Hoërskool Strand se Luke Hayward presteer in Hengel
Saam met Luke is Philip Marx, President van SADSAA Luke Hayward, gr. 11-leerder by Hoërskool Strand, was lid van die ...
Saam met Luke is Philip Marx, President van SADSAA Luke Hayward, gr. 11-leerder by Hoërskool Strand, was lid van die ...
Hoërskool Brackenfell 1ste Krieketspan het verlede Saterdag teen HTS Bellville gespeel. Brackenfell het HTS Bellville uitgehaal vir 103 lopies. Robert ...
Zounica van der Merwe van Hoërskool Strand is weer vir die Protea toutrek-span verkies om SA later vanjaar, vanaf 16 ...
Hoërskool Strand se toutrekspanne het bloed gesweet in Robertson waar die hitte van 35 grade Celsius ongenadig op al die ...
Die atlete (soos op die foto) neem aan die volgende items deel: Agter vlnr: Christopher Smit (S.17 hamergooi), Granville Mac ...
Baie geluk aan Christopher Smit van Hoërskool Strand wat tydens die Interskole Atletiekbyeenkoms die seuns o.17-hamergooirekord van 51,49m na 51,59m verbeter ...
Strand se 1ste span. Vlnr: Ané Braasch, Une Benade, Justine Matthew, Hanli Huisman, mnr. Terence Samuels (Philwest), Ruan Louw, CJ Smit, Chrisjan ...
Die afgelope Saterdag het Hoërskool Strand vyf toutrekkers vereer met spesiale keppies waarop “Toutrek Legend 30” staan. Wat is ‘n ...
V.l.n.r. Marli Botha, Ane Braasch, Toufeeq Brinkhuis en Caitlin Isaacs Die volgende atlete het spesiale toekennings tydens die Interskole-atletiekbyeenkoms tussen Hoërskool ...
Sowat 30 atlete van Hoërskool Strand het Dinsdagaand aan Somerset-Wes Primêr se mini-atletiekbyeenkoms deelgeneem en dit gate uit geniet. Hierdie ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.