HNK athletes excelled at Griekwaland West Biathlon Inter-Provincial
From left to right: Jarred Green, Cloe Ehlers and Alisha Stanfley. Northern Cape High School athletes, Chloe Ehlers, Alisha Stanfley and Jarred Green participated in the Griekwaland West Biathlon Inter-Provincial in…
Liggie samel 35 000 koeldrank proppies in
Peet Marx, ‘n graad 10 leerling by Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het 35 000 koeldrank proppies (70kg) by die skool ingehandig vir die herwinningsprojek. Peet woon in die Chrissiesmeer…
HOËRSKOOL VRYBURG NETBALSPEELSTERS PRESTEER!
Drie leerders van VHS, Carita van Zyl, Inge Fouché en Wilani Maritz is gekies vir die Youth Sport SA Diamanté asook die SA Dolphin o/18 Netbalspanne wat gedurende Desember internasionaal…
Grenville welcomes a new principal
From left to right: Mrs A Joubert – Deputy Principal, Mr I Pila – SGB Chairperson, Mrs S Quirk – Principal, Mrs M Mogapi – Circuit Manager of Bokamoso Cluster…
Stulting Primary school learning about animals
From left to right: Jodie Humby, Yolisa Mhlonyane, Khanibone Silani and Caleb Felix. Stulting Primary’s Children are learning about animals that they need to be cautious of and why…
Stulting Primary School Grade 3’s working on French Knitting!
From left to right: Jodie Humby, Teacher Nicole’s class and a few of her children and Kurt Erasmus and Avetandwa Mkona. French Knitting (Tolletjie Brei) is a wonderful activity for children…
St Charles Junior Primary Recognition Ceremony 2019
Some of the Grade 1 boys showing their certificates to their moms and dads (from left to right) Azhar Ally, Matt Bracco, Jaime Elan-Puttick, Thomas Hall, Khanye Marke-Johnson and Bryan…
Laerskool Mooirivier leerder presteer perdry
Lana Laubscher Lana Laubscher van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het onlangs aan SANESA se ‘Core League National Championships’ deelgeneem. Lara het uitstekend presteer, en het uit meer as 1500 deelnemers,…
Hoërskool Punt: boekies vir koekies projek
Minette van Zyl en Lisa Coetzee Boekies vir Koekies is een van HYPI, Hoërskool Punt se gemeenskapsdiens, se jaarlikse projekte. Die projek behels dat leerders tweedehandse boeke en tydskrifte aan…
Hoërskool Strand woel met 2020 se O.14-hokkiespelers
Hokkie by Hoërskool Strand kook reeds vir 2020! Onder aanvoering van Leani van der Merwe, die hokkie-organiseerder en ander afrigters is daar reeds op Vrydagmiddae oefeninge om die voornemende onder…
GLENWOOD HIGH SCHOOL REMEMBRANCE DAY SERVICE
Glenwood held its annual Remembrance Day Service at Glenwood High School on Thursday 7 November. Remembrance Day (sometimes known informally as Poppy Day owing to the tradition of the remembrance poppy)…
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Hoogste Akademiese gemiddeld
Vlnr: Taryn Stander, Lize Venter en Ami White. Die toekenning vir die hoogste Akademiese Gemiddeld Gr 4 – 6 gaan aan: Graad 4: Taryn Stander, Graad 5: Lize Venter en Graad 6:…
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie: Getroue Skoolbesoek
Niché Röhrs en Qizelle Kruger. Laerskool Thabazimbi se toekenning vir 7 Jaar Getroue Skoolbesoek: (slegs vir Gr 7) is toegeken aan Niché Röhrs en Qizelle Kruger.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Hokkiespeelster van die jaar
Carla Coetzee Carla Coetzee is vanjaar Laerskool Thabazimbi se Hokkiespeelster van die jaar. Baie geluk!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Krieketspeler van die jaar
Marcus de Aguiar Marcus de Aguiar is Laerskool Thabazimbi se krieketspeler van die jaar.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Beste Rugbyspeler
Liam Santos. Laerskool Thabazimbi se Rugbyspeler van die jaar is Liam Santos.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Netbalspeelster van die jaar
Dimion Visser Laerskool Thabazimbi se toekenning vir die Netbalspeelster van die Jaar gaan aan Dimion Visser.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Atleet van die jaar
HJ Koekemoer Die Atleet van die Jaar Toekenning is gemaak aan HJ Koekemoer. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Musiek Senior fase
