)

Strand speel hokkie teen Engelse Toerspan van Newcastle

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Op Donderdag 26 Julie het die D.16A en B-span die geleentheid gehad om teen die toerspan van Newcastle van Engeland te speel. Die skool waar hierdie spelers skoolgaan dateer reeds vanaf die 1500’s!

Alhoewel die tellings nie in Strand se guns was nie, was dit ā€˜n lekker ervaring om teen totale vreemdelinge te speel. Die besoekende spanne was grootliks onder 17 en 18 – so daar was ā€˜n rede waarom die Strand-spelers lekker moes bontstaan.

Zani WilmotĀ  en Caitlin Isaacs het vir die A-span doele aangeteken.

Na die wedstryde het die spanne lekker in die Kindertrustsentrum saamgekuier en gesmul aan regte Suid-Afrikaanse hoenderpastei en koeksisters. Die twee spanne het ook geskenkies uitgeruil – om ietsie van die dag as herinnering saamĀ  te neem. Heel gou moes daar weer afskeid geneem word, aangesien die span moes gaan inpak om die volgende dag terug Engeland toe te vlieg.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/SPANBESTUUR-SAAM-MET-STRAND-AFRIGTERS.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/D.16B-TEEN-NEWCASTLE.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/GESKENKE-UITRUIL.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal