Schools That Rock gesels met Jurie Boshoff
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Jurie Boshoff, Hoofseun van Hoërskool Hugenote in Springs gestel. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek…
Schools That Rock gesels met Zerwick de Lange
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Zerwick de Lange, Onder-President van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar…
Schools That Rock gesels met Susan le Roux
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Susan le Roux, Voorsitter van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar…
Schools That Rock chat with Carina Faria
Schools That Rock asked Carina Faria, One of the Chair Persons from Marais Viljoen High School in Alberton, a few questions. Question: What do you look forward to most when…
Schools That Rock chat to Brooklyn Harvey
Schools That Rock asked Brooklyn Harvey, Vise Headgirl from Marais Viljoen High School in Alberton, a few questions. Question: What do you look forward to most when the 2021 school…
Schools That Rock gesels met Louise de Villiers
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Louise de Villiers, Hoofdogter van Hoërskool Marais Viljoen in Alberton gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar…
Hoërskool Monument High – Boodskap aan Gr 8’s
Gr.8’s van 2021! Maak reg vir die beste tyd van jou lewe! Ons kan nie wag om julle by Monnas te verwelkom nie. Hou asseblief ons sosiale media platforms en…
St Andrew’s School for Girls – Rev Thabethe bless all of their buildings
It is a custom to bless a building that is new, or to mark a new beginning with a blessing. For the start of this school year, Rev Thabethe will…
Hoërskool Monument oud-leerder nou Protea
Monnas is ongelooflik trots op Nandrè Burger, ‘n Oud-Monumentaar, wat gekies is om deel te vorm van die Protea-krieketspan. Dié span gaan deelneem aan die T-20-reeks waar hulle onder andere…
St Andrew’s School for Girls looking forward to see their teachers
St Andrew’s School for Girls’ senior school girls can’t wait to see their teachers again. Watch this special video courtesy of Carolyn Laker and hear about all the wonderful things…
Curro Krugersdorp learner excell in Mountain Bike championships
Congratulations to Curro Krugersdorp learner Michael Kanis for placing first in the Nipper category at the recently held Gauteng Cross-Country (XCO) Mountain Bike championships. He was also awarded the title…
Two-week delay in reopening of schools
The basic education department on Friday confirmed that the reopening of schools has been postponed to February 15. “Given the pressure experienced by the health system in the past few…
St Andrew’s School for Girls welcomes new teachers
St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, is proud to welcome their new teachers for 2021.
Hoërskool Florida se matrieks hou matriekafskeid
Hoërskool Florida se 2020 matrieks het na ‘n moeilike jaar hulle matriekafskeid gehou en dit baie geniet.
Hoërskool Waterkloof bied O.12 Rugbykamp aan
Hoërskool Waterkloof het vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n o. 12-rugbykamp in samewerking met Rhino Rugby South Africa aangebied. 32 Seuns van regoor Gauteng is uitgenooi om aan…
Laer Volkskool maak 2021 se leiers bekend
Baie geluk aan Laer Volkskool, Heidelberg, se nuut-verkose leiers vir 2021. “Ons weet dat julle hierdie nuwe rol met selfvertroue sal aanpak en groot sukses daarvan sal maak in 2021.”…
Laerskool AG Visser maak 2021 Leiers bekend
Baie geluk aan die nuut-verkose 2021 leiers van Laerskool AG Visser van Heidelberg. Die hoofleiers is Engela Jordaan (onderhoofmeisie), Klariez Kitching (onderhoofmeisie), Lindsey Barrett (hoofmeisie), JP Delport (onderhoofseun), Janco de…
Laerskool Menlopark hou prettige Graad 7 afskeid
Laerskool Menlopark het ‘n baie prettige graad 7 afskeid gereël. Die foto’s doen die praatwerk! Foto’s verskaf
