Koshuis Rade 2025 – HoĆ«rskool Ermelo
Koshuis Rade 2025. Foto bo: Nelstehuis Raad 2025. Voor Lana Te Water, J’Lee Willemse, Maret Maritz, Anje Steyn. Agter: Mikaela Hand, Leneze Nel, Wianke Cloete, Elizma Swart HoĆ«rskool Ermelo het…
Errieraad 2025 – HoĆ«rskool Ermelo
Errieraad 2025. HoĆ«rskool Ermelo het hul Errieraad 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto’s verskaf
āSkebengaā – HoĆ«rskool Strand toneelstuk
āSkebengaā. āSkebengaā was HoĆ«rskool Strand se drie-man armteater en werkswinkel toneelstuk. Die spelers, Darren Johannes, Kayden Links en Michael Ruzvidzo het in die toneelstuk opgetree. Dit het gekyk na die…
Sand du Plessis Toernooi – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Sand du Plessis Toernooi. HoĆ«rskool SPS Brandfort se o.15 Fast 5 Netbalspan en hul o.15 7’s Rugbyspan is as wenners gekroon by die HoĆ«rskool Sand du Plessis toernooi die afgelope…
Rugby Sewes – Tjokkies o.11A die wenners
Rugby Sewes. Tjokkies se rugby sewes spanne het weereens hul kant gebring. Welgedaan aan beide die 0/11A en -B spanne wat tydens die Fichardtpark sewes in die A-liga deelgeneem het.…
“Dinge van ‘n Skoolkind” – HoĆ«rskool Strand
“Dinge van ‘n Skoolkind” – Agt leerders van HoĆ«rskool Strand het ān werkswinkel drama “Dinge van ‘n Skoolkind” bygewoon. Daar kon hulle hul eie stories vertel. Die leerders wat dit…
Netbal Fast 5 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter
Netbal Fast 5. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.15 netbal fast 5 asook die o.17 span het die eindrondte van die Fast5 behaal. Die o.15 span het in die finaal teen…
Matriekraad 2025 – HoĆ«r Landbouskool Boland
Matriekraad 2025. Hoƫr Landbouskool Boland in die Paarl het hul Matriekraad 2025 bekend gemaak. Die twaalf Matriekraad lede is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://bolandlandbou.co.za/ Foto verskaf
FAK Allegretto Toneelfees – HoĆ«rskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees. Foto: Tafel van die Ongewenstes: van links: Leonelle van Niekerk, Lienke Coetzee, Isabelle Koch en Charlize Saaiman. HoĆ«rskool Witteberg se twee tienertoneelgeselskappe, Donkermaan en Tafel vir die Ongewenstes,…
Kader Asmal Lewenslange Prestasietoekenning -Hoƫr Jongenskool
Kader Asmal Lewenslange Prestasietoekenning – Op Saterdag 24 Augustus is Derek Swart, skoolhoof van HoĆ«r Jongenskool Paarl, met die gesogte Kader Asmal Lewenslange Prestasietoekenning vereer. Hierdie jaarlikse geleentheid is vir…
MC groet OMS-tennis – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
MC groet OMS-tennis. NĆ” ān bietjie meer as 2 jaar as afrigter waarin Oranje se tennis ongekende sukses bereik het, het MC Olivier die afgelope naweek halt geroep. Hy gaan…
Plasie-Skuts Skiet Goud – Merensky Landbou Akademie
Plasie-Skuts Skiet Goud – Vier skuts van Merensky Landbou Akademie, Tzaneen het op Saterdag, 24 Augustus 2024, aan die GBS 3D-kampioenskap by die Klipspringer Lodge in Mbombela, Mpumalanga deelgeneem. Die…
ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend
ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…
GoJu-Kai Karate Kampioenskappe – Grey Kollege
GoJu-Kai Karate Kampioenskappe. Lian Kritzinger, leerder van Grey Kollege, het onlangs aan die GoJu-Kai Karate Kampioenskappe deelgeneem. Lian het skitterend presteer en die volgende medaljes verower; Hy is ook ingesluit…
Selly Park Soccer League – Grenville High School
Selly Park Soccer League. Photo: From left back: Mr T Rantai (Manager/Coach), Masilo Tshepang, Mkhondo David, Masilo Thoriso, Maphosa Katlego, Ndlovu Olebogeng, Mahanyele Oretlametse. Front: Maimane Molemo, Molokoe Otlotleng, Pula…
ESKOM Expo Regional Competition – Trio High School
ESKOM Expo Regional Competition. Trio High School learner, HelenĆ© Fourie, participated in the ESKOM Expo Regional Competition for Young Scientists Science Fair in Welkom. The competition took place from 16…
Matriekraad 2024-2025 – HoĆ«rskool Oos-Moot
Matriekraad 2024-2025. HoĆ«rskool Oos-Moot, Pretoria, het hul Matriekraad 2024-2025 aangekondig. Dit is ‘n dag van trots en prestasie. “Julle het die vertroue van jul skool, onderwysers en medeleerders gewen, en…
