Grade 9 Camps Bay High pupil entered into 2020 Cape2Rio Yacht Race
Dominic Holling, a Grade 9 Camps Bay High School pupil, will join the youngest crew in the 2020 Cape2Rio Yacht Race on board JML Rotary Scout. And, Dominic who is…
Hoërskool Ermelo groet staatmakers
Links me Shareen Rademeyer en regs me. Anna-Marie van Heerden. 2019 Eindig nie sonder ‘n traan of twee in de Erries se oë nie. Hoërskool Ermelo groet aan die einde…
Union Prep School: Shoe boxes for Seniors
Earlier this year, Union Preparatory School’s Grade 4’s decided to initiate a special project, with which they hoped to give back to the community by making the holidays a little…
Union Prep School: Christmas is coming
Christmas is coming at Union Prep School The Christmas dam has finally burst this week at Union Preparatory School! For the past month, some festive spirit has been washing over…
ErrieUnie Astro word ingewy
Gemengde spanne van EHS wat tydens die inwyding van die ErrieUnie Astro op die astro gespeel het. Die ErrieUnie astro, van Hoërskool Ermelo, se grondwerke het op Vrydag 10 Mei…
Union High School: Scouting – well worth it
Union High School has always been closely tied to the scouting movement in Graaff-Reinet. The Graaff-Reinet Scout Troop was established in 1910 and is recognized throughout South Africa for its calibre…
Hoërskool Monument verwelkom nuwe Hokkiehoof
Chris Gerber Monnas verwelkom hul nuwe hokkiehoof, Chris Gerber! “Ons glo dat jy dit baie sal geniet hier by Monnas. Mag jy suksesvol wees in alles wat jy gaan aanpak. Ons…
Laerskool Rustenburg Tennisspelers na Rising Star Tennistoernooi
Larries se O.12 seuns-tennisspan sien baie daarna uit om skouers te skuur met Kevin Anderson en Lloyd Harris tydens die Nasionale eindrondte van die @BNPParibas Rising Star Tennistoernooi. Dit vind…
St Andrew’s School for Girls Squash Awards
Photo left Ashleigh Bagnall and photo right Kashaliyah Naidoo. The St Andrew’s School for Girls squash girls attended Easterns Squash Awards Evening. Well done to all who received awards. Ashleigh…
TOKKIE SKITTER OP INTERNASIONALE VERHOOG
Bianca Joubert, ‘n gr. 5-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het rede om breed te glimlag. Sy het gedurende die Wêreldkampioenskap vir Uitvoerende Kunste in Los Angeles net soveel medaljes verower…
Camps Bay Primary School hosts Reception Grade Nativity Concert
One of the highlights on Camps Bay Primary School’s annual calendar is Camps Bay Primary School’s Reception Grade Nativity Play. This year was no different and the littlest members of…
Union High School winners hit the aisles!
At the end of the third term, Union High School, Graaff Reinet, launched a Trolley Dash fundraiser in partnership with the local Pick ‘n Pay. Hundreds of raffle tickets were…
Union High School learners excel in dance exams
Two young Graaff-Reinet dancers who attend Union High School, Leah Marais and Lulibo Pietersen, recently took part in their yearly AIDT (Association of International Dance Teachers) exams in Modern and…
Grenville High School Executive Leaders 2020
Front row: Aobakwe Makgala, Tshegofatso Molaolwa, Pako Mosiane, Future Menjenjalo, Onalenna Lephogole, Omphemetse Matora, Elizabeth Ditsele, Reamogetswe Kgokong, Amantle Ramaboa. Second row: Ms Ann-Mari Nieuwenhuis, Karabo Lebatlang, Oteng Njuza, Gladys…
Laerskool Stulting: Uitstappie na African Dawn
Die Gr. 2 Gogga-klassie. Die afgelope week het die Gr. 2’s van Laerskool Stulting op hul jaarlikse uitstappie na African Dawn gegaan. Soos gewoonlik het die leerders hulself verkyk aan…
Laerskool Stulting Gradeplegtigheid!
Die Gr. R-maatjies van Laerskool Stulting, Humansdorp, het graad gevang en kan nie wag om volgende jaar na die “groot skool” te gaan nie. Baie geluk aan al die maatjies!
Errieraad 2020 begin vroeg met hul projek
Vlnr: Mnr. SP Grobler (EHS Hoof), Zara Büchling, GJ Swart, Jacques Potgieter, Vosjan Grey, Gawie Diedericks en Christiaan van der Merwe. Nie in skooluniform verskyn (vlnr): Colin Odendaal van PHI…
Hoërskool Vryburg 1ste Rugbyspan-oefengroep hou spanbou
Hoërskool Vryburg se 1ste Rugbyspan-oefengroep het onlangs ‘n spanbou-sessie bygewoon.
Laerskool Muldersdrif Mulliepedia
Mullies se leerders is sommer kranige lesers! Baie geluk!
Hoërskool Vryburg o/15 Platteland Krieket
HJ Kruger en Kitso Cross van Hoërskool Vryburg is gekies vir die Noordwes Platteland o/15-krieketspan wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem. #vhstrots
Laerskool Muldersdrif Senior koor wen Sing In Harmonie!
Laerskool Muldersdrif se Senior Koor is die Nasionale Wenners in die informele kategorie van Sing in Harmonie 2019! Die senior koor het die volgende pryse gewen: Musiekvideo opname 2. CD…
Hoërskool Vryburg O/15 Dragons Krieket
Nathan van der Westhuizen, leerder van Hoërskool Vryburg, is gekies vir die Noordwes Dragon 0/15-krieketspan wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem. #vhstrots
Hoërskool Vryburg O/17 Platteland Krieket
Dean Jansen en Gerhard Viviers van Hoërskool Vryburg is opgeneem in die Noordwes Platteland o/17-span wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem. #vhstrots
St Charles College Remembrance Day
Members of the St Charles College Choir On 11 November people all around the world observe Remembrance Day. Remembrance Day is a day to honour the sacrifices of members of…
Laerskool Muldersdrif Atletiek
Marno Bouwer o/11 (links) en Jan-Hendrik Heymans o/12 (regs). Baie geluk aan Marnu Bouwer en Jan-Hendrik Heymans wat op Saterdag, 2 November, aan die Sentraal Gauteng Atletiek Kampioen-skappe deelgeneem het te…
Laerskool Mooirivier se veelsydige seuns deel Sporttrofee
Laerskool Mooirivier het tydens die skool se erkenningsfunksie twee uitmuntende en veelsydige sportseuns bekroon met die sporttrofee. Antonie Labuschagne het hom gedurende sy laaste jaar by Laerskool Mooirivier op vele…
Laerskool Ellisras verkies nuwe Hoofleiers vir 2020
Laerskool Ellisras is baie trots op hul nuwe Hoofleiers vir 2020. Die hoofseun is Elardus Erasmus en die hoofdogter is Elanza Oosthuizen. Die Onderhoofleiers is Lourens Pieterse (onderhoofseun) en Elané…
Hoërskool Ellisras Boogskut skitter by NPO
Christiaan Lamprecht van Hoërskool Ellisras het uitstekend presteer by die ‘National Archery in the Schools programme of South Africa’ NPO en is verkies om Suid-Afrika te verteenwoordig as ‘n lid…
Erries PROPvol omgee!
Voor vlnr: Francois du Plessis, Banele Nhlapo en Daniel van der Merwe Agter, vlnr: Nicole Venter, Banele Nhlapo se ma, me. Betsie Vermeulen en Leandri Beyer Omgee is ‘n passie…
Worcester Gimnasium is SANESA Perderuiters Beste Hoërskool
Vlnr: Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo met die beker wat hulle ontvang het. Worcester Gimnasium is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die SANESA Perderuiters Beste Hoërskool.
Worcester Gimnasium leerder is Wes-Kaap Landsdiens Leier!
Jeanette Roux van Worcester Gimnasium is aangewys as Wes-Kaap Landsdiens Leier, Graad 10 tot 12 vir 2019. Baie geluk, Jeanette!
Worcester Gimnasium: Jukskei
Baie geluk aan Cecil le Roux en Ruan Olivier wat gekies is om die Kaapse Wynland te verteenwoordig by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad. Cecil wat ook gekies…
Camps Bay Primary School Pupil to Swim for WP
Benn McWilliam Benn McWilliam, in Grade 7 at Camps Bay Primary School, has been selected for the Western Cape Schools Swimming Team for the second year in a row. Ben…
Cheslin Kolbe besoek Hoërskool Brackenfell
Springbok-held Cheslin Kolbe het Donderdag 14 November2019 ‘n draai by Hoërskool Brackenfell gemaak, voordat hy weer na Frankryk vertrek. Brakkies is Super Trots op jou, Cheslin!
Hoërskool Upington atleet skitter in Tweekamp
Murray Louw van Uppies het op Saterdag, 9 November aan die Griekwaland-Wes Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Die atlete van Griekwas, Noordwes en die Vrystaat het tydens die…
Hoërskool Nelspruit rou oor Krieket-afrigter
Sifiso Mahima Dit is met groot hartseer dat ons die afsterwe van Sfiso Mahima deel. Die jong man is ‘n bekende in die Laeveld krieketkringe en sy dood is inderdaad…
Vryburg Primary School’s Cheerleaders
Vryburg Primary School is Super Proud on their Cheerleaders!
Laerskool Outeniqua Prysuitdeling 2019
Groepfoto Senior Pryswenners. Laerskool Outeniqua het hul jaarlikse prysuitdeling vir 2019 op 6 en 7 November aangebied. Baie geluk aan almal wat toekennings ontvang het!!
Union High School: Lest we forget
Representatives of Union High School – Sakhe Booi and Bowen Langmead – and Hoër Volkskool – Llewellyn Crewe-Brown and Labré Oosthuizen who all laid wreaths to commemorate the occasion. Remembrance…
Union High School go for Recycling
We all know how important recycling is, and we all have a role to play in reducing our contribution to climate change by saving energy and precious natural resources. Union…
Union High School: Athletics
Daniel Short Congratulations to Union High School athlete, Daniel Short, who has been selected for the sub-youth team that will represent the Eastern Province at the 2019 sub-youth inter-provincial championship.…
Young Unionite the ‘Player of the Tournament’
Matthew is seen here (second from the right) with the rest of his teammates. On Friday and Saturday, 1 and 2 November, the annual Jocelyn Marais Invitational Tennis Tournament was…
Union High School Inter-house gala makes a splash
The young swimmers of Union High School’s primary department made quite a splash during their annual inter-house gala on Friday, 8 November. With the end of the year looming, spirits…
UPPIES RUITERS PRESTEER WEER!
Vlnr: Jessi Wessels en Narike Hoft Jessi Wessels en Narike Hoft van Hoërskool Upington, is beide ingesluit in die Noord-Kaap 3 Gang Ruiterkuns Span. Jessi Wessels is ook in die…
Errie-kuns hou suksesvolle uitstalling
Voor vlnr: Leandri Beyer, Dané Thirion, Zané Erasmus en Yonette Fourie. Agter vlnr: Siyabonga Mafokwane, Reinhartd Vorster, Thrystin Pretorius, me. Carin van der Merwe, Brian Ramodise en Baruch Büchling. Afwesig…
AHMP onderwyseres nou Dramaskool-eienaar
Mariza Claassen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se drama-juffrou, Mariza Claassen, verlaat die skool aan die einde van die jaar vir ‘n nuwe geleentheid. Juffrou Claassen is die nuwe eienaar van…
St Andrew’s School for Girls Netball
Teehgan Sommah Teehgan Somma, a grade 9 pupil from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, has been selected to represent the Eastern Gauteng Junior Netball u16A Team at the annual…
Dasse se Hoofdogter gekeur vir Jeugleierskonferensie
Suria Denkema Suria Denkema, Hoërskool Langenhoven in Riversdal se hoofdogter van 2020, is gekies om vanaf 6 tot 12 Desember deel van die jaarlikse Jeugleierskonferensie van die Burger, te Hoërskool…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Atletiek Afrigter ryg toekennings in
Maritza Coetzee Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, is trots op hul Atletiek Afrigter, Maritza Coetzee. Nie alleen is sy aangewys as afrigter van die jaar deur Gsport4Girls nie, maar sy het…














