)

Hoërskool Monument oud-leerder nou Protea

Monnas is ongelooflik trots op Nandrè Burger, ‘n Oud-Monumentaar, wat gekies is om deel te vorm van die Protea-krieketspan.

Dié span gaan deelneem aan die T-20-reeks waar hulle onder andere teen Pakistan gaan speel.Nandrè het op skool al met sy talente gewoeker en het in 2013 vir Monnas se eerste krieketspan gespeel.

As trotse Oud-Monumentaar is Nandrè steeds betrokke by sy Alma Mater waar hy help met afrigting.Voordat Nandrè verkies is tot die Protea-krieketspan het hy deel gevorm van die volgende spanne: – Gauteng-skolespan;- Gauteng Leeus Amateurspan;- Central Gauteng Lions;- Mzansi T-20 league;- Cape Cobras;- SA A-span wat teen Sri Lanka gespeel het.

“Weereens baie geluk Nandrè! Monnas hou jou dop en ons glo dat jy nog baie tydens jou krieketloopbaan gaan vermag.” ????????

#Monnas#UniekGefokus#SecondToNone#LiewerSlytAsRoes#100YearsOfExcellence

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal