Caelum de Lange
Laerskool Outeniqua, George, is baie trots op Caelum de Lange vir sy puik prestasie in die Wetenskap in Aksie Olimpiade. Hy is, as die top presteerder van die distrik, genooi na NMMU in Port Elizabeth vir ān pretdag, waar hy aangewys is as die beste Graad 6 leerder in die Oos-Kaap!
Baie geluk, Caelum!
Ā