FAK Allegretto Toneelfees – HoĆ«rskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees. Hiermee die FAK Ermelo Week wenners. Beste tegniese aspekte: Beste verhoogbestuur: Beste Beligtingsontwerp: Beste Klank Samestel: Beste Grimering: Beste Dekor: Beste Kostuums: Beste Choreografie: Beste Ensemble: Beste…
Skole Krieket – Bergsig Akademie beweeg
Skole Krieket. Bergsig Akademie, Rustenburg, se krieket is aan die beweeg! Hiermee die uitslae van die afgelope week se skole krieket wedstryde van Bergsig 0/15 sowel as hul eerstespan. Bergsig…
Sewes Rugby – HoĆ«r Jongenskool Paarl
Sewes Rugby. HoĆ«r Jongenskool Paarl se o.14 sewes rugby het vierde geĆ«indig by die Durbanville 7ās-toernooi. Die o.15A span het die volgende prestasies behaal: DantĆ© Davids van HJS word aangewys…
Uitvoerende komitee 2025 – HoĆ«rskool Nico Malan
Uitvoerende komitee 2025. Foto van links agter: Mienke Brits, Liam Bekker, Joshua Napoleon, Ulrich van Zyl, Neil Lategan, Pietman Kleinhans, Petri Botes, Hayden Pienaar, Isabella Muller Tweede ry van agter:…
Interprovinsiale Gala – HoĆ«rskool Pietersburg
Interprovinsiale Gala. HoĆ«rskool Pietersburg het Saterdag, 24 Augustus, aan die Interprovinsiale Gala by Stanford Lake College deelgeneem en puik presteer! Rozaan Korff: Isak van der Schyff: Fourie van Wyk: Meer…
Midlands Co-Ed Athletics – Treverton College
Midlands Co-Ed Athletics. On Saturday, 24 August, Team Treverton took part in the Midlands Co-Ed Athletics Meeting hosted by Riverwood College. Treverton’s little team did their school proud as they…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord’s invitation. Kom terug na My toe.
HoĆ«rskole Skaakliga 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
HoĆ«rskole Skaakliga 2024. Foto: Fichies se skaakspelers. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.19A-Skaakspan is bekroon as die algehele wenners van die Bloemfonteinse HoĆ«rskole Skaakliga 2024. Die o.19 A-spanlede Ruald van Heerden, Ruan…
Mountain Bike Star – Curro Serengeti
Mountain Bike Star. Curro Serengeti proudly announce that their very own Mountain Bike Star, Bella Grobler, has once again showcased her exceptional cycling talent at the recent Cycle Lab School…
ATKV-Tienertoneel – HoĆ«rskool Ermelo ryg pryse in
ATKV-Tienertoneel. Foto: Die EHS-Tienertoneel van 2024 saam met die beoordelaars van die FAK Allegretto Toneelfees. HoĆ«rskool Ermelo het aan die ATKV-Tienertoneel, Pronk Podium en die FAK Allegretto Toneelfees deelgeneem en…
Goudveld Kunstefees – HoĆ«rskool Bothaville
Goudveld Kunstefees. Drie leerders van Hoƫrskool Bothaville het aan die Goudveld kunstefees deelgeneem en skitterend gevaar. Anika van Zyl Lirrian du Preez Carlize Nel Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS Foto verskaf
Tienertoneel – HoĆ«rskool Durbanville Presteer
Tienertoneel. Die Streeksfeesfinaal uitslae van die ATKV Wes-Kaap is aangekondig. Kamp saam is die wenners. Kamp saam ontvang benoemings vir: Weg ontvang benoemings vir: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf
Landbouklas Blesbokjag Bewerkingsprosesse – HoĆ«rskool Ermelo
Landbouklas Blesbokjag en Bewerkingsprosesse. Die HoĆ«rskool Ermelo se Landbouwetenskapklas het ‘n praktiese uitstappie onderneem na Mnr. Deon Muller se plaas waar hulle die kuns van blesbokjag en vleisverwerking eerstehands beleef…
ATKV Redenaars Top 15 – HoĆ«rskool Hugenote
ATKV Redenaars Top 15. ATKV Redenaars Top 15 Nasionale uitslae is bekend gemaak. Twee leerders van HoĆ«rskool Hugenote in Springs is ingesluit in die top 15 redenaars-kandidate in Suid-Afrika. Meer…
KZN Schools Golf – St Charles College
KZN Schools Golf. This past weekend was truly special for St Charles College’ golf team, especially for Grade 10 student Nicolas Frost. He lit up the KZN Golf Final Trails…
Dink of Sink – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Dink of Sink. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se Gladdebek Gawies, Chenique Erasmus, Josua Deacon en Eben Sander, het die Junior afdeling van die Provinsiale rondte van Dink of Sink gewen. Hulle…
Matriekraad van 2025 – HoĆ«rskool Monument
Matriekraad van 2025. HoĆ«rskool Monument, Krugersdorp, het hul nuutverkose Matriekraad van 2025 bekend gemaak. Monnas is saam met hierdie span leiers opgewonde vir nuwe geleenthede en avonture wat voorlĆŖ. Congratulations…
Vrystaat Gimnastiekkompetisie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Gimnastiekkompetisie. Ansje Bekker, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het 17 Augustus aan die Vrystaat gimnastiekkompetisie deelgeneem. Ansje het as volg presteer: Sy sal gedurende die skoolvakansie aan die SA-gymnastics…
Dink of Sink Nasionaal – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Dink of Sink Nasionaal. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se seniordebatspan is vir die vierde keer agtereenvolgens die wenner in die sentrale streek se Dink-of-Sink-Nasionaal debatskompetisie. Hulle sal in Oktober teen die…
Dink of Sink Debatskompetisie – BVHS
Dink of Sink Debatskompetisie. Vier Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool spanne het deelgeneem aan die gesogte Dink of Sink Debatskompetisie in Bloemfontein. Hulle moes spanname kies vir hierdie kompetisie. Trekker Trio Juniorspan…
National Rhythmic Gymnastics Games – Treverton College
National Rhythmic Gymnastics Games. Josie Leigh Dent, a Grade 6 Treverton Prep student, competed in the KZN Regional Rhythmic Gymnastics competition on Saturday, August 17th. She came 3rd in level…
SANESA Core League Mpumalanga – HoĆ«rskool Ermelo
SANESA Core League Mpumalanga – Foto van links: JoanĆ© van Zyl, Mandie van der Wath, Anike Davel en Zelmari van der Walt Vier ruiters van HoĆ«rskool Ermelo is gekies vir…
HoĆ«veld Tennisliga – HoĆ«rskool Ermelo neem oor
HoĆ«veld Tennisliga. EHS het op 12 en 13 Augustus aan die HoĆ«veld Tennisliga deelgeneem in Secunda. Die volgende hoĆ«rskole het mekaar die stryd aangesĆŖ: HoĆ«rskool Ermelo, HoĆ«rskool Hoogenhout, HoĆ«rskool Secunda,…
Ruiterkuns – HoĆ«rskool Wagpos
Ruiterkuns. Ses ruiters van Hoƫrskool Wagpos, Brits, het Noordwes kleure verwerf vir Ruiterkuns. Hierdie ruiters verteenwoordig die provinsie tydens die Nasionale Kampioenskappe gedurende September. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wagposhs.co.za/ Foto verskaf
Africa Genesis Archery – HoĆ«rskool DF Malan
Africa Genesis Archery. HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad, se boogskietkampioen, Janke van Niekerk, verteenwoordig Suid-Afrika tans in Walvisbaai, NamibiĆ«. Janke is deel van die Africa Genesis Archery SA-Skolespan wat teen die…
Leerderraad 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Leerderraad 2025. Die leerderraad 2025 van HoĆ«rskool Fichardtpark is aangekondig en is tydens ‘n spoggeleentheid ingewy. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Bethlehem Kunswedstryd – HoĆ«rskool Witteberg
Bethlehem Kunswedstryd. HoĆ«rskool Witteberg se massakoor het Vrydag, 16 Augustus, tydens die Bethlehem Kunswedstryd opgetree het en ‘n A++ simbool ontvang. Die afrigters van die koor is Me. Christa Groenewald…
Grease The Musical- Hoƫrskool Ermelo
Grease The Musical – HoĆ«rskool Ermelo het gedurende die week van 12 tot 17 Augustus in samewerking met Dalro die alombekende Grease The Musical opgevoer. Me Theunie Heinz was aan…
Provinsiale Krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark
Provinsiale Krieketspanne. Vier seuns van HoĆ«rskool Fichardtpark is gekies vir die onderskeie Motheo Krieketspanne wat tydens die September-vakansie aan die Vrystaat-week sal deelneem. š¢.šš² Motheo Krieketspan š¢.ššµ Motheo Krieketspan Meer…
Gauteng Provincial Trampoline Gymnastics – Curro Serengeti
Gauteng Provincial Trampoline Gymnastics. Curro Serengeti is thrilled to celebrate the remarkable achievements of their Grade 2 student, Amber Mills. Amber recently showcased her incredible talent at the 2024 Gauteng…
HoĆ«veld Tennisliga – HoĆ«rskool Ermelo
HoĆ«veld Tennisliga – HoĆ«rskool Ermelo se leerders het die oorhand geneem by die HoĆ«veld Tennisliga. Erries het op 12 en 13 Augustus deelgeneem aan die tennisliga in Secunda. Die volgende…
Nasionale finaal van Artistatue – Laerskool Truida Kestell
Nasionale finaal van Artistatue. Foto bo vlnr – Voor: Marx Geldenhuys, Müller Bosch, Eduan Amaro, Bester Grimbreek. Middel: Colene Koch, Elizabeth van Staden, Biané Hattingh, AJ Pretorius, Cornel Ferreira, Petrie…
Stadsliga Hokkie – Grey Kollege kraai koning
Stadsliga Hokkie. Vier hokkiespanne van Grey College se o14A-, o16A-, o16B- en o18A- spanne het hul ligas gewen in die Stadsliga Hokkie. Grey Kollege se B- en C-spanne het ook…


























































