en Mathew Sampson het tydens die Noordheuwel Top 15 atletiebyeenkoms puik presteer. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/ Foto’s…
Quantum Science & Engineering – St Andrew’s School for Girls
Quantum Science & Engineering. Five of St Andrew’s School for Girls’ Grade 12 students, Tasneem Makda, Aurora Marsella, Rimbilani Mahange, Charlotte Partricios and Crystal Li, participated in the week-long Quantum…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. So whenever we are in need, we should come bravely before the throne of our merciful God. Ons hoef dus nie bang te wees of te…
Krieket – HoĆ«rskool Randburg teen HoĆ«rskool Noordheuwel
Skole Krieket. HoĆ«rskool Randburg het die volgende krieket-uitslae vir die week. Hiermee die skool se uitblinkers van die week: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsrandburg.co.za/ Foto’s verskaf
Easterns T20 Krieket – Leeuwenhof Akademie
Easterns T20 Krieket. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se o.16 Krieketspan het hulle eerste wedstryd in die Easterns T20 Krieket reeks gewen. Leeuwenhof behaal ān totaal van 186/6 en slaag daarin om…
National Youth Development Agency – Curro Klerksdorp
National Youth Development Agency. In commemoration of 30 years of democracy, the National Youth Development Agency held an essay competition. The essay was themed āWhat is the significance of 30…
New Head High School – Curro Victory Park
New Head, High School. JSE-listed independent school group, Curro Holdings, is pleased to announce the appointment of Jaco Heunis as the new Head of High School at Curro Victory Park…
Affie Atletiek – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Affie Atletiek. Die Affie atletiek span het oor die afgelope naweek aan een van die lekkerste byeenkomste op die Affie-atletiekkalender in Nelspruit deelgeneem. Skole wat deelgeneem het was AHS, Afrikaanse…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. For life is more than food, and the body more thanclothing. Consider the ravens.
4+1 Interprovinsiale Gala – HoĆ«rskool Wesvalia
4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, Mila Fourie en MianĆ© Kasselman, is verkies is tot die Noordwes-swemspan. Die span gaan aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Kimberley…
Akademie jeuguitruilprogram – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
Akademie Jeuguitruilprogram. AmĆ© Pienaar, leerder van Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria, was in Duitsland waar sy deelgeneem het aan die Duitse Akademiese Jeuguitruilprogram. Tussen November 2024 en Januarie 2025 het AmĆ©…
T20 Johnny Waite Game – Jeppe High School for Boys
T20 Johnny Waite Game. Jeppe’s 1st cricket team scored an emphatic, 44-run victory over Randburg HoĆ«rskool on Thursday in a T20 Johnny Waite game. Jeppe got 162/5, with Keegan Caxiero…
Schools tennis – St Andrew’s School for Girls
Schools tennis. Over the past two weeks, the tennis players of St Andrew’s School for Girls, Germiston, have been participating in the schoolās singles and doubles championships. Well done to…
Eerstespan Rugbyspelers na Unies – HoĆ«rskool Dr EG Jansen
Eerstespan Rugbyspelers na Unies. Groot nuus in rugbykringe is dat vyf van HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg, se voormalige Eerstespan rugbyspelers na Unies oppad is. Hierdie vyf oud-Jansies, Gerhard van…
Jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Oos-Moot
Jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Oos-Moot, Pretoria, het hul jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms op Vrydag, 17 Januarie, aangebied. Atlete wat puik presteer en rekords behaal het: Die Senior Victrix Ludorm is Iline…
Lions High Performance Squad – HoĆ«rskool Monument
Lions High Performance Squad. Vier-en-twintig rugbyspelers van Monnas is gekies vir die Lions High Performance Squad. O.16 Spelers: Senior Spelers: Mnr. Scholla (Daniel Scholtz) is aangewys as die “Lions Development…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Vertel die Here alles waaroor jy dink…Always let him lead you, and he will clear the road for you to follow.
Matrieks 2024 – HoĆ«rskool Zwartkop
Matrieks 2024 – HoĆ«rskool Zwartkop se Matrieks van 2024 het hul staal gewys deur te voldoen aan “Zwarries Kweek Wenners”. Zwarries se matrieks van 2024 behaal ‘n 100% slaagsyfer, met…
Graad 1’s 2025 – Laerskool Westwood
Graad 1’s 2025. Laerskool Westwood, Boksburg, wys graag ‘n paar van hul gelukkige Graad 1’s 2025. Hierdie graad 1’s is baie trots op hul groot skool! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/…
Graad 12 Matriekuitslae 2024 – Afrikaans HoĆ«r Seunskool
Graad 12 Matriekuitslae 2024 – Al die leerders van die matriekgroep van 2024 van die Afrikaanse HoĆ«r Seunskool het geslaag. Tweehonderd ses en veertig Graad 12 leerders het die Nasionale…
Outstanding Matric Results – Shangri-La Academy
Outstanding Matric Results. Shangri-La Academy, Kempton Park, is thrilled to announce that the Class of 2024 has achieved outstanding Matric results. Not only they achieved a 100% pass rate but…
Uitstaande Matriekuitslae – HoĆ«rskool Linden
Uitstaande Matriekuitslae – HoĆ«rskool Linden, Randburg deel met trots hul matrieks se uitstaande matriekuitslae. ‘n Totaal van 345 A-simbole is behaal wat ‘n gemiddeld van 2,36 A’s per leerder is!…
Matriekuitslae 2024 – Leeuenhof Akademie
Matriekuitslae 2024. Dit is met trots dat Leeuenhof Akademie, Bedfordview, die Matriekuitslae 2024 bekend maak. Individuele Prestasies: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://leeuwenhof.co.za/ Foto’s verskaf
Matric successes and Milestones – Curro Schools
Matric successes and Milestones. Curro Holdings, JSE-listed independent education provider, has once again posted impressive Independent Examinations Board (IEB) pass results from the Matric class of 2024. Curro CEO, Cobus…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. You, Lord, are my shepherd. I will neverbe in need. Die Here is my herder; ek ly nie gebreknie.
