Laerskool Stulting rugby en netbal presteer
Die afgelope naweek het Laerskool Stulting se netbal- en rugbyspanne teen verskeie spanne kragte gemeet. Die o/11 rugbyspan sowel as die o/13 netbalspan het albei goue medaljes verower by Laerskool…
Laerskool Stulting leerder neem deel aan Ironkids
Janika Nell, ‘n gr. 3 leerder van Laerskool Stulting, het die afgelope naweek aan die Ironkids kompetisie in Port Elizabeth deelgeneem. Sy het ‘n medalje ontvang vir die voltooiing van…
Laerskool Stulting skut skiet medaljes los
Edrich Welch, ‘n leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het die 7de April ‘n ABO (African Bowhunting Organisation) ‘shoot’ gedoen. Met ‘n telling van 189 en 7 ‘superkills’ kwalifiseer hy…
Westering High learners volunteer at Ironman African Championship 2019
Westering High School learners flying the blue flag high at Ironman African Championship 2019 on Sunday, 7 April. Our 140 dedicated Ironman volunteers made Westering proud once again, some working…
Hoërskool Robertson het op13 April teen Hoërskool Bredasdorp deelgeneem te Robertson
Hoërskool Robertson het op13 April teen Hoërskool Bredasdorp deelgeneem te Robertson. Die uitslae is as volg: Rugby: Roberson eerste: 15B: 20 – 14 Gewen 15A: 29 – 25 Gewen 16A:…
NHS Borge van wintersporte 2019 word bedank
Hoërskool Nelspruit se sportspesialiste het op Dinsdag, 9 April, die geleentheid gehad om die betrokke wintersportborge, tuissportbyeenkomste borge en ouerverteenwoordigers te bedank vir hulle ondersteuning vir die rugby-, netbal- en…
Java Interschool Challenge in vennootskap met Spur
U word hartlik uitgenooi na die Java Interschool Challenge in vennootskap met Spur. Dit is ‘n heerlike buite-avontuur wat Van Loveren aanbied waarby Hoërskool Robertson betrokke is. Daar word hierdie…
Hoërskool Punt-personeel op toer
Baie geluk aan die volgende personeel wat by verskeie toerspanne en toernooie betrokke sal wees: Foto bo: RUGBY: Mnr. JR Foreman (o/16 Grant Khomo) en Mnr. Marais Pelser (o/18 Cravenweek)…
Primêre Skool Worcester leerders presteer by WP Toutrek
Björn van der Westhuizen en Alexander Otto het aan die WP Toutrek deelgeneem op Robertson. Björn het in die 280kg-kategorie deelgeneem en het ‘n goue medalje ontvang. Alexander het aan…
Ligbron en HGH sê mekaar die stryd aan
Die hokkie-, netbal- en rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 6 April, tuis teen die spanne van Hoërskool Genl. Hertzog te staan gekom. Hierdie wedstryde vorm deel…
Results Glenwood v Maritzburg College 6 April
Rugby: 1st won 15-7 2nd lost 3-18 3rd lost 19-33 4th lost 7-28 5th lost 0-39 6th lost 0-45 U16A won 10-9 U16B lost 5-6 U16C won 10-7 U16D lost…
OAKDALE VERWELKOM NUWE LEERKRAG
Mnr. Jacques le Roux het die kwartaal as nuwe leerkrag by die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal begin. Mnr. Le Roux was as leerkrag aan Hoërskool Ladismith verbonde. Hy het…
Krugersdorp High School obtain the Secondary Sport School of the Year Award
Krugersdorp High School (KHS) from Gauteng, was one of the nominees for the Secondary Sport School of the Year Award. The principal, Ivan Bailey, and deputy principal, Pieter Coetzee, attended…
Erries speel wedstryde teen Midstream College
Op Saterdag 9 Maart, het Hoërskool Ermelo te staan gekom teen Midstream College van Olifantsfontein vir vriendskaplike wintersportwedstryde. Die netbalspanne speel skitterend en sorg vir ‘n oggend gevul met pragspel…
Nellies gasheer vir die eerste wintersportbyeenkoms
Hoërskool Nelspruit was gasheer die eerste wintersportbyeenkoms van die seisoen. Na afloop van die Super Interhoër op 27 Februarie, is die meeste van die Nellie-atlete se atletiekseisoen verby en is…
Hoërskool Noord-Kaap by Goudveld-Sportdag
Hoërskool Noord-Kaap het die afgelope naweek aan verskeie sportsoorte deelgeneem by die Goudveld Sportdag. Die uitslae is as volg: Rugby: 0/14A wen 19-14 teen Hoërskool Fichardtpark 0/15A verloor 7-27 teen…
Ligbron en Die Wilgers meet kragte
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, se wintersportspanne het op Saterdag, 9 Maart, in Pretoria by Hoërskool Die Wilgers aan die tweede Superreeks wedstryde vir die seisoen gespeel. Die Liggies…
Glenwood High Sports Academies
The Glenwood Sports Academies were established and have been functioning since 2002. Glenwood has invested a great deal into the Academies over the years. Top coaches and mentors facilitate these…
Worcester Primary School Under Water Hockey win Gold
Kayden Schroeder (Gr 7) & Brevin Maree (Gr 6) participated at the Junior National Underwater Hockey Tournament at Port Elizabeth this past weekend. They represented the Boland U/13 team. They…
Erries skitter op veld en baan in Bethlehem
Hoërskool Ermelo het 2 Maart teen Hoërskole Witteberg en Bethlehem Voortrekker Hoërskool te staan gekom in Bethlehem. EHS het voorwaar hul man gestaan en pragtige sport gespeel. Die netbal se…
Hoërskool Noord-Kaap skitter by Fichardtpark Sportdag
Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se sportspanne het die naweek van 2 – 3 Maart baie goed presteer by die Fichardtpark Sportdag. Hier volg die uitslae : HNK Rugby: HNK 0/14A…
Laerskool Nelspruit Media-Sportnaweek
Tydens die Media-Sportnaweek in Nelspruit het die volgende skole deelgeneem: – Laerskool Nelspruit, Laerskool Witrivier, Laerskool CR Swart van Middelburg, Laerskool Kruinpark van Secunda, Laerskool Middelburg en Laerskool Tzaneen. Foto…
Laerskool Park: Hartenbos PSG atletiek byeenkoms
Laerskool Park atlete deur na Eden kampioenskappe Na afloop van die Mosselbaai streek atletiek byeenkoms die afgelope naweek het die volgende atlete van Laerskool Park deurgedring na die Eden Kampioenskappe…
OAKDALE DOEN DIT WEER BY SOMER-INTERSKOLE
Tweehonderd ses-en-twintig leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het die naweek na die Paarl gereis waar hulle aan die tradisionele Somerinterskole teen Boland Landbou deelgeneem het. Dit was…
Hoërskool Punt personeel bedrywig
Die personeel van Hoërskool Punt in Mosselbaai was die afgelope naweek op verskeie plekke aktief betrokke. Vier van die manspersoneel, Mnr. R. Botha, Mnr. G. Steinhöbel, Mnr. Q. D’Elboux en…
Hoërskool Nelspruit verwelkom Puma-kaptein as afrigter
“Dankbaarheid vir jou Godgegewe talente.” Dít is hoe die Puma-rugbykaptein Hennie Skorbinski sy rugbyloopbaan en nuwe uitdaging as afrigter by Hoërskool Nelspruit (NHS) sy benadering tot die sport opsom. ‘n…
St Andrew’s Wins Gauteng Rowing Championships
St Andrew’s School for Girls in Bedfordview won the Gauteng Rowing Championships. Photo on top: St Andrew’s School for Girls won best girls’ rowing school in Gauteng at the Gauteng Junior…
WORLD SCHOOLS FESTIVAL
STRONG SOUTH AFRICAN LINE-UP FOR WORLD SCHOOLS FESTIVAL • Paul Roos Gymnasium, SACS and SA Invitation XV to debut in 2019 • Seven schools return • South Africa out to…
Graad 7 Top Tien 3de kwartaal, Laerskool Park
Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 7-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige akademiese uitslae behaal. Die volgende leerders is onder die Top 10 vir die…
HSDA netball-afrigters woon kursus by
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] Vyf van Hoërskool De Aar se netbalafrigters was gedurende die naweek van 13 Oktober op Upington vir ‘n netbalafrigterskursus. Dit is deur Dorette Badenhorst, tans die…
Hoërskool De Aar o/19 krieket
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] HSDA se eerste krieketspan het Saterdag, 13 Oktober, in Hopetown teen Hoërskool Hopetown en Hoërskool Steynville gespeel. In die eerste wedstryd het Hoërskool Hopetown gekolf en…
