SA Skole Atletiek – Hoërskool Outeniqua wen medaljes
SA Skole Atletiek. Hoëerskool Outeniqua van George se Kwagga atlete het vier medaljes verower tydens die SA-Skole Atletiek byeenkoms in Germiston. Die volgende medaljes is gewen: Mignon Burger – Hoogspring…
SASAPD Kampioenskappe- Dubbele goud vir Kristiaan Klopper van BHVS
SASAPD Kampioenskappe . Dubbele goud om Kristiaan se nek gehang! Kristiaan Klopper van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is die nuwe O/20 Suid Afrikaanse kampioen en rekordhouer in diskus en gewigstoot by…
SA Level 3 Swem – Johan Louw en Liebe Karsten van Upington presteer
SA Level 3 Swem. Twee leerders van Hoërskool Upington, Johan Louw en Liebe Karsten, het deelgeneem aan SA Level 3 Swem Kampioenskappe te Sasolburg. Beide swemmers het baie goed presteer.…
City Derby Rugby – St Charles College vs Maritzburg College
City Derby. St Charles College, Pietermaritzburg, started their winter season with the much-anticipated City Derby Rugby against Maritzburg College. The fixture dates back to 1882, which makes it one of…
DF Malan Hokkietoernooi – Hoërskool Durbanville presteer
DF Malan Hokkietoernooi. Durbanville se seuns- en dogters hokkiespanne het mooi presteer tydens die Hoërskool DF Malan Hokkietoernooi. o14A Dogterspan het as volg presteer: 0-1 Verloor vs Springfield Convent Senior…
Dogtershokkie – Hoërskool Vryburg maak 1ste span bekend
Dogtershokkie. Die 1ste dogtershokkie span van Hoërskool Vryburg is bekend gemaak. Hulle het hul sterre ontvang om trots op hulle bors te dra. Die sterre dien as ‘n simbool waardeur…
Swem – Christiaan du Preez en Heid McLaren Welkom Gimnasium
Swem. Christiaan du Preez en Heid McLaren van Welkom Gimnasium het deelgeneem aan die vlak 3 swem kampioenskap in Sasolburg en baie goed presteer. Christiaan du Preez: Seuns 15-16 Brons…
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe – Oranje Meisies presteer
Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe. Atlete van die Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het die naweek puik gevaar op die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe in Germiston. Oranje het een goue-, drie silwer- en sewe bronsmedaljes verower.…
Thought For The Week/ Gedagte Vir Die Week
Thought For The Week. God’s discipline proves His love/ Die oog moet op Jesus gevestig wees
Hoërskool Brackenfell Sportdag – Hoërskool Bredasdorp presteer
Hoërskool Brackenfell Sportdag. Hoërskool Bredasdorp se sportspanne het Saterdag, 19 Maart aan die Hoërskool Brackenfell Sportdag deelgeneem. Dit was ‘n Suksesvolle dag in die warm son. Dit was goeie oefening…
Hockey – Eunice High School 1st team excels at Greg Beling
Hockey. Eunice High School for Girls, Bloemfontein, is very proud of their 1st hockey team. They did very well at the Greg Beling Hockey Hockey festival. Results: Eunice 6 –…
SA Skole Atletiek Kampioenskappe – Fichie atlete ryg medaljes in
SA Skole Atletiek Kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark, van Bloemfontein, se atlete het nie minder nie as nege medaljes op die SA Skole Atletiek kampioenskappe verower. Die volgende atlete van Fichies het…
Capping Ceremony – St Charles College 1st team hockey and rugby players
Capping Ceremony. St Charles College 1st team hockey and rugby players joined together to receive their match kit during Sports Assembly on Friday. Mr Allen van Blerk (principal) presided over…
Redenaars – Hoërskool Salomon Senekal Redenaarsdebat
Redenaars. Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon wens die redenaars van hul jaarlikse interne Villie-redenaarsdebat hartlik geluk. Die volgende dertien redenaars is as wenners aangewys: Johan Jordaan (1ste VOO-fase) Amori Potgieter…
Gauteng Athletics Championships – Kaylin Venter received Gold
Gauteng Athletics Championships. Curro Krugersdorp Primary School proudly boasts with our very own Gauteng Champion, Kaylin Venter. Kaylin walked away with Gold after participating in the recently held Gauteng Athletics…
Boland Gholf Unie – Zandré Robberts gekies vir o.17-span
Boland Gholf Unie. Hoër Landbouskool Boland, Paarl, is geweldig trots op Zandré Robberts (graad 9) wat gekies is vir o.17-span wat die Boland Gholf Unie gaan verteenwoordig by die Driehoekige…
SA Nasionale Kampioenskappe – Vyf seuns van Grey Kollege neem deel
SA Nasionale Kampioenskappe. Vyf swemmers van Grey Kollege in Bloemfontein word verteenwoordig by die SA Nasionale Kampioenskappe wat vanaf 6 to 10 April in Gqeberha (PE) plaasvind. Die seuns is…
SA School Swimming Champs – Five boys from Grey College participating
SA School Swimming Champs. Five boys from Grey College in Bloemfontein, Chad Leukes, Stephan de Beer, MJ vd Heever, Christoff Crous and Connor Reinders were chosen for the Free State…
Oekraïne – Grey Kollege Leith-Huis hou gebedsgeleentheid
Oekraïne. Die manne van Leith-Huis, Koshuis by Grey Kollege, het ‘n spesiale gebedsgeleentheid gehou om in te tree vir die Oekraïne en die talle mense wat hul lewens verloor in…
Robotics and Coding – Curro Waterfall preparing learners for future
Robotics and Coding. In the Intermediate Phase at Curro Waterfall they focus on building character and preparing our learners for a future that is ever changing. The world is moving…
History Exhibition – Curro Waterfall History Expo
History Exhibition. The History Exhibition of Curro Waterfall, Midrand Gauteng, showcased learners research on events in world history. It enabled learners to relate historical events with present day events. The…
Curro Cup Mountain Bike – Second leg at Curro Midrand Sagewood Campus
Curro Cup Mountain Bike. Following a successful start in Cape Town, the second leg of the Curro Cup Mountain Bike Challenge took place in Gauteng on Saturday, 12 March, at…
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Rileigh Rooiland van Jordania skitter
Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Rileigh Rooiland van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe ‘n skitterende prestasie behaal. Hy die Vrystaat rekord vir die 100m seuns o/11 verbeter! Rileigh…
Vrystaat-atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell atlete presteer
Vrystaat-atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell van Bethlehem se 0/13 meisies. Nelisa-May Doman, Jemma Shepherd, Rhoné Naude, Carla Britz, Natané Dietrichsen, Kaylie de Bruin en Luné Hilario het die…
Gimnastiekproewe – Keegan Klopper van Hoërskool Linden presteer
Gimnastiekproewe. Keegan Klopper, leerder van Hoërskool Linden, het die afgelope naweek Linden se naam hoog gehou.Hy het op 11 en 12 Maart in Pretoria aan gimnastiekproewe deelgeneem, waaruit die Nasionale…
House Gala – Curro Heritage House’ first gala in two years
House Gala. Curro Heritage House in Durban, held their first House Gala in two years for the senior primary learners. It was amazing to be back in the pool and…
Vrystaat Tennis – Ses Grey Kollege leerders gekies vir O.19 span
Vrystaat Tennis. Grey Kollege is baie trots op die tennisspelers wat gekies is vir die Vrystaat O.19 tennisspan wat komende naweek gaan deelneem aan die IPT. Mnr. Marnus van Wyk…
Well Done Function – Elf Hoërskool Witteberg onderwysers vereer
Well Done Function. Die Departement van Onderwys het die afgelope week sy Well Done Function aangebied. Elf onderwysers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is by die Well Done Function vereer…
Groentjieskonsert – Hoërskool Ermelo se jaarlikse eeu-oue tradisie
Groentjieskonsert. Hoërskool Ermelo se jaarlikse Groentjieskonsert is ‘n eeu-oue tradisie. Dit sorg jaar-na-jaar vir groot opwinding, strawwe kompetisie en komiese vermaak. Die 2022 konsert was geen uitsondering nie. Die dag…
Karate – Truida Kestell leerder behaal brons in Kumite
Karate – Hanré Dreyer is ‘n leerder van Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem. Hy het die naweek van 4 en 5 Maart aan die KSA deelneem. Karate Suid-Afrika (KSA)…
1Ste X1 Krieket Kapteins – Louw Marx gesels oor sy kapteinskap
1Ste X1 Krieket Kapteins. Schools That Rock gesels verder in hul reeks oor skole se 1ste X1 Krieket Kapteins. Verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins neem deel aan hierdie gewilde…
SA Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Jordania stuur elf atlete
SA Atletiekbyeenkoms. Elf atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het gekwalifiseer vir die SA Atletiekbyeenkoms Die byeenkoms vind op 24 Maart in Potchefstroom plaas. Die atlete is: Karmi Verster…
Representative Council of Learners – Pietermaritzburg Girls’ High School
Representative Council of Learners. Pietermaritzburg Girls’ High School Representative Council of Learners (RCL) have hit the ground running and have a lot planned for their year at school. GHS look forward to…
Animal Welfare – Curro Westbrook contributed to “Cause 4 paws”