Christoff Marx. Die Kultuurtoekenning in die Musiek-afdeling, Senior Fase is toegeken aan Christoff Marx.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Musiek – Intermediêre Fase
Lize Venter Die Kultuurtoekenning in die Musiek-afdeling – Intermediêre Fase is toegeken aan Lize Venter.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Beste Vordering
Lean La Grange en Ruan du Toit. Laerskool Thabazimbi se toekennig vir die Beste Vordering (toekenning word per graad gedoen en leerders moet minstens 10% van die 1e tot die…
Union Preparatory School: Eyes to the skies
Pigeon fancier, Mr Garth Heunis, gave a talk on pigeons and pigeon racing to learners at Union Preparatory School in Graaff-Reinet on Thursday morning, 7 November. [Pigeon racing is the…
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Drama Senior afdeling
Melanie Robberts en Dino Fernandes Die Kultuurtoekenning – Drama-afdeling – Senior Fase is toegeken aan Melanie Robberts en Dino Fernandes. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Musiekafdeling Grondslagfase
Leané Thuynsma. Leané Thuynsma het ‘n toekenning ontvang vir Kultuur – Musiekafdeling Grondslagfase. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Redenaars
Milan Stander Milan Stander het ‘n kultuur-toekenning ontvang vir Redenaars. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Drama Grondslagfase
Odelia van der Nest Odelia van der Nest het ‘n toekenning ontvang vir Kultuur: Drama-afdeling Grondslagfase
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: DUX leerder
Qizelle Kruger Qizelle Kruger is aangewys as die DUX-leerder 2019. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019
Voor vlnr: Christelle v Dyk, Melanie Robbertse, Hanno du Toit, Christoff Marx en Luan Ras. Middel vlnr: Anene Muller, Chanel Parsons, Ivon Keyser, Dino Fernandes, Niché Röhrs en Andries Venter.…
Camps Bay High pupil off to play soccer in USA
Daniella Segall, in Grade 8 at Camps Bay High School, has been selected to participate in one of the largest soccer showcases in the United States – The Disney Showcase. Daniella will play for…
Camps Bay High School’s Learn to Swim Graduates
From left to right: Mateo Joubert, Kirstin Simpson, Alicia Chinyoka, Lisakhanya Bonkolo, Arja de Korte, Sandy Parker, Epalenzi Chiguruguru, Wendy Ndlovu, Athama Dyani Camps Bay High School started a Learn…
Vryburg Primary School announced their Hostel Leaders for 2020
Vryburg Primary School’s Hostel leaders for 2020 are: Lopang Tikane (Head boy), Didintle Mabone (Head Girl), Kopo Ditlamelo, Sibishiso Landman, Gomolemo Nkokou, Retlhametswe Seanego, Rethabile Seabelo, Onolo Tsabone, Onalerona Itumeleng,…
Vryburg Primary School announce their Media Leaders for 2020
Vryburg Primary School announced their Media leaders for 2020. Congratulations Ilma Botha, Zandri Geldenhuys, Tokafatso Marumo, Eric Doyle, Kaylin Fourie, Carla Myburgh, Raees-Ahmed Khan, Marlize Oberholster, Warone Chwaro and Kudziwaishe Chagwinya.
Point High School participate in HYPI “Odd Socks” project
Kyla Buitendach and Landré Cope Point High School started participating in the Odd Socks project in the third term of this year. The project entails the collection of socks that…
Hoërskool Punt Gholfdag
Vlnr: Mnr. Robert Gerber, Mnr. Michiel Neethling, Mnr. Tokkie Kasselman en Mnr. JR Foreman. Hoërskool Punt het op Vrydag, 1 November, ‘n gholfdag by Mosselbaai Gholfklub aangebied. Ses-en-negentig spelers het …
Laerskool Outeniqua Tennis
V.l.n.r. Ruben Bezuidenhout, Adrian Cronje, Quintus Lutsch, Jac du Plessis, Daniel du Plessis, Janu Botma en Arnou Visagie. Laerskool Outeniqua is baie opgewonde oor hul jong tennisspan. Hierdie span het…
St Andrew’s School for Girls excel at JS Speech Competitions
St Andrew’s School for Girls students performed at recent speech competitions in the Junior School. Anastacia Coloubis achieved a gold certificate for her Afrikaans speech at the ‘Klets is…
Union Pre-School’s Little Springbok supporters
Rugby World Cup fever was running high at Union Pre-School in Graaff-Reinet on Friday, 1 November in anticipation of the Springboks finals clash against England.
Struisies vang Bok-Gees!!!
Die leerlinge van Hoërskool Oudtshoorn het behoorlik gees gevang met die ondersteuning vir die Bokke.
Union High School supports the Boks
On the last Bok Friday of the 2019 Rugby World Cup, the learners and staff of Union Preparatory School in Graaff-Reinet showed their support by sporting their Springboks supporter gear.…
Union Preparatory School Swimmers make a splash
Several Union Preparatory School learners participated in the ‘C’ Age Group Gala held at Summerwood Primary in Port Elizabeth this past Saturday, 2 November. All the swimmers performed beautifully, giving…
Paarl Boys’ High reach out to community
Mr Derek Swart from Paarl Boys’ High is seen here handing over the collected goods to Mr Andrew Groeneveld and pupils from the school. One of the core values of…
Hoër Meisieskool Paarl Netbal
Maryka Holtzhausen, voormalige Protea netbalspeler, het die doele van Hoër Meisieskool Paarl geïnspireer met haar ‘magic’. Shooters are the princesses of the court! @maryka_holtzhausen Such a true ambassador of the…
Laerskool Outeniqua leerder skitter by Wetenskap in Aksie Olimpiade
Caelum de Lange Laerskool Outeniqua, George, is baie trots op Caelum de Lange vir sy puik prestasie in die Wetenskap in Aksie Olimpiade. Hy is, as die top presteerder van…
Laerskool Outeniqua skitter by Lions Internasionaal Kuns Kompetisie
V.l.n.r. Amika Raubenheimer 1ste, Jacqueline Grobbelaar 2de en Danver Mouton 3de in die Eden Streek. Laerskool Outeniqua van George spog met die eerste drie plekke tydens die 2019 Lions Internasionaal…
Hoërskool De Aar Kleure-atletiek
Baie geluk aan die Groenspan wat Hoërskool De Aar se kleure-atletiek gewen het. JULLE ROCK!!
Laerskool Vryburg Rekenaar-klasleiers vir 2020
JD Roux en Micaela du Plessis. Laerskool Vryburg se rekenaar-klasleiers vir 2020 is JD Roux en Micaela du Plessis. Hierdie leerders is reeds hard aan die werk en ons weet…
Grenville High School take part in JSE Investment Challenge
From left to right: Mr Werner Bossert (educator/mentor), Koketso Mamogopodi, Gift Mokono, Tumisang Morebantwa, Karabo Kgopane and Ms Dina Reiners (educator/mentor). Grenville High School learners part in the JSE Investment…
LAERSKOOL THABAZIMBI KONDIG HUL HOOFLEIERS VIR 2020 AAN
Vlnr:Johan Grobler (Hoofseun), Jarianca du Plessis (Onderhoofdogter), Margaret York (Onderhoofdogter), Vihan Pretorius (Onderhoofseun), Keanu Visser (Onderhoofseun) en Chanique van Niekerk (Hoofdogter). Laerskool Thabazimbi het met trots op 31 Oktober die …
Northern Cape High School Swimmers excel
Chloe Ehlers and Jarred Green from Northern Cape High School, represented the Northern Cape Province during the Fezile Dabi Inter Provincial Swimming Gala held in Sasolburg on Saturday 2 November.…
Hoërskool Noord-Kaap leerder presteer by ATKV Junior Afrikaanse Olimpiade
Jessica Fourie, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het aan die jaarlikse ATKV Junior Afrikaanse Olimpiade deelgeneem en het baie goed presteer. Jessica, wat in die Afrikaans Addidionele…









