Die Hoërskool DF Malan is trots om ons premierspan dogters voor te stel
Die span, hul afrigters en borge is op 6 Maart aan die skool voorgestel. Ons wens vir hulle sterkte toe vir die seisoen, asook vir die St Mary’s toernooi. Dankie…
HS Strand Krieket nuus
Die afgelope week is die laaste ligawedstryde afgehandel. Die eerste naweek in Maart word tradisioneel die interskole tussen HS Strand en HHH beslis. Die knellende droogte het egter verhoed dat…
HS Strand – Boland atletiekbyeenkoms uitslae
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/HS-Strand-Boland-atletiekbyeenkoms-uitslae.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text] BOLAND ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE, DAL JOSAFAT, PAARL 2 en 3 MAART 2018 Die Boland Kampioenskap het Vrydag en Saterdag in die…
Simon Mason from Edgemead High School
Congratulations to Simon Mason from Edgemead High School who swam at the 2018 Grand Prix Invitational Swimming Meet this weekend, swimming with top swimmers from around the country. He placed 4th in…
Goeie krieketnuus – HS Strand
HS STRAND TEENSTANDERS UITSLAG O.14A PRG Onbeslis. Strand 118 lopies vir 6 paaltjies . PRG 17 lopies vir 7 paaltjies. Wedstryd weens reën gestaak. O.15A Stellenbosch HUB HS Strand 105…
HS Strand se medaljes by Somerset-Wes Primêr mini-byeenkoms
Hierdie atlete is baie opgewonde oor die medaljes wat hulle by Somerset-Wes Primêr se jaarlikse mini-byeenkoms verower het. Agter verskyn Edward Russouw (brons vir 1000m S.19), Gershon September (brons 80m…
Besoek van Steven Kitshoff aan HS Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Steven Kitshoff het die O.19-rugbyseuns kom besoek. Hy het sy kennis en passie vir rugby met ons kom deel. Die doel agter die besoek is om die…
STRAND-ATLETE PRESTEER BY DIE NORMAN HAUZER-BYEENKOMS
Sowat 130 atlete het Vrydag 2 Februarie aan die Norman Hauzer-atletiekbyeenkoms van Hoërskool Bellville deelgeneem en derde geëindig in ‘n spankompetise wat deur Paar Gimnasium gewen is. Bellville was tweede…
PRESTEERDERS OP DIE ATLETIEKVELD TYDENS STRAND KLEURE-ATLETIEKBYEENKOMS
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Tydens die 2018 kleure-atletiekbyeenkoms het die volgende atlete besondere prestasies behaal: V.l.n.r.: Adriaan Kennedy is as die Senior Victor Ludorum aangewys vir sy pretasies in S.17 400m,…
Puik rolbaluitslae van HS Strand se leerders.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″ background_layout=”light”] Die leerders op foto bo is die drie leerders wat die WP-rolbalspan gehaal het en in April in Bloemfontein aan die SA’s gaan deelneem. Hulle…
Michelle Olivier van HS Strand
Michelle Olivier het ‘n goue medalje gewen by die Oos Metropool skaakproewe wat hierdie naweek op 2 en 3 Februarie by Hoërskool Brackenfell plaasgevind het. Sy was algeheel tweede in…
DF Malan Tennis
Sewe van Hoërskool DF Malan se tennisspelers is gekies om die Wes-Kaap Disas te verteenwoordig. WP Skole-tennis het op Saterdag, 20 Januarie 2018, ‘n oefenkamp en bekroningsplegtigheid gehou by Parow…
Arend Afslaantoernooi, 27 Januarie 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie dankie aan HS Bellville, HS Durbanville en HS Hermanus wat deelgeneem en bygedra het tot die groot sukses van die Arend Afslaantoernooi. HS Strand se o.19A-spanne…
HS Strand het op dramatiese wyse met HTS Drostdy afgereken
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″ background_layout=”light”] Name van die spelers op foto: AGTER: Mnr. Andries Louw (bestuurder), Hackuum Jansen, Danico Maré, Guillaume Jansen, Liam Martin, Edward Russouw, Henco Stoffberg, Estiaan Marais,…
Hoërskool Strand se eerste toutrekkompetisie vir 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] HS Strand se eerste toutrekkompetisie het die naweek in Melkbosstrand in warm weersomstandighede plaasgevind. Die skool se toutrekspanne het vir die eerste keer in die nuwe…
Wiehann Meyer van HS Strand presteer uitstekend in krieket
In 2016 het Rewayne Viljoen die Boland se o/17 – Plattelandspan gehaal. In 2017 het Wiehann Meyer hierdie prestasie herhaal. Voorwaar ‘n groot prestasie vir HS Strand se krieket. Wiehann…
Hectic Biltong-trofee vir sportvrou van die jaar.
