Schools That Rock berig oor Helpies Sport
Baie geluk aan Diego Cupido wat ingesluit is die SA 0.18-rugbygroep. Helpies is saam met jou dankbaar en opgewonde.
Baie geluk ook aan Pedri Crause wat gekies as een van 2 juniors om vir die nr1 Afrika kontinentale-span in Panama te gaan fietsry in n 6-dag stage race!
Voornemende Helpies: Kyk net wat bied Helpies aan:
Sport: Atletiek, Avontuursport, Boogskiet, Duik, Gholf, Hokkie, Krieket, AN (E-sport), Landloop, Muurbal, Netbal, Oriëntering, Padfiets en bergfiets, Robotix, Rugby, Ruitersport, Rotsklim, Skaak, Skyfskiet, Swem en Tennis.
Kultuur: Algemene kennis-vasvra, ATKV- Debat, ATKV- Redenaarskompetisie, Dink of sink-redenaars/debat, Helpieflitse, Interne redenaars (verpligtend), KKK-Kunstefees, Koor, Kultuuraande, Kunsuitstalling, Orators (ontwikkel selfvertroue vir openbare optredes), Orkes, Produksie (deelname verpligtend), Speech guild,
Spraakgilde, Tienertoneel (ATKV / Pronkpodium en FAK), Time Out (aanbidding & geestelike verryking).
Sosiaal en Klubs: Beauty & the Beast (Helpies se Mnr. & Mej. Persoonlikheid), Swierig in Swart, Geesvang, Gemeenskapsdiens, Gholfdag (fondsinsamelings en kuiergeleentheid), Gizmodo (verrykingsweek), Groenklub, Fotografieklub, Kunsklub, Matriekafskeid, Modeparade, Noodhulp, Toer na die buiteland gedurende die Augustusvakansie o.l.v. mnr. König, Valentynsweek en -bal, Fiësta-konsert (die Hoof se Konsert – spoggeleentheid vir kuns en kultuur), Kondisioneringsentrum en
Wynveiling.
Lees meer oor Helpmekaar Kollege, Empireweg en Mellestraat, Parktown, Gauteng, Tel (011) 339 2226/7
https://schoolsthatrock.co.za/
helpmekaar.co.za
Komaan!