St Andrew’s Preschool visited by Father Christmas
Ho ho ho! There was much excitement as the Preschool was visited by Father Christmas and the angel Gabriella on Monday. Each child had a chance to meet Santa. “We…
Laerskool Menlopark Hoofleiers groet namens Gr 7 klas
Menlo gee graag aan ons hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Ininke Human groet vandag. Liewe Parkies Dalk was hierdie jaar nie…
Laerskool Menlopark se Ryan Hill groet namens Gr 7’s
Laerskool Menlopark gee graag aan hul hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Vandag groet Ryan Hill. “Liewe Onderwysers en Parkies Binnekort stap…
St Andrew’s School for Girls awards assembly
Congratulations to all the award recipients at the recent senior school 2020 cultural and term 2 sport awards assembly. Â Grade 8, 9 and 10 girls are eligible for certificates and…
Laerskool Menlopark se Voortrekkers presteer
Laerskool Menlopark se Voortrekkers van die Kruithoring Kommando het hierdie jaar besonder goed presteer met die Voorslag toetsing ten spyte van al die uitdagings wat die jaar gebring het. Veels…
Hoërskool Waterkloof leerder behaal 100% vir wiskunde
Die Alpha Wiskunde-groep beloon jaarliks die toppresteerder in Alpha Wiskunde met R1 000 kontant. Karla Reinecke wat 100% vir hierdie vraestel in die 2020-eindeksamen behaal het en wat dus as…
St Andrew’s School for Girls hosted the virtual African rowing qualifier
Photo left: Maike Diekmann from Namibia, winner Women’s Open 2000m. On the deck at her training camp venue on the Vaal River in South Africa Photo right: Peter Purcell-Gilpin from Zimbabwe,…
Hoërskool Eldoraigne: Alpha Wiskunde
Foto: 1ste ry: Lukas Anthonissen, Willie Broekman, Rico Coetsee, Robert Fourie, Laukie Krogh      2de ry: Bianke Marx, Delesté Mulder, David Nel, Chyáne Oberholzer, Danielle Olivier…
Afrikaanse Hoër Meisieskool se Skoollied kom huistoe
Foto bo: Mev Suzanne van Niekerk oorhandig die oorspronklike skoollied aan Juffrou Jordaan. Mev Suzanne van Niekerk het ‘n stukkie geskiedenis aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria oorhandig: die OORSPRONKLIKE,…
Laerskool Menlopark se hoofleiers groet Menlo namens die Gr7 klas
Laerskool Menlopark gee graag aan hul hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Vandag groet Nina Schomper. Wanneer mens iets of iemand moet…
St Andrew’s School for Girls’ potential top matric students
St Andrew’s School for Girls announced their potential top matric students for 2020. The results is based on the girls Preliminary Examinations. The results are legally only released on 19…
Laerskool Menlopark: Tennis-kampioenskappe
Die Laerskool Menlopark tennis kampioenskappe het laas week plaasgevind. Die volgende spelers het eerste geeindig in hul onderskeie afdelings: OOP Seuns – Lourens Swanepoel OOP Dogters – Megan Fourie o/11…
Laerskool Menlopark se hoofleiers groet Menlo
Menlo gee graag aan hul hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Tiaan Serfontein is vandag aan die woord: Totsiens sê is nooit…
Hoërskool Waterkloof atleet gekies vir Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe
Hoërskool Waterkloof-atletiek het die nuus ontvang dat Shandon Botha (graad 12) ook tot die Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe se voorbereidende span verkies is wat in Augustus 2021 in Kenia gaan…
Laerskool Kruinsig wys nuwe hoofleiers aan
Laerskool Kruinsig van Kemptonpark het hul hoof- en onderhoofleiers vir 2021 aangewys. Hoofseun: Josua Marx Hoofdogter: Liney du Preez Onderhoofleiers: Lené Liebenberg, Johan Meyer, Kallista Nolte en Ewald Haasbroek. Baie…
Laerskool Menlopark: Superbokkie gesels oor Tjokkertoneel
Covid 19 het baie van Laerskool Menlopark se graad 7 leerders van die kans ontneem om hul laerskool loopbane af te sluit op ‘n hoogtepunt met hul gunsteling kultuuraktiwiteit, akademieseuitdaging…


















