Individuele sport – Kristin Meyer – Atletiek Hoërskool Strand Kristin Meyer neem reeds van veertienjarige ouderdom getrou aan atletiek deel – aanvanklik aan die langer hardloopitems, maar mettertyd het sy…
DF is besonder trots op Ulrich van Zyl.
DF is besonder trots op Ulrich van Zyl. Hy is vir die Wes-Kaap se o.15B-krieketspan gekies en neem vanaf 2-5 Desember aan die “regional”-krieketweek deel. Die toernooi vind in Sasolburg…
Laerskool Hendrik Louw – Pretloop nuus
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Laerskool Hendrik Louw het gistermiddag ‘n pretloop op die strand gehad. Nagenoeg 850 Louwtjies het deelgeneem aan die pretloop. Henties Sappe was die hoofborg van die heerlike…
Uitstekende krieketnuus van Hoërskool Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] By die KFC Krieketfees in Mosselbaai is ‘n aantal talentvolle spelers uitgenooi om saam met ‘n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan in Junie 2018 in Nederland teen spanne van…
DF Malan Somerliga-hokkie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie dankie vir ‘n genotvolle somerliga wat elke speler, afrigter en ouer trots maak om ‘n Dee-Effer te wees. Baie geluk aan die spanne “Snapchat” en “Bulls”…
DF Malan Netbal
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie geluk aan die wenners van die “Fast Five”-netbalkompetisie! Die seniorspan van “VSA” is (v.l.n.r.): Dylan Engelbrecht, Christene Janse Van Rensburg, Huber Coetzee, Lucille Marx, Suné van…
Neil de Beer, ‘n oudskolier Hoërskool Strand
Neil de Beer, ‘n oudskolier van 1986 van Hoërskool Strand, het op 26 Oktober by die skool besoek afgelê. Sy vertellings van sy stoutighede op skool en opwindende lewe daarna…
DF Malan se ses aan ‘n kant toernooi
DF-krieket is as die wenners van die “Ses aan ‘n kant-toernooi” wat op 24 Oktober plaasgevind het. Ons wen Hoërskool President met 3 paaltjies waar Marcel Krynauw as beste kolwer…
DF Malan se Top 10 uitslae
Bredasdorp Top 10-uitslae Baie geluk aan die volgende Dee-Effers: Liza van Deijl verwerf ‘n tweede plek met hoogspring. Tia Crous verwerf ‘n derde plek in die 200m naelloop, ‘n eerste…
DF Malan se Danté Castelyn
Danté Castelyn is ‘n lid van die Bellville Westcliff Toutrekklub en het op Saterdag 21 Oktober 2017 aan ‘n Toutrek-kompetisie by die Botha Kelders deelgeneem. Hy het ‘n brons-medalje in…
HS Strand Atletiek nuus.
ATLETIEKFOTO Hierdie atlete het in hul items by die Bredasdorp Top 10-byeenkoms onder die eerste 6 plekke geëindig en waardevolle punte vir die span gebring: Agter: Adriaan Kennedy (4e in…
HOKKIEVERSLAG VAN TOEKENNINGSFUNKSIE
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die hokkietoekenningsfunksie is aan die einde van die derde kwartaal in die skoolsaal gehou. Die hokkiespelers is beloon met klein trofeetjies, sertifikate (vir…
DF Malan Interhuis 2017
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op die gevreesde Vrydag die 13de het DF Malan ons jaarlikse Interhuis gehou. Die drie huise van die skool: Artius, Solaris en Proteus het teen mekaar op…
HS Strand vaar goed in Krieket
Wiehann Meyer is vir die Boland 0.17-krieketspan verkies. Hulle gaan vanaf 10 – 14 Desember aan die Nasionale 0.17-toernooi in Witrivier, Nelspruit, deelneem.
