)

Paul Roos Gimnasium speel rugby teen verskeie skole

Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch het die afgelope naweek rugby gespeel teen Rondebosch Boys’ High School, Hugenote

Hoërskool van Wellington en Hoërskool Brackenfell.

Die uitslae was as volg:

PRG o/19A wen 44-17
PRG o/19B wen 26-12
PRG o/19C wen 34-11
PRG o/19E wen teen RBHS o/19D 27-5
PRG o/19F verloor teen RBHS o/19E 12-24
PRG o/19G wen teen Hugenote o/19C 15-12
PRG o/16A wen 26-16
PRG o/16B wen teen Hugenote o/16A 13-12
PRG o/16C wen teen RBHS o/16B 17-8
PRG o15A wen 43-7
PRG o/15B wen teen Hugenote o/15A 50-12
PRG o/15C verloor teen RBHS o/15B
PRG o/15D verloor teen RBHS o/15C 0-50
PRG o/15E wen teen RBHS oo/15D 24-13
PRG o/14A verloor 0-25
PRG o/14B wen teen Hugenote o15B 38-0
PRG o14C verloor teen RBHS o/14B 0-30
PRG o/14D wen teen RBHS /14C 31-19
PRG o/14E verloor teen Brackenfell O/14B 17-26

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal