)

HS Strand Rugby VS Charlie Hofmeyr, 5 Mei 2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/HS-Strand-Rugby-VS-Charlie-Hofmeyr-5-Mei-2018-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/HS-Strand-Rugby-VS-Charlie-Hofmeyr-5-Mei-2018-2.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/05/HS-Strand-Rugby-VS-Charlie-Hofmeyr-5-Mei-2018-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

UITSLAG
O/19 A Charlie Hofmeyr HS wen 32 – 19
O/19 B Charlie Hofmeyr Gelyk 17 – 17
O/19 C CHarlie Hofmeyr HS wen 67 – 19
O/16 A Charlie Hofmeyr HS verloor 5 – 18
O/15 A Charlie Hofmeyr HS verloor 0 – 17
O/14 A Charlie Hofmeyr Gelyk 29 – 29
O/14 B Charlie Hofmeyr HS verloor 7 – 25

  • Die o.14-span het baie mooi teruggeveg om die rustydtelling van 5-17 om te keer en die wedstryd gelykop 29-29 te laat eindig
  • Die o.15-span verloor 17-0, maar het in die 2de helfte ‘n baie sterker vertoning gelewer. Omgekeerde besit naby aan die opposisie doellyn kos die span baie.
  • Die onder o.16’s het sterk begin, maar aan die einde 18-5 verloor. Hanteerfoute het hul op kritieke oomblikke in die steek gelaat.
  • Die onder 19C-span het ā€˜n baie opwindende wedstryd beleef, aangesien daar 14 drieĆ« in die wedstryd aangeteken is – 11 vir Strand en 3 vir Charlie Hofmeyr.
  • Die onder 19B-span het met ā€˜n goeie aanslag teen Charlie Hofmeyr begin, maar die opponente het 17 punte teen Strand in hierdie helte aangeteken. Gelukkig het Keagan Jacobs kort voor rustyd ā€˜n drie in die hoekie gaan druk. Die volgende drie is deur Campbell Stewart gedruk – wat die telling 12-9 gemaak het. In die laaste 15 minute het Wian van Deventer ā€˜n Ā mooi drie langs die kantlyn af gedruk. Die telling was toe 17 -17en dit was ā€˜n naelbytwedstryd tot op die einde waar die telling toe bly staan het.
  • Die onder 19A-wedstryd was ‘n goeie kragmeting wat tot in die laaste minute nog enige span se wedstryd kon wees. Strand was met 10 minute oor met ‘n punt agter. Hulle het toe wel 2 baie mooi drieĆ« gedruk om 32-19 te wen. ChesswilleĀ  Schamboua is as speler van die wedstryd aangewys na hy ‘n pragtige driekuns behaal het. Hy het in totaal 22 punte aangeteken.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal