)
International Archery tournament – Curro Academy Riverside host

International Archery tournament. Bullseye for Curro Academy Riverside as it’s to host international Archery tournament. Archery is a historical sport that is gaining popularity in modern day. Beginning as a…

Santa Shoebox project – St Andrew’s School for Girls senior classes

Santa Shoebox project. St Andrew’s School for Girls’ Senior School classes all contributed towards making up gift packs for the Santa Shoebox Project. The school thanks all their girls and parents…

Hoërskool Florida – Schools That Rock gesels met Charlize en Tristan

Hoërskool Florida. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Charlize Gage en Tristan de Hart, Hoofdogter en Hoofseun van Hoërskool Florida, vir 2022 Charlize…

Aandreeks Krieket – Hoërskool Wonderboom vier die oorwinning

Aandreeks Krieket. Die lekkerste lekker om ‘n Vrydag mee te begin, is met die Aandreeksbeker in die hande van die Wonnie-Krieketmanne. Die Hoërskool Wonderboom se eerstekrieketspan het na afloop van…

Swimming Gala – St Andrew’s School for Girls win Fun Relay gala

Swimming Gala. St Andrew’s congratulate their Senior School swimmers for winning the Fun Relay gala against Roedean, Jeppe, St Dominic’s and Parktown Girls’ schools. Photo supplied Read more on St…

Curro New Road maths – #1MillionMaths Schools League Champs

Curro New Road maths. Two students and one maths teacher from Curro New Road in Midrand, have outperformed peers across the country. They are among the #1MillionMaths Schools League Champs.…

Krieket Aandreeks – Hoërskool Wonderboom die wenners

Krieket Aandreeks. Dit is voorwaar vir Hoërskool Wonderboom van Pretoria ‘n trotse oomblik om aan te kondig dat hulle die afgelope Krieket Aandreeks gewen het! Wonderboom het tydens die jaarlikse…

Transformation – St Andrew’s Head Sheillah Muchauraya

Transformation. Congratulations to St Andrew’s Head of Transformation, Sheillah Muchauraya, for her appointed onto the committee for the inaugural launch of the South African Transformation for Independent Schools Association! The…

Robbin Island Crossing – St Andrew’s Ms Catherine Warrender

Robbin Island Crossing. Congratulations to St Andrew’s School for Girls’ very own Ms Catherine Warrender who participated in the Robben Island to Cape Town swim with CLDSA, to raise funds…

American Dance Awards – Juliana Christou awarded two gold medals

American Dance Awards. Congratulations to Juliana Christou, Grade 8, from St Andrew’s School for Girls, for her participation in the American Dance Awards competition on 6 October.  She was awarded…

African Swimming – St Andrew’s School for Girls swimming Champ

African Swimming. Hannah Robertson, Grade 11 learner from St Andrew’s School for Girls, competed with Team South Africa in the African Swimming Confederation Championships in Ghana.  She has swam her…

Top 10 Atletiek – Leeuwenhof Akademie se atlete vaar goed

Top 10 Atletiek. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se atlete vaar goed tydens die Top 10 Atletiek byeenkoms te Naboomspruit. Die volgende atlete behaal besondere prestasies deur onder die eerste 5 atlete…

Wonnies Krieket – Hoërskool Wonderboom vs Hoërskool Oos-Moot

Wonnies Krieket. Hoërskool Wonderboom van Pretoria se O.19A krieketspan het teen die O.19A krieketspan van Hoërskool Oos Moot gespeel. Die uitslae was as volg: Oos Moot O.19A teken in 20…

Wonderboom Tradisie – Nasionale Matriek-eindeksamen

Wonderboom Tradisie. Met die aanbreek van die nasionale matriekeksamen is ‘n nuwe Wonderboom tradisie gebore. ‘n Kers sal voortaan in die skoolkantoor vir die matrieks aangesteek word, wanneer hulle aan…

Wonderlig Groeiprojek – Hoërskool Wonderboom Feesvieringe

Wonderlig Groeiprojek. Hoërskool Wonderboom bied weekliks ‘n Wonderlig Groeiprojek aan. Hierdie projek word vir die Graad 8 leerlinge aangebied. Dit bestaan uit nege sessies. Die visie van die projek is…

SA Equestrian – St Andrew’s School for Girls at Nationals

SA Equestrian. St Andrew’s School for Girls is proud of all their riders who took part in various disciplines and levels at the SA Equestrian Federation SANESA Nationals. The nationals…

School Leaders – St Andrew’s School for Girls 2022 leaders

School Leaders. St Andrew’ School for Girls, Bedfordview, is proud to announce the Council for 2022. The council members are Chabu Kambafwile, Deputy Head Girl; Amelia Maistry, Head Girl and Eryn…

Swimming – St Andrew’s learners at Seagulls Short Course Champs

Swimming. St Andrew’s School for Girls learners, Shannen Kench and Tyla Campbell in Grade 11, Caitlin Herbst in Grade 9,  and Acacia-Cailyn Abell in Grade 7 took part in the…

SANESA – Sutherland High School Learner Wins

SANESA. Sutherland High School is tremendously proud of Trinity Jeffrey Grade 10 learner. She was first in the Novice Equitation division. This makes her number 1 in the country in…

Gracia Kinderhuis – Bring vreugde vir Wonderboom Tienersteungroep

Gracia Kinderhuis. Hoërskool Wonderboom se Tienersteungroep het met ‘n fondsinsameling R27 000-00 ingesamel ten bate van die Gracia Kinderhuis.  Met dié aksie, wil die Wonnie-steungroep hul leuse van “Dit is…

Wonderboom Krieket – Hoërskool Wonderboom vs Hoërskool Wagpos

Wonderboom Krieket. Hoërskool Wonderboom van Pretoria se eerste span krieket seuns het Saterdag, 16 Oktober, kragte gemeet teen Hoërskool Wagpos van Pretoria se span. Wonderboom se krieket span was op…

Groei met leerders – Laerskool Westwood onderwyser groei met leerders

Groei met leerders. Daar is min mense wat op beroemdheid kan aanspraak maak deur om haar leerders op te voed en terselfdetyd saam met hulle te groei. Juffrou Nadia Janse…

Afrikaanse Kunsvereniging – Hoërskool Wonderboom leerders presteer

Afrikaanse Kunsvereniging. Wonnieleerders, Minjone Müller, Henry Jacobs en Carike Jansen het onlangs aan die Afrikaanse Kunsvereniging Pretoria Kunswedstryd deelgeneem. Hulle het aldrie weggestap as Algehele Wenners in hul afdeling. –…

Stories of Hope – Showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation

Stories of Hope: #HOPEtober essay writing winners chosen by award-winning journalists announced. Stories of Hope showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation’s initiatives 286 Entrants As a young, budding writer,…

Krieket Wonderboom – Hoërskool Wonderboom O.15 krieketspan skitter

Krieket Wonderboom. Die Hoërskool Wonderboom in Pretoria se o.15 krieketspan het groot hoogtes bereik die afgelope krieketseisoen. Die span het uit die sewe wedstryde wat gespeel is ses gewen! Vier…

ATKV-Tienertoneelfinaal – Onblusbare Talent Bekroon

ATKV-Tienertoneelfinaal. ’n Swaargewig paneel beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die wenners van die gesogte ATKV-Tienertoneelkompetisie aan te wys. Talle dapper tieners het met hul passie die verhoog aan die brand…

SA Ruitersport – Hoërskool Die Wilgers leerders presteer

SA Ruitersport. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria se ruiters, Marike Pauw en Petronell Clifford, het tydens die afgelope vakansie deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir Ruitersport. Hierdie twee ruiters het…

African Swimming Championships – St Andrew’s Hannah Robertson, Gold

African Swimming Championships. St Andrew’s School for Girls’ Grade 11 student, Hannah Robertson, takes gold at the African Champs. Hannah is swimming with Team South Africa in the XIV CANA (African Swimming…

Kaleidoskoop – Hoërskool Wonderboom Kunswedstryd

Kaleidoskoop. Wonnies is baie trots op elf van hul leerders wat as wenners aangekondig is tydens hul Kaleidoskoop Kunswedstryd. Afrikaanse skryfwerk: Tristin Badenhorst Dans: Chardé Vermaak Drama: Zianett Goosen Engekse…

Bemarkingsbestuurder – Wonnies verwelkom Gustav Dreyer

Bemarkingsbestuurder: Die Wonnies verwelkom mnr. Gustav Dreyer by Die Hoërskool Wonderboom., Pretoria. Mnr. Dreyer sluit by die Wonnies aan as die nuwe bemarkingsbestuurder. Hy was die afgelope 8 jaar as…

Matriekraad – Hoërskool Wonderboom spog met hul Mooi Moois

Matriekraad. Die Matriekraad van Hoërskool Wonderboom in Pretoria spog vandag met hulle Mooi Moois. Dit is die amptelike drag van die Matriekraad vir die die 2021/2022 termyn! #wonnietrots #wonnietradisie #wonnieleierskap…

Science Centre – St Andrew’s School for Girls opening of Science Centre

Science. The opening of the Centre – dedicated to women in science. St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, recently celebrated the opening of the Dinaledi Science Centre. It is in…

Leeuwenhof Matriekafskeid – Matrieks 2021 neem afskeid

Leeuwenhof Matriekafskeid. Leeuwenhof Akademie Christelike Privaatskool het ‘n matriekafskeid aangebied wat elke matrikulant van 2021 baie geniet het. Die video hiernaas spreek van glans en swier! Geniet die video. Lees…

Matriekafskeid Die Wilgers – Alles van die mooiste en beste

Matriekafskeid Die Wilgers. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria het onlangs hul matriekafskeid gevier. Alles van die beste en mooiste het hierdie glansgeleentheid gekenmerk. Geniet die pragtige foto’s. Foto’s verskaf Lees…

Happy Teachers Day/ Gelukkige Onderwysersdag

Happy Teachers day. To the world you are a Teacher, but to your students you are their Hero! Vir die wêreld is julle net ‘n Onderwyser, maar vir julle leerders…

Lifesaving – Tyler Hughes from Leeuwenhof Akademie excels

Lifesaving. Tyler Hughes is a learner from Leeuenhof Akademie in Bedfordview, Gauteng. She recently competed in Provincials for Lifesaving in Durban. Gauteng Provincial Colours has been awarded to Tyler at…

The World Knowlegde Olympiad – St Andrew’s School for Girls learner excels

The World Knowledge Olympiad. St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, learner excelled in the World Knowledge Olympiad. Ntsako Makato, Grade 8 learner finished 7th overall in the World Knowledge Olympiad!…

Acid base titration practical – St Andrew’s School for Girls Physical Science

Acid base titration practical. The Grade 9’s of St Andrew’s School for Girls in Bedfordview enjoyed the Physical Science this week. They did acid base titration practical in Physical Sience.…

Encouraging children to play – St Andrew’s PreSchool for Girls enjoyed sensory play

Encouraging children to play. St Andrew’s Preschool for girls in Bedfordview, Gauteng loved to encouraging children to play! This week, the PR3s enjoyed a fantastic day filled with water and…

Curro Academy Clayville – Matrics making meaningful memories

Curro Academy Clayville. The COVID-19 pandemic has meant communities have had to find new and intentional ways of keeping connected in a time of social distancing. In 2020, to help…

Hoërskool Die Wilgers Digbundel – graad 11-leerders se eie digbundel

Hoërskool Die Wilgers Digbundel. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria stel met trots bekend hul Afrikaans, graad 11-leerders se eie digbundel. Die pragtige omslag is geverf deur Cara van Niekerk, ook…

SAWF Stoei – Wiandru Van Rooyen verteenwoordig Ekurhuleni

SAWF Stoei. Wiandru Van Rooyen van Leeuwenhof Akademie in Bedfordview, verteenwoordig Ekurhuleni in die opkomende SAWF Nasionale Stoeikampioenskap op 7 Oktober in die O/15 “Freestyle” kategorie. Op 8 Oktober verteenwoordig…

Swimming XIV CANA African – Hannah Robertson from St Andrews attend

Swimming XIV CANA African. Congratulations to Hannah Robertson, Grade 11, from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview. She has been selected into the African Junior and Senior team who…