Animal Welfare. The Animal Welfare Society would like to thank each and every parent, child and teacher from Curro Westbrook. They contributed to the magnificent amount of animal food and…
SA Schools Squash Open – Pietermaritzburg Girls’ High School A Section
SA Schools Squash Open. Four Pietermaritzburg Girls’ High School squash players were ranked in the A Section in the South African Schools 2022 Squash Bloemfontein Open: U14A Ashley Smorfitt [11th] U16A…
Championship Gala – Pietermaritzburg Girls’ High School Top swimmers
Championship Gala. Pietermaritzburg Girls’ High School recently held its Championship Gala. They are thrilled to announce the top swimmers and Victrix Ludorums of 2022. Grace George (U14), Shannon Meter (U15), Ashley…
Rugby Aandreeks – Primêre Skool Truida Kestell se O.11 span wenners
Rugby Aandreeks. Primêre Skool Truida Kestell van Bethlehem, is baie trots op hul 0/11 Rugbyspan. Dié spannetjie was die wenners van die Odensia Rugby Aandreeks wat in Welkom aangebied is. …
Kwagga Netbal – Hoërskool Outeniqua Netbal begin
Kwagga Netbal. Die Kwaggas van George se netbal het ook die afgelope naweek begin. Hoërskool Outeniqua se O/16 en O/17 dogters het deelgeneem aan die Paarl Girls High Netbal dag…
Krieket – Primêre Skool Stulting seëvier oor Victory Christian School
Krieket – Primêre Skool Stulting se o/13 Krieket span seëvier oor Victory Christian School. Stulting het die loot gewen en eerste gekolf. Estian van Staden het ‘n wonderlike 83 nie…
Rugby – Primêre Skool Stulting hou Interhuis rugbydag
Rugby – Primêre Skool Stulting van Humansdorp het ‘n Interhuis rugbydag gehou. Dit het plaasgevind op Saterdag 5 Maart. Vier 0/11 spanne het teen mekaar gespeel asook vier o/13 spanne.…
ANHS Atletiek – ANHS atlete presteer by ASA Vrystaatkampioenskappe
ANHS Atletiek. Die afgelope naweek het ANHS se atlete aan die ASA Vrystaat Atletiek kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die kompetisie was baie sterk en ANHS se atlete het teen atlete…
PRG Junior Rugby-akademie – Laerskool Marvin Park by oefensessie
PRG Junior Rugby-akademie. Laerskool Marvin Park van Macassar het die afgelope naweek by die PRG Junior Rugby-akademie aangesluit vir ‘n oefensessie saam met Hoof van Rugby, Corné Uys, en Paul…
Algoritmes – Primêre Skool Stulting leer van kodering en robotika
Algoritmes – Primêre Skool Stulting in Humansdorp se Graad 5 leerders leer hierdie kwartaal van Algoritmes. Die missie was om ‘n masjien te ontwerp en te bou wat boere kan…
SA Biathlon Championships – Paarl Girls’ High athletes participating
SA Biathlon Championships. The SA Biathlon Championships is scheduled to take place in Port Elizabeth from 1 to 2 April. Paarl Girls High is very proud of the following GHS…
Western Cape XCO – Paul Roos Gymnasium results
Western Cape XCO. Paul Roos Gymnasium results – Western Cape XCO #2 hosted at Rheebokskloof. Top results: U16: Luca Zietsman 3rd U19: JP du Plessis 3rd More school news: https://schoolsthatrock.co.za…
Swemgala – Primêre Skool Stulting hou jaarlikse Interskole swemgala
Swemgala – Dit was weer tyd vir Primêre Skool Stulting in Humansdorp se jaarlikse Interskole swemgala. Victory Christiaan School en St Francis College het die dag saam met Stulting kom…
Opvoedkundige speletjies – Laerskool Stulting Graad 2 Gogga-klassie
Opvoedkundige speletjies. Laerskool Stulting se Graad 2 Gogga-klassie het die eerste dag van herfs met opvoedkundige speletjies afgesluit. Getalkombinasie-legkaarte en klanke-dobbelstene is onderskeidelik gebruik vir die vasleggging van wiskunde-konsepte en…
O.13 Krieket – Laerskool Stulting vs Laerskool Jeffreysbaai
O.13 Krieket. Laerskool Stulting van Humansdorp het onlangs ‘n wonderlike wen behaal met hul krieket-wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai. Stulting het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Stulting…
PI Dag – Hoërskool Langenhoven vier PI dag
PI dag. Hoërskool Langenhoven het gister, 14 Maart, Pi-dag met groot geesdrif gevier. Dit is ook Albert Einstein se verjaardag. Die dag word op 14 Maart (3/14), regoor die wêreld…
SPAR Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Paarl presteer
SPAR Hokkietoernooi. Hoër Meisieskool Paarl se o.18A en o.16A hokkiespanne het die afgelope naweek aan die SPAR Hokkietoernooi deelgeneem. Hulle resultate is as volg: o.18 AHMS 1-0 DF Malan; HMS…