Helderbosch-atletiekbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/10/Gershon-September-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/10/Caitlin-Isaacs-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left”…
Lacey Mapson of Hendrik Louw Primary School
Lacey Mapson (Gr 3) took part in the South African Gym Games (National Championships) held in Centurion on 7 October 2017. Lacey received a bronze medal on Bars with a…
Hoërskool Strand Gimnastiek nuus
Mia het onlangs deelgeneem aan die Gimnastiek Suid-Afrikaanse kampioenskap in Gauteng. Haar uitslae is as volg vir Vlak 5 (13 jariges) Balk: 9,1 Vault: 9,1 Brug: 8,9 Vloer: 8,75 Sy…
Hoërskool Strand Gholfdag
Kom geniet ‘n heerlike Gholfdag saam met Hoërskool Strand k
Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem. Hier is van die leerders se prestasies en foto’s van hul. Jason…
Envar Buys Rolbaltoernooi
Hierdie HS Strand-rolbalspelers is gekies in onderskeie WP-spanne wat hierdie vakansie, 29 September – 1 Oktober gaan deelneem aan die Envar Buys Toernooi wat op Beaufort-Wes plaasvind. Spanne van Boland,…
Ringbal SA-vertoonwedstryde Germiston – Nuus van HS Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] 4 Oudleerders van HS Strand wat ook hul onderskeie SA 0.23-spanne verteenwoordig het. (Marizelle Verwey, Liaan Jacobs, Androni Naude, Lohan Jacobs) Die…
Hendrik Louw Primary – Rugby news
U/12 Coastal Tournament: Riversdale, 28-30 September 2017 Congratulations to Ryan Jack, Tapiwa Nkumanda and Leejay Petersen with their inclusion in the DHL WP U/12 Rugby Team. It is a big…
Tashriq Morgan of Edgemead High School
EHS would like to congratulate Tashriq Morgan who has signed a 2 year contract with Prosport International who will be managing his soccer career at a professional level.
Strand skop eerste Surf-interskole goed af!!!
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Sondag, 10 September, het HS Strand eerste surf-span aan die 2017 Sea Harvest Western Cape Interskole Branderplankkompetisie deelgeneem. Onder andere was van die volgende skole betrokke:…
Krieketuitslae – HS Strand vs HHH
KRIEKET EERSTESPAN VS. HHH Ons 1ste krieketspan wen HHH in ‘n vriendskaplike wedstryd met 9 paaltjies. Geluk aan Liam Martin met 57 nie uit nie en Wiehann Meyer met 44…
Krieket 1ste Span – klereoorhandiging deur borg – HS Strand
Ons 1ste krieketspan gaan met trots hulle nuwe toer- en oefendrag aantrek wat hulle gisteraand op ‘n amptelike oorhandiging ontvang het. Baie dankie aan mnr. William Martin en die Fiafi…
Welgemoed Primary School Netball results
Super proud of this awesome team, bronze medal winners in the Cape Town Schools Netball finals. Amazing team with and amazing coach – super proud to be a Blessie!
Table View High School
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Congratulations to Mrs Peters and her U16A netball team. They finished first in the league and qualified to participate in…
Krieketnuus van HS Strand
Die 1ste krieketspan wil net graag dankie sê aan McDonald’s Strand en al die ouers, personeel, leerders en ondersteuners wat hulle McDonald’s-aand moontlik gemaak het. Die spelers het Woensdagaand baie…
Carmen Walters en John-Pierre Weideman van DF Malan
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/JP-Weidemann-Biatlhe-1.jpg” alt=”JP Weidemann van DF Malan” title_text=”JP Weidemann van DF Malan” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text admin_label=”Text”] Baie…
Edgemead High School soccer news
Soccer Our 1st soccer team ended their season unbeaten with a 4-3 win over Fairbairn College Goalscorers: Kyle de Barros 1, Diego Barnes 2, Connor Bergsma 1. Well done boys!
Brackenfell High Netball news
Well done to Brackenfell High’s u/18 girls’ team who finished a well-deserved third at the Western Cape Top Schools Tournament in Worcester.
Hoërskool Brackenfell rugby nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Rugby Hierdie naweek se rugbyuitslae: o.19A: 58 – 0 o.19B: 31 – 10 o.19C: 27 – 7 o.16A: 17 – 17 o.16B 16 – 14…
Laerskool Hendrik Louw Turn n Tender Sport toernooi uitslae
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Laerskool Hendrik Louw het die afgelope naweek hul Groot 7’s Rugby en 5’e Netbal toernooi gehad. Die dag…









