)
Hoër Jongenskool Paarl rugbyspelers ingesluit in SA o.18-hoëprestasiegroep

Vier rugbyspelers van Paarl Boys’ High is ingesluit in die SA o.18-hoëprestasiegroep vir 2021. Hierdie groep sal Suid-Afrika in ‘n reeks van vier wedstryde in Tbilisi en Georgië gedurende Augustus…

Oud Greys speel teen British & Irish Lions

Foto: Johan Goosen en Jan Hendrik Wessels Elf Oud-Greys het die afgelope naweek in die SA A, Bulls en Stormers spanne wat teen die Britse en Ierse Leeus gespeel het.…

Helpmekaar Kollege leerders presteer in Rugby en Fietsry

Schools That Rock berig oor Helpies Sport Baie geluk aan Diego Cupido wat ingesluit is die SA 0.18-rugbygroep. Helpies is saam met jou dankbaar en opgewonde. Baie geluk ook aan…

Glenwood High School learner awarded a @sharksrugby contract

Photos: Phatu in action Schools That Rock report on Glenwood Rugby Glenwood High School, Durban, is proud to share that the Deputy Head Prefect of the School and Gibson House,…

Grey Kollege Rugbyspelers in SA o/18 Elite “high performance” groep

Schools That Rock berig oor Grey Kollege Rugby Veels geluk aan die 7 rugbyspelers van Grey Kollege, Bloemfontein, Jeandré Breytenbach, Johan Louw, JF van Heerden, Neels Volschenk, Caleb Abrahams, Jean…

Westville Boys’ High boys do all the good they can

The 5 boys who served their community Schools That Rock reports on Westville Boys’ High School ”Do all the good you can, by all the means you can, in all…

Hoërskool Waterkloof leerder finalis vir “Zombie blowout”

Die filmkonsep van juf. Carla van Staden, het Sunette du Plessis, ‘n gr. 11-dramaleerder, as finalis gekies vir “Zombie blowout”. Nog 19 finaliste is aangewys vir hierdie jaar se nasionale…

Eunice High School miss hearing their ladies in Green Sing

Schools That Rock report on Eunice High School for Girls in Bloemfontein Eunice High School’s long standing tradition of excellence is the result of our unique staff, 850 learners and…

St Andrew’s School for Girls Musical Performance

Schools That Rock report on St Andrew’s Gr 7 Marimba Band This week’s Musical Performance of St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, Gauteng, features the Grade 7 Marimba Band.…

St Andrew’s School for Girls prayer

Schools That Rock publish St Andre’w afternoon prayer St Andrew’s afternoon prayer. Words extracted from the prayers in ‘An Anglican Prayer Book’, 1989.God bless our School, God bless our community,…

DF Malan leerders skitter in Trinity en Unisa Musiekeksamens

Schools That Rock berig oor DF musiekleerders se prestasies Musiekleerders van me. M Nel en me. M. de Villiers het uitstekend gevaar in Trinity en Unisa Musiekeksamens. Die uitslae is soos volg:…

Erries Rugby Players to Watch

Schools That Rock video on Ermelo High School Rugby players Sport ​Hoërskool Ermelo wil graag leerders kweek wat ongetwyfeld ‘n gebalanseerde leefstyl handhaaf. Om hierdie rede heg die skool baie…

Old Grey College boy to play soccer in the U.S.

Schools That Rock reports on Old Grey Soccer star, Sam Kalume. Grey College, Bloemfontein, is indeed very proud of Sam Kalume (2019). A U.S. team successfully recruited him to play…

St Charles Grow ‘Grass Heads’ in fun learning

Photo left to right: St Charles boys Jayden Dickerson, Okuhle Majozi and Kai Meeding with their Grass Heads Schools That Rock reports on growing ‘grass heads’ at St Charles Junior…

Union High School’s new ???????????? takes the helm

Photo: Back: Mr Christopher Felix, Mrs Tess Neill, Mrs Jennifer Hope, Mrs Yvette Cloete and Mr Grant Lemke. Front:  Mr Dolan Cochrane, Mrs Cheryl Waddelow, Mr Kelvin Kayster, Mr David…

Uppies mateloos trots op hul 4de Springbok Rugbyspeler

Foto: Jasper Wiese Schools That Rock berig oor Springbok, Jasper Wiese Oud-Uppie Jasper Wiese (2013) het Vrydag 2 Julie sy debuut vir die Springboke van die bank af teen Georgië…

Humansdorp-gesin skitter in Netbal en Gimnastiek

Foto: Dewald (2de van regs) mag dalk die kortste tussen die wenners wees, maar dit is beslis nie ‘n faktor vir hom nie.  Daar word nie verniet gesê dat dinamiet…

Laerskool Stulting Virtuele Redenaars presteer

Schools That Rock, webtuiste vir skolenuus, berig oor Laerskool Stulting se Radikale Redenaars Gedurende die kwartaal het van Laerskool Stulting in Humansdorp se leerders deelgeneem aan die virtuele Radikale Redenaars…

Bloemfontein Children’s Choir – NEW VIDEO – SISI NI MOJA

Schools That Rock introduce BCC’s new video At the Bloemfontein Children’s Choir you can trust us to provide the most relevant and exclusive information for fans. This is where our…

Laerskool Stulting leerder skitter by Aanlyn Skaak

Berig deur Schools That Rock oor Stulting Skaak-prestasie. Handro Hickman, gr.3-leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het bewys hy kan skaak speel. Handro het die afgelope naweek aan die “South…

20 Schools in SA in run for Filmit movies

Schools That Rock report on movies for Filmit and Paul Roos Gymnasium 33 Schools from South Africa and 2 from Namibia entered 2-minute film pitches for the Filmit competition during…

Astro droom word realiteit

Schools That Rock berig graag oor Fichies se Astro-droom Pastoor Christo Fourie het die seën op hierdie besonderse projek kom uitspreek.‘n Droom word ‘n realiteit. Hoërskool Fichardtpark is dankbaar met…

Top 100 in jaarlikse Wiskunde Olimpiade.

Schools That Rock berig oor Helpies wat deel in TOP 100 in Afrika! Baie geluk aan Helpmekaar Kollege van Johannesburg se 4 leerders met hul prestasie in die Wiskunde Olimpiade.…

Argief-en-Erfenisklub nuut by Hoërskool Jan van Riebeeck

Schools That Rock berig graag oor Hoërskool Jan van Riebeeck se nuwe en interessante Argief-en-Erfenisklub. Alhoewel Jan van Riebeeck tans 34 klubs het, het die skool besluit om nog ‘n…

BCC nuwe musiekvideo “Sisi ni Moya”

Schools That Rock berig oor die Bloemfonteinse Kinderkoor Die gewide Bloemfontein Children’s Choir (BCC) stel vandag ‘n nuwe opwindende musiekvideo, “Sisi ni Moya” (We are one) bekend. Hierdie jaar is…

Blitzbokke oefen hard by Hoërskool Robertson

Die Blitzbokke het op 30 Junie tot 2 Julie gebruik gemaak van Hoërskool Robertson se oefen-fasiliteite. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Rugby Sewes span (Blitzbokke) neem deel in die “World Rugby Sevens…

Hoërskool Brandwag by SA Geslote Skaakkampioenskappe

Vier skaakspelers is genooi om aan die Suid Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe in Benoni op 10 en 11 Julie deel te neem. Net om genooi te word, is alreeds ‘n reuse…

Hoërskool Reitz stel Juffrou Alicia Masut bekend

Hoërskool Reitz stel hiermee Juf Alicia Masut aan Schools That Rock se lesers bekend. Juffrou Alicia is ‘n R.O. onderwyseres en sy is baie opgewonde om deel te wees van…

Hoërskool Strand by 2021 TechPoint SOS-uitdaging/ challenge

Challenge Hoërskool Strand het ‘n span van 4 leerders ingeskryf vir die SOS-kompetisie. Charis Williams (gr.9), Marais Westraat (gr.9), Amelia Lewies (gr.10) en Jordan Vaaltyn (gr.10) het Hoërskool Strand verteenwoordig…

What The Bible says about Faith/ Wat sê die Bybel van geloof

Without faith it’s impossible to please God (Heb. 11:6), so our relationship with the Lord is dependent on it. Faith is what brings the things God has provided for us…

Leeuwenhof Akademie Redenaars presteer

Schools That Rock berig oor Leeuwenhof se Redenaars Leeuwenhof Adademie se redenaars en spanredenaars het deelgeneem aan die Gauteng Interskole kompetisie en is baie trots op 3 van hul spanne,…

Debating News from St Charles College, Pietermaritzburg, KZN

Pictured: Sebastian Ridge St Charles College Grade 11 student, Sebastian Ridge, has been selected as part of the Senior Debating Squad to represent Pietermaritzburg at the KwaZulu-Natal Debating Championship. The…

Hoërskool Aliwal-Noord leerders by Impi Enduro

Alies Moterfietsryers, Walt Vorster en Hanco Fourie, het hul staal gewys by Impi Enduro! Op 17 Junie het 2 leerders van ANHS aan die Impi Enduro motorfietswedren in Bergville, Kwazulu…

Hoërskool Strand ontdek oorspronklike Skoollied

Die oorspronklike skoollied van Hoërskool Strand, met die woorde sowel as die bladmusiek, is onlangs ontdek. Op die foto oorhandig mnr. Anthony Olivier, voorsitter van die Oud-Skolierebond van Hoërskool Strand,…

Hoërskool Sentraal Mnr. & Mej. Tralie-finaliste 2021

Tralies het die finaliste vir Mnr en Mei Tralie 2021 bekend gemaak: Clarida Yssel, Stefan Robberts, Celia Stellenberg, Hanu van den Berg, Kyla Vorster, Jan-Harm van der Walt, Zionné Grobler,…

Camps Bay High School’s Interact Society ran a Clothing Drive

Camps Bay High School’s Interact Society recently ran a Clothing Drive to benefit the Hebron Project and handed over the collected items to the Project. Hannah Steyn from the Hebron…

Hoërskool Hoopstad leerder presteer in Tennis

Cara le Grange van Hoërskool Hoopstad het tydens die Pro Kennex-tennistoernooi te Parow ‘n 3de plek behaal. Baie geluk, Cara. Hoopies is trots op jou!

Hoër Meisieskool Oranje leerders finaliste in Dramaweb SA se aanlyn-dramakompetisie

Vier leerders van Oranje, Anriette Otto, Kamryn Lowe, Helené Jansen van Rensburg en Marlé Strauss sal hierdie naweek as finaliste in Dramaweb SA se aanlyn-dramakompetisie hulle talente tydens ’n regstreekse…