O.19 Vroue krieketspan – HoĆ«rskool Zwartkop
O.19 Vroue krieketspan. Chanel Venter van HoĆ«rskool Zwartkop in Centurion is in Desember as ān Junior Protea aangewys. Sy is by die o.19 Vroue krieketspan ingesluit wat na Malaysia gaan…
Grey College Cricket Festival – Jeppe High School
Grey College Cricket Festival. The 1st cricket team of Jeppe High School had another good win at the Grey College Festival in Bloemfontein on Saturday. They beat Selborne College by…
O.19 Protea Toetskrieketspan – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
O.19 Protea Toetskrieketspan. Twee Oud-Affies, Jorich van Schalkwyk (2024) en Divan de Villiers (2024), is vir die O.19 Protea toetskrieketspan gekies. Die span gaan twee toetse in Januarie teen Engeland…
St. Benedicts Tennistoernooi – HoĆ«rskool Zwartkop
St. Benedicts Tennistoernooi. HoĆ«rskool Zwartkop se Eerste tennisspan het aan die St. Benedicts Tennistoernooi deelgeneem. Die Zwarries het die knie gebuig teen 2024 se wenners om dus die 4de posisie…
KOVSIE Smash dag 2 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 2. Tydens KOVSIE Smash Dag 2 wat deur HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Despatch HoĆ«rskool Despatch…
HJS Paarl Krieketfees – HoĆ«rskool Hans Moore
HJS Paarl Krieketfees. Tydens die HJS Paarl Krieketfees het HoĆ«rskool Hans Moore 19A en 15A van Benoni kragte gemeet teen Paarl Gimnasium. Ettiene Smith, 19A, is aangewys as ‘man of…
KOVSIE Smash toernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark wen Driehoek
KOVSIE Smash toernooi. Die KOVSIE Smash toernooi het vandag, 6 Januarie, afgeskop. Die reĆ«n in Bloemfontein het egter nie verhoed dat HoĆ«rskool Fichardtpark met HoĆ«rskool Driehoek van Vanderbijlpark afreken nie.…
Graad 1’s/ Grade 1’s – Laerskole/ Primary schools
Graad 1’s/ Grade 1’s. Laerskole en ouers word uitgenooi om aan Schools That Rock foto’s te stuur van die Graad 1’s van 2025. Ons publiseer dit dan op ons webtuiste.…
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. LĆŖ jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel…. Do your best to win God’s approval…
South African Cricket News – St Stithians College
South African Cricket News. Four Old St Stithians are in the Proteas Test Cricket team to play against Pakistan. Congratulations to: Special congratulations go to Kwena Maphaka who will become…
CSA Cubs Week 2025 – Potchefstroom Gimnasium
CSA Cubs Week 2025. Caiden Seleka, leerder van Potchefstroom Gimnasium is gekies vir die Cub-krieketspan, wat vanaf 3 tot 7 Januarie in Stellenbosch speel. Die volledige span van die Western…
KOVSIE Smash 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. People of Israel, you must trust the Lord to help and protect you. Israel, vertrou op die Here! Hy help en beskerm jou.
Kersfees 2024 – Christmas 2024
Kersfees 2024. Sy het geboorte geskenk aan haar eerste kind, ‘n seun. She gave birth to het firstborn child, a son.
Water Polo IPT – King Edward VII School
Water Polo IPT. Eight KES boys achieved medals at the recent Water Polo IPT’s held in East London. Bronze Gold A special congratulations to Karabo Mamaregane and Judah Dos Santos,…
Oddesey World Select XV – HoĆ«rskool Kemptonpark
Oddesey World Select XV. Rowan Groenewald, leerder van HoĆ«rskool Kemptonpark, is ingesluit by die O.18 uitnodigingspan vir rugby šš„š„š¦š“š¦šŗ šš°š³šš„ šš¦šš¦š¤šµ šš. Rowan neem tans deel aan die 2024 šš°š³šš„…
Wêreld Snelgala kampioenskap Budapest -Hoërskool Zwartkop
WĆŖreld Snelgala kampioenskap Budapest. HoĆ«rskool Zwartkop se swemsensasie, Chris Smith, het Suid-Afrika by die WĆŖreld Snelgala swemkampoeinskap Budapest verteenwoordig. Chris het ān merkwaardige 8ste plek in die finaal van die…
Rugby Travel Academy – HoĆ«rskool Linden
Rugby Travel Academy. HoĆ«rskool Linden het rede om te spog met Schuylar van den Berg! Die Rugby Travel Academy se SA-uitnodigingspan, waarvan Schuylar deel is, het Sondag, 15 Desember, na…
Muurbal – Midstream College Muurbalkampioen
Muurbal. Midstream College se o.17 Nasionale muurbalkampioen, Elzandri Janse van Rensburg, is teen hierdie tyd ‘n bekende muurbal naam in die Midstream-gemeenskap. Terwyl die meeste van ons die jaar rustig…
SA Hengelkampioenskappe – HoĆ«rskool Waterkloof
SA Hengelkampioenskappe. Klofie hengelaars het presteer tydens die SA Hengelkampioenskappe. Individuele Uitslae: Primier A: Jonge Dames: Afdeling B: Afdeling C: Beide NJ en Sebastian word na die nasionale mini-proewe uitgenooi.…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. As for you, Bethlehem of Ephrathah Micah 5:2, Miga 5:1



























