HSDA tennisspelers presteer by die jaarlikse JSR Tennisstoernooi
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] Hoërskool De Aar se tennisspelers het weer hierdie jaar aan die jaarlikse JSR Sport Tennistoernooi vanaf 1 – 3 Oktober in Mosselbaai en Hartenbos, deelgeneem. Daar…
HSDA skut skitter by die WP Bisley skiet kampioenskappe
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.17.2″] Philip du Toit van Hoërskool De Aar, het die afgelope vakansie vanaf 4-6 Oktober in Kaapstad aan die 65ste WP Bisley skiet kampioenskappe deelgeneem. Hy is…
Laerskool Outeniqua atlete presteer by Top 10 byeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Outeniqua van George is trots op hul atlete wat puik presteer het tydens die Top 10 byeenkoms in Bredasdorp. V.l.n.r: Krisné Jordaan (2de in gewigstoot…
HNK atlete vaar uitstekend by JF Atletiek-byeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley, se atlete het die afgelope naweek deelgeneem aan die atletiek-byeenkoms van Hoërskool Jim Fouche. Twee van HNK se atlete het uitstekend gevaar.…
Hoërskool Outeniqua musiekleerders presteer uitstekend
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Outeniqua van George is trots op hul musiekleerders wat besonders goed presteer het gedurende die eksterne praktiese musiekeksamens. Voor vlnr: Lara Vellema (Royal Schools’…
Hoërskool Punt se DUX-leerder vir 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Punt van Mosselbaai is baie trots op Mareli Schoeman, wat tydens die jaarlikse Akademiese Prysuitdeling as die Dux-Leerder vir 2018 aangewys is. Die naaswenner Dux-leerder…
Hoërskool Oudtshoorn leerder skitter by Tweekamp Interprovinsiaal
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Anlizé Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn het Saterdag, 20 Oktober, die Eden Tweekampspan by die Tweekamp Interprovinsiaal in Port Elizabeth verteenwoordig. Sy het goud verower in die…
Hoërskool Upington se ATKV Jeugtak
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Upington se ATKV Jeugtak het Woensdag `n propvol, prettige aand gehad. Die “P”-tema het gelei tot baie interessanthede, bv. port, popcorn, pasteie, pampoenpoffertjies, pryswenners en…
Uppies blink uit tydens Saalperd Streekskou
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Die afgelope Saalperd Streekskou is gehou 12-13 Oktober te Upington. Narike Hoft het vir die eerste keer deelgeneem aan die Noord-Kaap Ruiterkuns proewe en haar uitstekend…
Outeniqua kleure atletiekbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Foto 1″ _builder_version=”3.12.2″] Op 16 Oktober het Laerskool Outeniqua in George hul kleure atletiekbyeenkoms gehou. Dit was ‘n dag vol pret, kleur, sang en rekords wat in…
Hoërskool Noord-Kaap sportdinee
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley het gisteraand, 16 Oktober, hul jaarlikse sportdinee aangebied waartydens ‘n aantal sporttoekennings gemaak is. Vlnr: Lauren van Heerden (Alsydigste Sportvrou 2018), Mev…
Kursus saam met Netbal legendes HS Punt
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Die netbalafrigters van Hoërskool Punt het die afgelope naweek (12 en 13 Oktober 2018) ‘n netbalkursus bygewoon. Kursus aanbieder Amanda Mynhart is die suksesvolste Protea kaptein. …
Hoërskool Oudthoorn atlete by Cradock Top 10 Atletiek byeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Jonéll Botha en Mikayla van Deventer het 13 Oktober aan die Cradock TOP 10 atletiek byeenkoms deelgeneem. Jonéll het ‘n 1ste plek in hamergooi en Mikayla’…
Laerskool Park Rugby
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Park van Mosselbaai is baie trots op die skitterspel wat Ruhan van Zyl, Wikus Smit en Kurt Coetzee gelewer het by die o/12 Kusstreek Toernooi…





















